{"id":42281,"date":"2016-02-02T11:00:00","date_gmt":"2016-02-02T09:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/42281\/michelin-ster-vir-n-middelburger\/"},"modified":"2016-02-02T11:36:10","modified_gmt":"2016-02-02T09:36:10","slug":"michelin-ster-vir-n-middelburger","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2016\/02\/02\/michelin-ster-vir-n-middelburger\/","title":{"rendered":"Michelin ster vir \u2019n Middelburger"},"content":{"rendered":"<p>Di\u00e9 gesogte toekenning is soos die Oscars van die restaurantindustrie vir kookkunstenaars wat deur die bandemaatskappy, Michelin, toegeken word vir uitnemendheid.<\/p>\n<p>Jan-Hendrik word deel van \u2019n uitgesoekte, handjie vol sjefs en restauranteienaars (soos Gordon Ramsey) wat hierdie gesofistikeerde prys wen.<\/p>\n<p>Sy restaurant, JAN, is in Nice, Frankryk en Jan-Hendrik bedien sy eie weergawes van Suid-Afrikaanse kos soos mosbolletjies en biltong.<\/p>\n<p>Die inspirasie vir sy disse word hoofsaaklik van sy ouma se geregte gekry wat hy moderniseer.<\/p>\n<p>Die restaurant het in 2013 begin en die deure was skaars agt maande oop toe die Michelin Guide JAN reeds noem in hulle boek.<\/p>\n<p>JAN is in 2015 as een van die w\u00eareld se 15 beste restaurante aangekondig deur Conde Nast Traveller en die Michelin-ster is net die kersie op die koek.<\/p>\n<p>Jan-Hendrik,\u2019n oudleerling van Ho\u00ebrskool Middelburg, het kulin\u00eare kuns en toegepaste ontwerp in Stellenbosch studeer en het vir kospublikasies in beide die binne- en buiteland gewerk.<\/p>\n<p>Gedurende hierdie tydperk het hy met die konsep van gekultiveerde melktert vir die Europe\u00ebrs begin woeker.<\/p>\n<p>\u201cHy het nog altyd van kosmaak gehou en was een van die eerste leerlinge by MHS se spysenieringsklub, Greenpeppers,\u201d s\u00ea sy ma, mev. Hessie van der Westhuizen.<\/p>\n<p>Sy ho\u00ebrskool kunsjuffrou, me. Marion Duvenhage, s\u00ea dat Jan-Hendrik nog altyd lief was vir die mooi dinge in die lewe en \u2019n unieke en veelsydige kind is.<\/p>\n<p>\u201cEk is verskriklik trots op hom. Hy was altyd \u2019n energieke kind wat sy drome en idees nagejaag het \u2013 al het dit hoe onmoontlik vir ander mense gelyk. Jan-Hendrik het altyd die ekstra myl gestap en baie hard gewerk.\u201d<\/p>\n<p>Sy tweede boek kom 17 Maart 2016 uit en sal in beide Afrikaans en Engels gepubliseer word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Jan-Hendrik van der Westhuizen, \u2019n gebore Middelburger, is die eerste Suid-Afrikaner wat \u2019n Michelin-ster ontvang.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":42282,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Annie van Zyl","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[2704,2681,7,2,12,2886],"tags":[],"class_list":["post-42281","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-entertainment-news","category-lifestyle-news","category-local-news","category-news-headlines","category-school-sports-news","category-sports-news"],"category_labels":{"Category":"Lifestyle","SubCategory":"Entertainment"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/42281","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=42281"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/42281\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/42282"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=42281"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=42281"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=42281"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}