{"id":34883,"date":"2015-09-22T10:36:07","date_gmt":"2015-09-22T08:36:07","guid":{"rendered":"http:\/\/mobserver.co.za\/?p=34883"},"modified":"2015-09-22T10:36:07","modified_gmt":"2015-09-22T08:36:07","slug":"opvolg-verlore-en-terug-gevind","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2015\/09\/22\/opvolg-verlore-en-terug-gevind\/","title":{"rendered":"Opvolg: Verlore en terug gevind"},"content":{"rendered":"<p>\u2022 Die week in Middelburg<br \/>\n\u2022 Neline van Zyl paar dae weg was \/ hele gemeenskap soek<br \/>\n\u2022 Die vreugde van haar ouers \u2013 lewendig terug gevind<br \/>\n\u2022 Baie verhale in SA ouers nie so gelukkig om terug te vind<\/p>\n<p>Luk. 15 v 11-24<\/p>\n<p>Want die probleem by die ouer seun was net so groot as die by die jonger seun.<\/p>\n<p>Hierdie is die verhaal van God se liefde vir &#8216;n verlore sondaar wat sy skuld besef en na God toe kom om reg te maak.<\/p>\n<p>Die vraag is waar jy jouself op hierdie oomblik bevind in God se o\u00eb.<\/p>\n<p>Is jy by die Vader in die warmte van Sy huis en Sy teenwoor-digheid? Belewe jy Sy nabyheid? Ervaar jy Sy liefde en hoor jy Sy stem?<\/p>\n<p>Hoor jy Sy opdragte en gehoorsaam jy dit stiptelik? Belewe jy iets van die vreugde van die Here se teenwoordig-heid?<\/p>\n<p>Verbly jy jou in die feesvieringe en die heerlike kos en versorging van die Vader?<\/p>\n<p>Of beleef jy dalk geestelike doodsheid?<\/p>\n<p>Voel dit vir jou dat jy ver is van die Vader se huis, dat jy nie naby jou Hemelse Vader is nie, en dat jy in &#8216;n sekere sin dood is in jouself?<\/p>\n<p>Het jy van God weggedwaal?<\/p>\n<p>\u2022 Dis moontlik om van God weg te dwaal sonder dat jy wegraak uit die kerk.<\/p>\n<p>&#8216;n Mens kan bloot in jou gedagtes van God begin vervreem. Hierdie seun in die verhaal was vir &#8216;n lang tyd by sy pa in die huis, maar naderhand het hy al meer sy eie ding begin doen.<\/p>\n<p>In sy gedagtes het hy gehunker na die sondige w\u00eareld daarbuite.<\/p>\n<p>Die verlokking van geld en buitehuwelikse seks was soos &#8216;n wortel wat voor hom gehang het en het gemaak dat hysoos &#8216;n donkie daaragter stap, sonder om te sien dat hy besig is om in die afgrond in te beweeg.<\/p>\n<p>\u2022 Hierdie jongste seun se liefde vir die Vader het begin afkoel.<\/p>\n<p>Volgens Openbaring 2:4 moet ons onsself afvra of ons liefde vir die Here dalk begin afkoel het.<br \/>\nIs die Here nog ons eerste en hoogste prioriteit in ons lewe? Doen ons wat Hy s\u00ea, of het ons begin om te lewe soos ons lus is en soos wat ons wil?<\/p>\n<p>\u2022 Ons wegdwaal van die Here sal nie net in ons gedagtes bly nie.<br \/>\nAs ons in ons hart begin wegskuif het van die Vader, sal ons woorde binnekort begin wys dat ons van God weg-beweeg het.<\/p>\n<p>Soms troos ons onsself dat ons tog nog besig is met die dinge van die Here en betrokke is by die kerk, maar ons doen dit miskien bloot uit tradisie en gewoonte.<\/p>\n<p>\u2022 Ons liefde vir die Here is nie meer dieselfde nie.<\/p>\n<p>Ons gaan wel kerk toe en ons lees nog ons Bybel, maar mettertyd betrap ons onsself dat ons begin praat soos die w\u00eareld en spoedig keuses begin openbaar maak, dat ons nie meer by die Vader is soos wat ons vroe\u00ebr was nie.<\/p>\n<p>Wanneer &#8216;n mens in jou gedagtes begin wegdraai het van God, gaan jy dit nie net begin bekend maak deur woorde nie, maar ook met dade.<\/p>\n<p>Hierdie seun het uiteindelik openlik weggebreek en sy eie pad begin loop.<\/p>\n<p>Hy het nie meer tyd gehad vir die dinge van sy vader nie.<\/p>\n<p>Hy was verblind en kon nie sien dat die mag van die bose hom in die afgrond in sleep nie.<\/p>\n<p>Die groot vraag is of jy regtig van harte nog by die Vader is en Hom liefhet bo alles en bo almal? Of het jy dalk begin wegdwaal?<\/p>\n<p>GOD ROEP JOU TOT BESINNING<br \/>\nIs jy bereid om na te dink oor jou lewe? Om tyd te maak om met God oor jou lewe te praat. Is jy bereid om jou lewensl\u00eaer uit te haal en op die tafel te sit en vir God te vra om vir jou te kom s\u00ea of Hy tevrede is met jou lewe?<\/p>\n<p>Die seun in Jesus se verhaal het tot ontnug-tering en besinning gekom en besef dat hy arm, vuil en honger is. Hy het ook besef dat sy vriende nie ware vriende was nie, maar bloot mooiweers-vriende wat gekyk het wat hulle van hom kan kry.<\/p>\n<p>In die varkhok was daar min ware vreugde gewees Satan mislei en verblind ons om &#8216;n pad te stap wat vir ons mooi en goed lyk, maar waarvan die einde die verderf is.