{"id":42336,"date":"2016-02-03T09:20:00","date_gmt":"2016-02-03T07:20:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/42336\/begin-nou-eet-vir-winterslaap\/"},"modified":"2016-02-04T13:09:06","modified_gmt":"2016-02-04T11:09:06","slug":"begin-nou-eet-vir-winterslaap","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2016\/02\/03\/begin-nou-eet-vir-winterslaap\/","title":{"rendered":"Begin nou eet vir Winterslaap!"},"content":{"rendered":"<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/42336\/begin-nou-eet-vir-winterslaap\/\" target=\"_blank\">Slangvanger Victor Boshoff<\/a> s\u00ea hulle het die afgelope seisoen min slange gevang. Verlede Sondag het hy &#8216;n klein nagaddertjie in St Helenastraat (Dennesig) gaan haal en Maandag het &#8216;n molslang mense in Totiusstraat (Gholfsig) die skrik op die lyf gejaag.<\/p>\n<p>Mnr. Boshoff het ges\u00ea dat die slange nie so baie soos vorige seisoene gepla het nie, aangesien dit so geweldig warm was. &#8220;Slange het baie vog nodig.&#8221;<\/p>\n<p>Daar was wel een of twee gevalle waar sy hulp gevra is tydens slangbytvoorvalle.<\/p>\n<p>In Desember het &#8216;n kind in die Loskop omgewing op &#8216;n slang getrap en is gebyt. Die foto&#8217;s van die bytplek is vir mnr. Boshoff gestuur, waarop hy die bytplek ge\u00efdentifiseer het as &#8216;n nagadder en hulle geadviseer het hoe om die wond te behandel.<\/p>\n<p>Die ander paar voorvalle was uit ander provinsies, waar hy ook deur middel van <a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/42340\/leer-alles-van-slange-hier\/\" target=\"_blank\">foto&#8217;s bytplekke ge\u00efdentifiseer<\/a> en behandeling voorgestel het.<\/p>\n<p>Mense moet egter nie t\u00e9 gerus raak omdat hulle nog nie slange gesien het nie. Baie slange broei in Januarie en Februarie uit in veral komposhope.<\/p>\n<p>&#8220;Ek werk al 30 jaar met slange en met persoonlike ondervinding het ek die volgende gevind. Hoe warmer die temperatuur was, hoe aggressiewer is die slange, anders as wat hulle in normale temperature sou uitbroei.&#8221;<\/p>\n<p>Mnr. Boshoff s\u00ea dat klein slangetjies ook baie aggressiewer en gevaarliker is as groot slange, aangesien hulle nog nie beheer het oor hul gifkliere nie.<\/p>\n<p>Hy lag net as hy &#8220;ouvroustories&#8221; hoor dat waar daar klein slangetjies is, wag die ma-slang ook! &#8220;Die slang wat die eiers gel\u00ea het, is drie maande gelede al weg! Sy l\u00ea haar eiers en geepad.&#8221;<\/p>\n<p>Die paar buie re\u00ebn wat die afgelope tyd geval het, kan &#8216;n toename in <a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/42340\/leer-alles-van-slange-hier\/\" target=\"_blank\">slange<\/a> veroorsaak, want die insekte kom uit, wat paddas lok en op hul beurt weer &#8216;n groot lekkerte is vir slange. Slange soek nou ook kos om voor te berei vir hul Winterslaap (hiberneer).<\/p>\n<p>In die geval waar &#8216;n slang wel &#8216;n laspos raak, is daar &#8216;n baie eenvoudige manier om self die slang te vang, as &#8216;n slangvanger nie dadelik opgespoor kan word nie. Hou net die slang in die oog, kry &#8216;n groterige emmer en druk koerantpapier daarin. Sit die oop kant van die emmer in die rigting van die slang.<\/p>\n<p>Hy sal self die donkerte soek, waarna die emmer net toegemaak kan word. &#8216;n Swart 50mm waterpyp kan ook werk. Maak die een kant toe met &#8216;n paar koerante, sit dit naby die slang en hy sal self inseil.<\/p>\n<p>&#8220;Moet onder g\u00e9\u00e9n omstandighede ooit &#8216;n slang agter die kop probeer vang nie! Die Stiletto (Sypikslang) byt na die kant toe en &#8216;n pofadder kan deur sy vel na die kant toe byt!&#8221; &#8216;n Slang soos die swartmamba, se vel is los om sy nek, wat beteken dat hy kan omdraai in sy vel en kan byt, sou jy hom agter die kop beetkry.<\/p>\n<p>\u2022 In die geval waar slangbyte voorkom, moet mense so gou as moontlik by &#8216;n dokter uitkom. &#8220;Moenie met die wond karring nie. As daar blase is, moet dit nie probeer stukkend maak nie. Vir beide slang- \u00e9n spinnekopbyt geld hierdie re\u00ebl. Moet ook onder geen omstandighede ys opsit nie! Slegs in die geval van skerpioenbyt kan ys gebruik word!&#8221;<\/p>\n<p>\u2022 As mense onseker is watter tipe slang of spinnekop hulle gebyt het, kan hulle &#8216;n foto neem van die bytplek en dit SMS of WhatsApp na 083 628 4902 of 082 697 9954.<\/p>\n<p>\u2022 Lees elders meer oor die <a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/42340\/leer-alles-van-slange-hier\/\" target=\"_blank\">LimPuma Herpetologiese Vereniging<\/a> wat beplan om &#8216;n tak in Middelburg te open.<\/p>\n<div id='gallery-1' class='gallery galleryid-42336 gallery-columns-3 gallery-size-thumbnail'><figure class='gallery-item'>\n\t\t\t<div class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2016\/02\/03\/begin-nou-eet-vir-winterslaap\/attachment\/16d17-2_04109\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"270\" height=\"203\" src=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2016\/02\/16d17-2_04109-270x203.jpg\" class=\"attachment-thumbnail size-thumbnail\" alt=\"\" aria-describedby=\"gallery-1-42338\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2016\/02\/16d17-2_04109-270x203.jpg 270w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2016\/02\/16d17-2_04109-520x390.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2016\/02\/16d17-2_04109.jpg 800w\" sizes=\"auto, (max-width: 270px) 100vw, 270px\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<figcaption class='wp-caption-text gallery-caption' id='gallery-1-42338'>\n\t\t\t\tDie molslang van nader gesien.\n\t\t\t\t<\/figcaption><\/figure>\n\t\t<\/div>\n\n<p>Lees meer hier:<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/42340\/leer-alles-van-slange-hier\/\" target=\"_blank\">Leer alles van slange<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die slange het vroeg in die seisoen ietwat weggekruip, maar moenie t\u00e9 gerus wees nie, want die re\u00ebn bring insekte, insekte bring paddas en paddas bring slange!<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":42337,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naude","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[],"class_list":["post-42336","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/42336","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=42336"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/42336\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/42337"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=42336"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=42336"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=42336"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}