{"id":36203,"date":"2015-10-28T09:00:00","date_gmt":"2015-10-28T07:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/36203\/polisie-se-arrestasies-kom\/"},"modified":"2015-10-28T09:38:12","modified_gmt":"2015-10-28T07:38:12","slug":"polisie-se-arrestasies-kom","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2015\/10\/28\/polisie-se-arrestasies-kom\/","title":{"rendered":"Opvolg: Polisie s\u00ea arrestasies kom"},"content":{"rendered":"<p>Arrestasies is egter nog nie gemaak nie.<\/p>\n<p>Intussen maak die gesin gereed om die huis te ontruim, omdat hulle nie die huur kan bekostig nie.<\/p>\n<p>Mnr. Aarons het die huis met sy vrou Elsa, hul dogter Andrea, di\u00e9 se verloofde Juan, en Andrea se twee kinders, gedeel.<\/p>\n<p>Mnr. Aarons is met een skoot, terwyl sy hande in die lug was, in sy slaapkamer doodgeskiet.<\/p>\n<p>Elsa en haar kleinseun Liam (5) was op die bed in die kamer saam met mnr. Aarons, toe Andrea skielik ingehardloop het om hulle te waarsku van die huisroof in aanvang.<\/p>\n<p>Mnr. Aarons het gepoog om sy wapen uit die kluis te haal, maar is by die kasdeur deur twee huisrowers oorval.<\/p>\n<p>Terwyl hulle hom teen die kasdeur met sy hande in die lug vasgedruk het, het &#8216;n derde makker om die kamerdeur geloer en mnr. Aarons sonder waaskuwing geskiet.<\/p>\n<p>&#8220;Wat ons na die tyd opgeval het is die feit dat die rower maklik een van sy bendelede kon raakskiet toe my pa vermoor is,&#8221; het mnr. Aarons se seun, Eric, dae na die moord ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die polisie wou nie enige sensitiewe inligting bekendmaak, anders om te s\u00ea &#8220;arrestasies kan binnekort verwag word&#8221;.<\/p>\n<p>Die huis is na die moord omstreeks 23:30, deur forensiese spesialiste gefynkam vir vingerafdrukke, wat volgens &#8216;n bron wel gekry is.<\/p>\n<p>Hoewel die gesin nie beslis kan s\u00ea hoeveel rowers betrokke was nie, kon vier wel bevestig word.<\/p>\n<p>Die rowers het te voet gevlug.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/35981\/moord-se-vernietigende-gevolge\/\" target=\"_blank\">Opvolg: Moord se vernietigende gevolge<\/a><\/p>\n<p>Send a message to our SMS line 37 940 or add us onto <a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/MiddelburgObserver\" target=\"_blank\">Facebook<\/a> and <a href=\"https:\/\/twitter.com\/MOBSERV\" target=\"_blank\">Twitter<\/a> to receive your free daily news updates.<\/p>\n<p>Also check out our <a href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">Video\u2019s<\/a> on <a href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">Youtube<\/a> daily!<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Terwyl die gesin van mnr. Norman Aarons nog die skok van sy moord verlede Vrydagaand in Wesstraat probeer verwerk, is die polisie warm op die spoor van die moordbende.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":36204,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[],"class_list":["post-36203","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/36203","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=36203"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/36203\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/36204"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=36203"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=36203"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=36203"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}