<\/p>\n<p>Wil jy nie ook omdraai na jou Pa toe nie?<\/p>\n<p>God wat die Vader voorstel &#8211; is dit ook die enigste plek in die Bybel is waar God hardloop \u2026. Om Sy kind te ontmoet<br \/>\nDie Vader roep jou om na Hom toe te kom. Gee jou van harte oor aan Hom.<\/p>\n<p>DIE VADER SE LIEFDE WAG VIR JOU<\/p>\n<p>Soos met vele gelykenisse kan elke mens identifiseer met een van die rolspelers in die gelykenis.<br \/>\nWatter een is ek? Die jongste seun wat op sy eie bene wou staan, deur die lewe in die maag geskop is, en gereed is om terug te keer huis toe?<\/p>\n<p>Die oudste seun, sy fokus op wat hom toekom, verblind deur die eie ek \u2013 die eintlik verlore seun?<\/p>\n<p>Of die Vader, wat met \u2018n hart vol genade en liefde en geduld bid en wag vir verlore seuns om hul pad terug huis toe te vind. Mag dit laasgenoemde wees.<\/p>\n<p>3 Hoofkarakters in de verhaal:<\/p>\n<p>Oudste Seun<br \/>\n\uf0fc Was ek ook al jaloers op ander se geestelike lewe.<br \/>\n\uf0fc Hoe tevrede is ek met wat ek het<br \/>\n\uf0fc Hou ek enige bitterheid teenoor ander<br \/>\n\uf0fc Het ek al goed ges\u00ea wat ander seermaak<br \/>\nVader<br \/>\n\uf0fc Hoe lyk my verhouding met my Ouers<br \/>\n\uf0fc Luister ek na hulle raad of is ek eie wys?<br \/>\n\uf0fc Onthou ek nog \u2018n Ouers sal enige iets doen vir sy\/haar kinders<\/p>\n<p>Verlore Seun<br \/>\n\uf0fc Was ek ook dal soos hierdie seun selfsugtig\/ eiewys\/hardkoppig<br \/>\n\uf0fc Respekteer ek my eie liggam en versorg ek dit (varkhok)<br \/>\n\uf0fc Het ek \u201cgenuine\u201d of mooi weersvriende?<br \/>\n\uf0fc Sit ek dalk by varkhok en verlang Sondag na Sondag na meer<br \/>\nVertel: Seun loop weg van huis af<br \/>\nOpgesluit in tronk deurmekaar met dwelms\/ vra Pa &#8211; is ek welkom terug \/ Trein ry na dorp \/ hang asb wit lint buite \/ knyp o\u00eb toe \/ vra man om te kyk \/ BOOM VOL WIT LINTE \u2026.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/34533\/opvolg-neline-gekry\/\" target=\"_blank\">Neline gekry!<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/34537\/breaking-news-they-found-neline\/\" target=\"_blank\">English \u2013 They found Neline<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/34426\/parents-plead-for-return-of-missing-daughter\/\" target=\"_blank\">Video: Parents plead for return of missing daughter<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/34391\/neline\/\" target=\"_blank\">Video \u2013 Opvolg: Beloning vir Neline<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/34339\/opvolg-dorp-vat-hande-en-soek-vir-neline\/\" target=\"_blank\">Opvolg: Dorp vat hande en soek Neline<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/34334\/opvolg-gemeenskap-soek-maar-geen-neline\/\" target=\"_blank\">Opvolg: Gemeenskap soek maar geen Neline<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/34331\/opvolg-nog-niks-nuus-oor-neline\/\" target=\"_blank\">Opvolg: Nog niks oor Neline<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/34322\/neline-steeds-weg\/\" target=\"_blank\">Neline steeds weg<\/a><\/p>\n<p>Send a message to our SMS line 37 940 or add us onto <a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/MiddelburgObserver\" target=\"_blank\">Facebook<\/a> and <a href=\"https:\/\/twitter.com\/MOBSERV\" target=\"_blank\">Twitter<\/a> <a href=\"https:\/\/twitter.com\/MOBSERV\" target=\"_blank\">@Mobserv<\/a> to receive your free daily news updates.<\/p>\n<p>Also check out our <a href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">Video\u2019s<\/a> on <a href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">Youtube<\/a> daily!<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Bybel vertel ook van \u2018n Seun wat weg was \u2026. Ek dink die storie se naam behoort nie te wees: die verlore seun nie. Maar dalk die verlore seuns. <\/p>\n","protected":false},"author":2844,"featured_media":34895,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[],"class_list":["post-34883","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/34883","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2844"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=34883"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/34883\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/34895"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=34883"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=34883"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=34883"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}