{"id":43615,"date":"2016-02-25T08:51:34","date_gmt":"2016-02-25T06:51:34","guid":{"rendered":"http:\/\/mobserver.co.za\/?p=43615"},"modified":"2016-02-25T08:51:52","modified_gmt":"2016-02-25T06:51:52","slug":"kompetisie-kom-spaar-water","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2016\/02\/25\/kompetisie-kom-spaar-water\/","title":{"rendered":"Kompetisie: Kom spaar water!"},"content":{"rendered":"<p>Om jou tuin nat te maak terwyl die termometer 30\u00b0C+ lees, is \u2013 om \u2019n diplomatiese eufemisme te gebruik \u2013 uiters onkundig.<\/p>\n<p>Waterbeperkings is w\u00e9l steeds geldig van 09:00\u201317:00 en die publiek word ernstig versoek om by hierdie beperkings te hou.<\/p>\n<p>Maak dus jou tuin nat tussen 18:00 en 06:00 wanneer die kondensasie nie so hoog is nie of wees bereid om \u2019n boete van R 1 500 of meer te betaal.<\/p>\n<p>Oortreders sal onder andere beboet word vir die natmaak van tuine en grasperke buite die gegewe tye asook die was van plaveisels en voertuie met \u2019n tuinslang en nie \u2019n emmer nie.<\/p>\n<p>\u201cDie munisipaliteit het aansoek gedoen by die hof om oortreders te beboet en ons wag tans vir goedkeuring,\u201d s\u00ea me. Prudence Magutle, woordvoerder van die Steve Tshwete Munisipaliteit.<\/p>\n<p>Die land se droogte is as gevolg van die El Ni\u00f1o-weerverskynsel (die ergste een in 50 jaar) wat plaasvind weens temperature wat warmer as gewoonlik by oseaanoppervlaktes in die ooste van die Stille Oseaan is.<\/p>\n<p>Dit veroorsaak warmer en dro\u00ebr toestande in gebiede soos Suid-Afrika, wat grootliks staatmaak op somerre\u00ebnval vir watervoorsiening.<\/p>\n<p>Volgens \u2019n verslag van die Suid-Afrikaanse Weerdiens, is die re\u00ebnval gedurende Januarie 2016 subnormaal en is daar vanaf November 2015 tot Januarie 2016 matige tot uiterste dro\u00eb toestande ervaar, in veral die Vrystaat en Noordwes, wat tans uitbrei na Mpumalanga.<\/p>\n<p>Mpumalanga is ook een van die vyf provinsies wat tot \u2019n rampgebied verklaar is as gevolg van die droogte.<br \/>\nBring dus jou kant en hou op om alles te bewater en bewaar eerder.<\/p>\n<p><strong>Plaas jou water besparing storie in die &#8216;Comment box&#8217; hier onder, en staan &#8216;n kans om R100 te wen!<\/strong><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vir diegene wat glo dat kinders maar met die water mag mors, want geen mens wil dit drink nie, net \u2019n herinnering dat daar wel steeds \u2019n droogte in Suid-Afrika is en Middelburgers is ni\u00e9 verhewe bo die res wanneer dit by waterbesparing kom nie.<\/p>\n","protected":false},"author":2844,"featured_media":43616,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Annie van Zyl","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,8,2],"tags":[],"class_list":["post-43615","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-local-municipal-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/43615","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2844"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=43615"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/43615\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/43616"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=43615"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=43615"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=43615"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}