{"id":37267,"date":"2015-11-15T07:18:30","date_gmt":"2015-11-15T05:18:30","guid":{"rendered":"http:\/\/mobserver.co.za\/?p=37267"},"modified":"2015-11-13T09:30:48","modified_gmt":"2015-11-13T07:30:48","slug":"opvolg-ontman-oor-hondjie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2015\/11\/15\/opvolg-ontman-oor-hondjie\/","title":{"rendered":"Opvolg: Ontman oor hondjie"},"content":{"rendered":"<p>Hy het in &#8216;n bad geklim by sy huis op Kranspoort en sy maag en been met &#8216;n mes oopgesny.<\/p>\n<p>Hy het ook sy penis afgesny en langs hom op die bad se rand gesit. Hy het later tot sy sinne gekom en vir hulp geroep.<\/p>\n<p>Die man word sedertdien in die Groblersdal Hospitaal behandel en sy ma het sy toestand as &#8220;stabiel&#8221; beskryf.<\/p>\n<p>&#8220;Hierdie ding het &#8216;n lang aanloop gehad. Dit is nie die eerste keer dat hy probeer selfmoord pleeg nie.&#8221;<\/p>\n<p>Sy het ges\u00ea dat hulle al vir maande in &#8216;n stryd gewikkel is &#8220;omdat hulle sy hondjie wou wegvat.&#8221;<\/p>\n<p>Die Kranspoort huiseienaarsvereniging het hulle tot die hof gewend sodat die hondjie verwyder moes word.<\/p>\n<p>Die gesin was van die eerste inwoners by Kranspoortdorp en die komitee van daardie tyd het toestemming gegee, dat die man &#8216;n hondjie mag aanhou.<\/p>\n<p>&#8220;Na sy vorige selfmoordpoging het die sielkundige vir hom di\u00e9 hondjie gegee. Daar is ges\u00ea dat hy iets moet h\u00ea om lief te h\u00ea en wat hom terug kan liefh\u00ea.&#8221;<\/p>\n<p>Dit is duidelik dat hy di\u00e9 klein Chihuahau hondjie verafgod het en hulle het onafskeidbaar geword.<\/p>\n<p>Die laaste paar maande is hulle egter klaarblyklik verskeie kere aanges\u00ea om die hond van Kranspoortdorp te verwyder. Daar was ook ander geskille.<\/p>\n<p>&#8220;Hy het alles gehoor wat gebeur. Hy kon dit nie meer vat nie!&#8221;<\/p>\n<p>Sy het, soos haar dogter vroe\u00ebr hierdie week, gevra dat mense moet ophou om stories te versprei.<\/p>\n<p>&#8220;Alles is uit verband uit geruk en elkeen het &#8216;n ander liegstorie. Hou asseblief op. Ons familie kan dit nie meer hanteer nie.&#8221;<\/p>\n<p>\u2022 Daar is probeer om kontak te maak met die voorsitter van die Kranspoort huiseienaarsvereniging, mnr. Johan Botha.<\/p>\n<p>Toe hy nie opgespoor kon word nie, is die bestuurder van die dorp, mnr. Willie Marais, genader vir kommentaar.<\/p>\n<p>&#8220;Kranspoort huiseienaarsvereniging het niks met sy sielkundige probleme te doen nie,&#8221; het mnr. Marais gemeld.<\/p>\n<p>Daar is glo jare gelede met die ma en haar seun &#8216;n ooreenkoms aangegaan om &#8216;n hond aan te hou, maar dat die hond nie vervang sou word, as die dier vrek nie.<\/p>\n<p>Hy het aangedui dat mnr. Botha by hom in die kantoor is en dat hy die foon op luidspreker sit sodat die joernalis vrae kan vra.<\/p>\n<p>Op die vraag of daar &#8216;n ultimatum gestel is aan die vrou en haar seun om die hond te verwyder, het mnr. Marais ges\u00ea dat hy weet dat daar &#8216;n jaar gelede vir hulle ges\u00ea is dat hulle nie die hond langer kan aanhou nie.<\/p>\n<p>Hy het egter nie geweet of dit in die laaste ruk (voor die selfmoordpoging) weer herhaal is nie.<\/p>\n<p>Daar was vele ander vrae, wat net mnr. Botha sou kon antwoord, maar mnr. Marais het aangedui dat mnr. Botha nie meer in die vertrek was nie en gery het. Mnr. Botha is w\u00e9\u00e9r op sy selfoon gekontak, maar hy het nie geantwoord nie.<\/p>\n<p>Lees meer hier:<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/37147\/opvolg-ontmande-man-se-suster-praat\/\" target=\"_blank\">Opvolg: Ontmande man se suster praat<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/37108\/man-sny-penis-af-met-skerp-mes\/\" target=\"_blank\">(Waarskuwing) Grafiese inhoud: Man sny penis af met skerp mes<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/37121\/man-severs-penis-scrotum-in-suicide-attempt\/\" target=\"_blank\">(Warning) Graphic Content: Man severs penis, scrotum, in suicide attempt<\/a><\/p>\n<p>Send a message to our SMS line 37 940 or add us onto <a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/MiddelburgObserver\" target=\"_blank\">Facebook<\/a> and <a href=\"https:\/\/twitter.com\/MOBSERV\" target=\"_blank\">Twitter<\/a> <a href=\"https:\/\/twitter.com\/MOBSERV\" target=\"_blank\">@Mobserv<\/a> to receive your free daily news updates.<\/p>\n<p>Also check out our <a href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">Video\u2019s<\/a> on <a href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">Youtube<\/a> daily!<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8220;Sy hele lewe draai om daardie hondjie en nou wil hulle hom wegvat. &#8220;So het &#8216;n ma geprewel nadat haar 37-jarige seun Maandagaand probeer selfmoord pleeg het, deur sy geslagsorgane af te sny.<\/p>\n","protected":false},"author":2844,"featured_media":37128,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naude","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[1025,1688,1578,2824,1614,1231,2552,2897],"class_list":["post-37267","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-accident","tag-afrigter-apie-human","tag-awareness","tag-glossary","tag-knife","tag-kranspoort","tag-man","tag-sharp-knife"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["accident","afrigter Apie Human","awareness","glossary","knife","Kranspoort","man","sharp knife"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/37267","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2844"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=37267"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/37267\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/37128"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=37267"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=37267"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=37267"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}