{"id":35990,"date":"2015-10-19T07:00:00","date_gmt":"2015-10-19T05:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/35990\/vroue-klop-deur-tot-deur-vir-juwele\/"},"modified":"2015-10-19T10:34:53","modified_gmt":"2015-10-19T08:34:53","slug":"vroue-klop-deur-tot-deur-vir-juwele","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2015\/10\/19\/vroue-klop-deur-tot-deur-vir-juwele\/","title":{"rendered":"Vroue klop deur tot deur vir juwele"},"content":{"rendered":"<p>Me. Lanie du Plessis s\u00ea sy is op 9 Oktober uit haar huis geroep deur &#8216;n vrou by haar hek wat beweer dat hulle op versoek weer na Middelburg vanuit die Kaap gekom het om juwele te koop.<\/p>\n<p>Volgens me. Du Plessis, loop die vrou rond met &#8216;n vreemde masjien wat sy beweer die juwele weeg en dan die presiese prys wat die juwele werd is uitspeel.<\/p>\n<p>&#8220;Die spesifieke vrou het &#8216;n banksakkie by haar gehad waarin ek net R100 kon sien,&#8221; s\u00ea me. Du Plessis.<\/p>\n<p>Sy s\u00ea die ander sakkie wat die vrou by haar gehad het het wel juwele in gehad, maar bloot twee oorbelle en drie armbande.<\/p>\n<p>&#8220;Sy het aanhou roep by my hek tot ek uitgestap het,&#8221; s\u00ea me. Du Plessis.<\/p>\n<p>Toe me. Du Plessis vir haar s\u00ea sy dra nie juwele nie, het die vrou aangedring op erfstukke.<\/p>\n<p>&#8220;Ek het weer vir haar ges\u00ea dat ek nie waardevolle juwele het nie, waarna sy weg is na die bure se hek toe,&#8221; s\u00ea me. Du Plessis.<\/p>\n<p>&#8216;n Inwoner van Kanonkop, me. Bev Hibbert, s\u00ea &#8216;n vrou het sowat twee maande gelede ook voor haar hek in Impalastraat gestaan en roep.<\/p>\n<p>Sy is gevra vir oortollige goud, maar sy het die vrou ook weggewys.<\/p>\n<p>Verlede week het &#8216;n ander vrou voor haar hek kom staan vir dieselfde.<\/p>\n<p>&#8220;Sy het vir my ges\u00ea die vorige besoeker was seker haar dogter,&#8221; s\u00ea me. Hibbert.<\/p>\n<p>Me. Hibbert het opgemerk dat die vroue op en af in die straat loop, en huis tot huis aandoen.<\/p>\n<p>Me. Du Plessis se man, Stiffie, het die voorval by die buurtpatrollie gerapporteer.<\/p>\n<p>Die polisie se kommunikasiebeamptes kon nie bereik word vir kommentaar nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Daar is weer vroue wat die rondgaan by huise om glo juwele te koop.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":35991,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[],"class_list":["post-35990","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/35990","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=35990"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/35990\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/35991"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=35990"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=35990"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=35990"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}