{"id":36170,"date":"2015-10-20T15:18:31","date_gmt":"2015-10-20T13:18:31","guid":{"rendered":"http:\/\/mobserver.co.za\/?p=36170"},"modified":"2015-10-20T15:18:31","modified_gmt":"2015-10-20T13:18:31","slug":"stywe-boete-maar-lesing-wys-anders","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2015\/10\/20\/stywe-boete-maar-lesing-wys-anders\/","title":{"rendered":"Stywe boete maar lesing wys anders"},"content":{"rendered":"<p>Hy s\u00ea dat die spoedkontrole effens afdeins van die gestelde spoed, en hy dus permanent 111km\/ph in 120km\/ph sones ry, soos Dinsdag die geval was toe hy kort voor die Samora Machel-afrit op die N4 afgetrek is.<\/p>\n<p>Hy is op die plek &#8216;n boete van R1500 gegee omdat hy volgens hulle lesing 149km\/ph gery het.<\/p>\n<p>&#8220;Ek het &#8216;n kalibrasie-sertifikaat van die spoedmeter gevra en &#8216;n foto daarvan geneem om, sou dit tot die punt kom, in die hof te betwis,&#8221; s\u00ea mnr. Crous.<\/p>\n<p>Hy het aangebied om vir elk van die vier verkeersmanne &#8216;n Coke en emmer KFC hoender te koop, as een van hulle sou instem om saam met hom in die bakkie te klim en sy Cartrack lesing met hulle spoelesing te vergelyk.<\/p>\n<p>&#8220;Hulle het natuurlik geweier en ges\u00ea ek moet die boete by hul kantore gaan betwis,&#8221; s\u00ea mnr. Crous. Mnr. Crous s\u00ea hy het die verkeersmanne lank voor hy afgetrek is gewaar en was beslis binne die spoedperk.<\/p>\n<p>&#8220;Mense wat op 13 Oktober voor daai afrit afgetrek is, moet dalk hul boetes bevraagteken,&#8221; s\u00ea mnr. Crous.<\/p>\n<p>Hy gaan beslis die boete betwis en s\u00ea R1500 is verseker nie kleingeld om te betaal vir iemand anders se foute nie.<\/p>\n<p>&#8220;Die probleem is, mense word ge\u00efntimideer en sleg behandel, en daar is geen manier om met die verkeersmanne te redeneer nie, dus betaal motoriste maar,&#8221; s\u00ea hy.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea dat die vooruitsig om die boetes in die hof te gaan betwis, mense ook ontsenu en daartoe bydra dat motoriste wat verkeerdelik beboet word, maar die boetes betaal.<\/p>\n<p>Mnr. Crous het die Observer van sy Cartrack lesings, van die Tolhek tot by die punt waar hy afgetrek is voorsien, en dit wys dat hy tot &#8216;n maksimum van 125km\/ph versnel het tussen die tolhek en die punt waar hy afgetrek is.<\/p>\n<p>Die lesings wys egter hy het 111km\/ph gery waar hy afgetrek is, en sy spoed vinnig tot 0km\/ph verminder waar hy die boete gekry het.<\/p>\n<p>Send a message to our SMS line 37 940 or add us onto <a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/MiddelburgObserver\" target=\"_blank\">Facebook<\/a> and <a href=\"https:\/\/twitter.com\/MOBSERV\" target=\"_blank\">Twitter<\/a> to receive your free daily news updates.<\/p>\n<p>Also check out our <a href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">Video\u2019s<\/a> on <a href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">Youtube<\/a> daily!<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Sakeman van Pretoria s\u00ea die provinsiale verkeersdepartement se spoedkameras lieg soms. Mnr. Dwayne Crous (30), wat vir Atlas Copco as produkspesialis werk, s\u00ea hy het &#8216;n Cartrack in sy maatskappyvoertuig en dat sy spoedkontrole op 125km\/ph gestel is. <\/p>\n","protected":false},"author":2844,"featured_media":36177,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[2885,7,2],"tags":[],"class_list":["post-36170","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-crime-news","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Crime News"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/36170","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2844"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=36170"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/36170\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/36177"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=36170"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=36170"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=36170"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}