{"id":32809,"date":"2015-08-13T17:00:00","date_gmt":"2015-08-13T15:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/32809\/bekende-omroeper-oorlede\/"},"modified":"2015-08-13T13:15:03","modified_gmt":"2015-08-13T11:15:03","slug":"bekende-omroeper-oorlede","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2015\/08\/13\/bekende-omroeper-oorlede\/","title":{"rendered":"Bekende omroeper oorlede"},"content":{"rendered":"<p>Sekuriteitsbeamptes het later ges\u00ea dat hy Maandagaand ingegaan het om musiek te laai vir die nag. Die volgende oggend het sy kollega, mnr. Bere de Beer, hom dood in sy kantoor aangetref.<\/p>\n<p>Kollegas en luisteraars was uiters geskok oor sy dood.<\/p>\n<p>Radiastasiebestuurder Annalie Els het hartseer ges\u00ea dat sy Dinsdag gesukkel het om haar emosies te beteuel terwyl sy die nuus moes lees, net etlike ure na sy dood.<\/p>\n<p>&#8220;Harry was soos familie by die stasie en hy was baie geliefd onder die luisteraars. Hy het gel\u00e9\u00e9f vir die radio en was die ou wat daardie ekstra 70 myl vir jou sou stap. Ek weet nie hoe ons sy voetspore gaan vul nie, my voete is te klein.&#8221;<\/p>\n<p>Direksielid Lezana van Tonder s\u00ea mnr. Badenhorst se afsterwe laat &#8216;n leemte, wat nie maklik gevul sal kan word nie. &#8220;Harry het nie gewerk vir die geld nie, hy het sy passie uitgeleef. Hy het nie omgegee om lang ure te werk nie. Hy het respek vir almal om hom gehad en ander altyd bo homself geag. Sy programme was gewild en hy het musiek gespeel waarvan almal gehou het. Harry het Middelburg se mense verstaan.&#8221;<\/p>\n<p>Teen druktyd was die begrafnisre\u00eblings nog nie gefinaliseer nie. Mense wat navrae het, kan die radiostasie bel by 013 243 1800 of Annalie by 074 220 3546.<\/p>\n<p>\u2022 &#8216;n Huldeblykprogram is Woensdag op die radiostasie uitgesaai en hordes luisteraars het simpatieboodskappe gestuur en hartseer staaltjies vertel oor hoe hulle sy programme geniet het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Bekende omroeper van 99.3FM Kosmos Stereo, mnr. Harry Badenhorst (64) is Dinsdagoggend in sy kantoor aan &#8216;n hartaanval oorlede.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":32810,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naude","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[],"class_list":["post-32809","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/32809","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=32809"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/32809\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/32810"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=32809"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=32809"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=32809"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}