{"id":37583,"date":"2015-11-19T10:00:00","date_gmt":"2015-11-19T08:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/37583\/nashua-tegnikus-beroof\/"},"modified":"2015-11-19T12:39:54","modified_gmt":"2015-11-19T10:39:54","slug":"nashua-tegnikus-beroof","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2015\/11\/19\/nashua-tegnikus-beroof\/","title":{"rendered":"Nashua tegnikus beroof"},"content":{"rendered":"<p>Mnr. Charles Hamilton, die pa van &#8216;n twee weekoue babaseuntjie CJ, s\u00ea hy was in die buurdorp vir programinstallasies in die onderdorp, waar die hoofroete gesluit is nadat &#8216;n trok sy vrag verloor het.<\/p>\n<p>&#8220;Die verkeer was druk en motoriste is gedwing om alternatiewe systraatjies te vat, om uit die woelige onderdorp te kom.<\/p>\n<p>Mnr. Hamilton s\u00ea dat hy in een van di\u00e9 straatjies, by &#8216;n rooi robot, genader is deur drie mans.<\/p>\n<p>Twee het hom aan die bestuurskant oorval, terwyl die derde by sy passasiersdeur plek ingeneem het.<\/p>\n<p>&#8220;Ek het die twee mans van regs aangeloop sien kom,&#8221; vertel mnr. Hamilton wat bylas dat hy dadelik sy venster begin opdraai het, om die naderende gevaar te stuit.<\/p>\n<p>Een van die rowers het teen sy passasiersruit geklop, en sy aandag vir &#8216;n vlietende oomblik afgetrek.<\/p>\n<p>Die twee ander rowers het hulle onmiddellik na die kar gesnel waar hulle mnr. Hamilton verhoed het om die ruit verder op te draai.<\/p>\n<p>Terwyl een van die rowers &#8216;n mes teen sy keel gedruk het, het die ander sy motor afgesluit.<\/p>\n<p>Een van die mans het toe sy selfoon gegryp, en die mans het laat spaander deur &#8216;n nabygele\u00eb park.<\/p>\n<p>Mnr. Hamilton kan nie s\u00ea presies waar die insident afgespeel het nie, want die systrate wat hy moes neem, is aan hom onbekend.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea dat hy ingeboks is by die robot, deur twee motors voor hom, en &#8216;n string ander wat hom van agter vasgestop het.<\/p>\n<p>&#8220;Niemand het eers probeer om te help nie, daar het bloot net &#8216;n groep mense aan die oorkant van die pad op die rowers geskreeu,&#8221; s\u00ea mnr. Hamilton.<\/p>\n<p>Hy het die voorval onmiddelilk by die polisie gaan aanmeld.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea hy vermoed dat die rowers onder die indruk was dat die deure outomaties oopgesluit sou word met die afsluit van die kar.<\/p>\n<p>&#8220;Gelukkig het dit nie gebeur nie, en kon die rowers dus nie my beursie, wat in die konsole by die ratstok gel\u00ea het, buit nie,&#8221; s\u00ea hy oor die geluk by die ongeluk. Mnr. Hamilton is nie in die voorval beseer nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Werknemer van Middelburg Nashua, is Donderdag in eMalahleni se onderdorp met &#8216;n mes teen sy keel van sy selfoon beroof.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":37584,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[],"class_list":["post-37583","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/37583","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=37583"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/37583\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/37584"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=37583"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=37583"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=37583"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}