{"id":41105,"date":"2016-01-19T07:00:00","date_gmt":"2016-01-19T05:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/41105\/bom-bars-oor-mandy\/"},"modified":"2016-01-19T07:46:30","modified_gmt":"2016-01-19T05:46:30","slug":"bom-bars-oor-mandy","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2016\/01\/19\/bom-bars-oor-mandy\/","title":{"rendered":"Bom bars oor Mandy"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Vrou, wat gevra het sy moet anoniem bly, het die Middelburg Observer kantoor besoek en ges\u00ea dat &#8220;Mandy die koerant misbruik tot haar eie voordeel&#8221; en dat die skenkings wat gemaak word, &#8220;ni\u00e9 by die regte mense uitkom nie.&#8221;<\/p>\n<p>Van die bewerings is:<\/p>\n<p>\u2022 Volgens haar gebruik <a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/41106\/vrou-in-spervuur-reageer-op-bewerings\/\" target=\"_blank\">Mandy &#8216;n &#8220;skuilnaam&#8221;<\/a> en is haar regte name Francina Wilhelmina Jacoba Pretorius.<\/p>\n<p>\u2022 Dat die kerke vir haar geld gegee het wat sy nie vir die projek gebruik nie.<\/p>\n<p>\u2022 Dat &#8220;Amos&#8221; (sy weet nie wat sy van is nie), van Feed A Child, vir Mandy geld gee wanneer hy klerasie by haar gaan haal.<\/p>\n<p>\u2022 Dat daar geld vir die waterprojek (wat tans landwyd van stapel gestuur word &#8211; berig elders) aan Mandy oorhandig is, wat sy nie vir die projek gegee het nie.<\/p>\n<p>\u2022 Sy het ook ges\u00ea dat verskeie mense al vir haar geld gegee het vir die Omgeeprojek, maar dat dit nie aangewend word vir die projek nie. &#8220;Sy verryk haarself daarmee.&#8221;<\/p>\n<p>\u2022 Dat me. Pretorius die beste skenkings vir haarself hou en &#8220;die gemufte brood vir die armes gee.&#8221;<\/p>\n<p>\u2022 Me. Lisa Smith (van die Give &amp; Care-projek) het by haar aangesluit en ook sekere aannames gemaak oor me. Pretorius.<\/p>\n<p>Sy het voorheen in &#8216;n tent op <a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/41106\/vrou-in-spervuur-reageer-op-bewerings\/\" target=\"_blank\">me. Pretorius<\/a> se erf gebly en het haar eie projek, Give &amp; Care (byna soortgelyk as di\u00e9 van me. Pretorius), begin.<\/p>\n<p>Volgens me. Smith het me. Pretorius by haar geld geleen terwyl sy daar gebly het, wat tot op hede nie terugbetaal is nie. Sy het verder gevra &#8220;as Mandy so sukkel en haar man haar met &#8216;niks&#8217; agtergelaat het nie. Met watter geld betaal sy haar huishuur? Waarmee betaal sy petrol en ander uitgawes?&#8221;<\/p>\n<p>Me. Smith beweer verder dat me. <a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/41106\/vrou-in-spervuur-reageer-op-bewerings\/\" target=\"_blank\">Pretorius<\/a> skenkings laat ophoop en &#8220;nie alles uitgee vir die armes wat inkom nie. Anders as my projek, waar ek \u00e1lles uitgee wat vir die arm mense geskenk word!&#8221;<\/p>\n<p>Op &#8216;n vraag aan me. Smith of sy gesien het dat verteenwoordigers van kerke of ander mense geld aan me. Pretorius gee, het sy ges\u00ea &#8220;my woord is my eer. Ek het nooit gesien dat iemand van &#8216;n kerk vir haar geld gee nie. Al wat ek van weet is van &#8216;Amos&#8217; wat R200 &#8216;n sak klere betaal en dat rdl. Rehana Pilodia vir Mandy in &#8216;n koevert R360 gegee het nadat Mandy se man, Wikus, gesterf het. Iemand het ook vir haar die begrafnis betaal.&#8221;<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/41106\/vrou-in-spervuur-reageer-op-bewerings\/\" target=\"_blank\">\u2022 Me. Pretorius se kommentaar en ander betrokke organisasies en kerke se kommentaar verskyn elders.<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Bom het hierdie week gebars oor die Mandy Pretorius-projek.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":41109,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naude","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[],"class_list":["post-41105","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/41105","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=41105"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/41105\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/41109"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=41105"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=41105"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=41105"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}