{"id":36476,"date":"2015-10-28T10:00:00","date_gmt":"2015-10-28T08:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/36476\/duisende-reeds-vir-juwele-uitbetaal\/"},"modified":"2015-10-28T10:54:35","modified_gmt":"2015-10-28T08:54:35","slug":"duisende-reeds-vir-juwele-uitbetaal","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2015\/10\/28\/duisende-reeds-vir-juwele-uitbetaal\/","title":{"rendered":"Opvolg: Duisende reeds vir juwele uitbetaal"},"content":{"rendered":"<p>Die Middelburg Observer het verlede week <a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/35990\/vroue-klop-deur-tot-deur-vir-juwele\/\" target=\"_blank\">berig oor die vroue wat sporadies voor hekke staan<\/a> en vra vir oortollige juwele om te koop.<\/p>\n<p>Volgens me. Henriette Cronje, hoef inwoners nie bekommerd te wees oor die vroue nie, omdat syself al juwele aan hulle verkoop het.<\/p>\n<p>&#8220;Inderwaarheid het ek selfs kommissie verdien by die vriendelike Amaal Jantjies, wat ook kontant vir van my juwele betaal het,&#8221; s\u00ea me. Cronje.<\/p>\n<p>Sy het me. Jantjies na verskeie van haar vriendinne verwys, waar me. Jantjies ook duisende rande se goud gekoop het.<\/p>\n<p>&#8220;Een van my vriendinne is op die plek R6000 kontant vir haar goud gegee,&#8221; s\u00ea me. Cronje.<\/p>\n<p>Volgens haar weeg me. Jantjies die goud en betaal dan kontant vir die edelmetaal.<\/p>\n<p>Me. Jantjies, wat Woensdag weer Middelburg toe vertrek het uit die Kaap, s\u00ea sy werk vir haarself en is geregistreer as bona fide edelmetaal smous.<\/p>\n<p>Sy het onderneem om Vrydag (vandag) haar dokumente vir die Observer te wys.<\/p>\n<p>Volgens haar koop sy die goud om dit weer aan juweliers te verkoop.<\/p>\n<p>Sy is twee weke in die Kaap, en twee weke op die pad, en hulle fokus die afgelope ruk op Middelburg, eMalahleni en Pretoria.<\/p>\n<p>&#8220;Daar is baie oneerlike mense daar buite, maar ek is beslis nie een van hulle nie, een van my kli\u00ebnte ondersteun my al die afgelope 11 jaar,&#8221; vertel me. Jantjies.<\/p>\n<p>&#8220;En voor skelms idees kry, ek loop beslis nie met duisende rande op my nie, so dom is ek nie.&#8221;<\/p>\n<p>Me. Cronje s\u00ea &#8220;me. Jantjies is dierbaar en moet gewis ondersteun word, vir die eerlike, dog harde manier waarop sy haar inkomste verdien&#8221;.<\/p>\n<p>&#8220;Om van huis tot huis te stap, en deur baie afgejak en wantrou te word, kan nie maklik wees nie, wees gerus maar vriendelik,&#8221; s\u00ea me. Cronje.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/35990\/vroue-klop-deur-tot-deur-vir-juwele\/\" target=\"_blank\">Vroue klop deur tot deur vir juwele<\/a><\/p>\n<p>Send a message to our <strong>SMS line 37 940<\/strong> or add us onto <a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/MiddelburgObserver\" target=\"_blank\">Facebook<\/a> and <a href=\"https:\/\/twitter.com\/MOBSERV\" target=\"_blank\">Twitter<\/a> <a href=\"https:\/\/twitter.com\/MOBSERV\" target=\"_blank\">@Mobserv<\/a> to receive your free daily news updates.<\/p>\n<p>Also check out our <a href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">Video\u2019s<\/a> on <a href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">Youtube<\/a> daily!<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Derduisende rande is reeds uitbetaal aan inwoners wat goud aan die vroue met die vreemde skaaltjie verkoop het.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":36477,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[],"class_list":["post-36476","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/36476","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=36476"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/36476\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/36477"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=36476"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=36476"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=36476"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}