{"id":38945,"date":"2015-12-02T00:00:00","date_gmt":"2015-12-01T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/38945\/veloorplantings-na-mbidi-jagluiperd-vrou-byt\/"},"modified":"2015-12-02T12:53:57","modified_gmt":"2015-12-02T10:53:57","slug":"veloorplantings-na-mbidi-jagluiperd-vrou-byt","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2015\/12\/02\/veloorplantings-na-mbidi-jagluiperd-vrou-byt\/","title":{"rendered":"Veloorplantings na Mbidi jagluiperd vrou byt"},"content":{"rendered":"<p>Me. Tanya Swanepoel is Woensdag uit die Life Midmed Hospitaal ontslaan waar die bytwonde met talle steke en krammetjies geheg is.<\/p>\n<p>Sy sal Maandag weer opgeneem word vir veloorplantings op haar been waar die jagluiperd haar beetgekry het.<\/p>\n<p>Sy het Woensdag met die Observer oor die aanval gesels, en hoewel sy s\u00ea sy besef daar is altyd risiko\u2019s verbonde aan menslike interaksie met wilde diere, sy tog voel Mbidi deels aanspreeklik is vir die aanval.<\/p>\n<p>\u201cHulle het my nie oor sekere goed gewaarsku voor die aanval nie. Eers na die tyd is daar vasgestel hoekom die kat moontlik aangeval het,\u201d s\u00ea me. Swanepoel.<\/p>\n<p>Vroue wat op hul maandelikse siklus is, word aangeraai om uit die kampe te bly.<\/p>\n<p>Me. Swanepoel s\u00ea sy was tussen 13:00 en 14:00 in die kamp saam Romeo en Juliet, \u2019n jagluiperdpaar wat gewild is onder besoekers.<\/p>\n<p>Sy het by Romeo gesit toe hy haar skielik met sy kloue aan die been kap.<\/p>\n<p>\u201cEk het opgestaan om te loop toe hy skielik sy tande in my been slaan,\u201d s\u00ea me. Swanepoel.<\/p>\n<p>Mbidi personeel het haar dadelik te hulp gesnel, maar Romeo wou nie los nie.<\/p>\n<p>\u201cHulle het hom eers met water gespuit, en daarna sy snoet toegedruk, maar hy wou nie los nie,\u201d s\u00ea me. Swanepoel wie se drie seuns van 8, 6 en 3, histeries staan en kyk het hoe personeel die kat van hul ma probeer afkry.<\/p>\n<p>\u201cEen van die personeellede het \u2019n brandblusser gegryp en Romeo daarmee gespuit, waarna hy laat los het.\u201d<\/p>\n<p>Sy s\u00ea sy sal nie weer haar voete in \u2019n wilde dier se hok sit nie. \u201cEk is geheel en al genees van wilde diere, ek wil nie eens meer olifant ry nie.\u201d<\/p>\n<p>Mbidi se eienaar, die Limpopo prokureur, mnr. Willie Fourie, is genader vir kommentaar, maar het teen druktyd nie op versoeke gereageer nie.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/38006\/o-dondor\/\">Die lodge moes op 20 November ook vure doodslaan nadat Zondor, \u2019n mannetjies leeu, uit sy hok ontsnap het.<\/a><\/p>\n<p>Riemtelegramme het gou begin loop dat die leeu iemand aangeval het. Die lodge het egter ontken dat enige iemand in gevaar was.<\/p>\n<p>Nadat Zondor gepyl is, is hy teruggesit in sy hok sonder enige voorval.<\/p>\n<p>Hy het glo teen die hek van die kamp gespring en die haak waarin die slot pas, gebuig, wat die hek laat oopspring het.<\/p>\n<div id='gallery-1' class='gallery galleryid-38945 gallery-columns-3 gallery-size-thumbnail'><figure class='gallery-item'>\n\t\t\t<div class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2015\/12\/02\/veloorplantings-na-mbidi-jagluiperd-vrou-byt\/attachment\/byt_42265\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"270\" height=\"203\" src=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2015\/12\/byt_42265-270x203.jpg\" class=\"attachment-thumbnail size-thumbnail\" alt=\"\" aria-describedby=\"gallery-1-38947\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2015\/12\/byt_42265-270x203.jpg 270w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2015\/12\/byt_42265-520x390.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2015\/12\/byt_42265.jpg 800w\" sizes=\"auto, (max-width: 270px) 100vw, 270px\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<figcaption class='wp-caption-text gallery-caption' id='gallery-1-38947'>\n\t\t\t\tMe. Swanepoel se been nadat die jagluiperd haar aangeval het.\n\t\t\t\t<\/figcaption><\/figure>\n\t\t<\/div>\n\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Vrou is Sondag deur \u2019n jagluiperd aangeval by Mbidi Lodge, waar \u2019n mannetjies leeu ook op 20 November uit sy kamp ontsnap het.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":38946,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[2945,1215,2946,2948,1341,2949,2947],"class_list":["post-38945","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-cheetah","tag-groblersdal","tag-jagluiperd","tag-loskopdam","tag-mbidi-lodge","tag-romeo","tag-wilde-diere"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["cheetah","Groblersdal","jagluiperd","Loskopdam","Mbidi Lodge","Romeo","wilde diere"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/38945","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=38945"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/38945\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/38946"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=38945"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=38945"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=38945"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}