{"id":31209,"date":"2015-07-03T14:20:37","date_gmt":"2015-07-03T12:20:37","guid":{"rendered":"http:\/\/mobserver.co.za\/?p=31209"},"modified":"2015-07-06T11:00:54","modified_gmt":"2015-07-06T09:00:54","slug":"opvolg-moordenaar-nie-so-swak-soos-sy-weergee-nie-se-hof","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2015\/07\/03\/opvolg-moordenaar-nie-so-swak-soos-sy-weergee-nie-se-hof\/","title":{"rendered":"Opvolg: Moordenaar nie so swak soos sy weergee nie s\u00ea hof"},"content":{"rendered":"<p>Regter Louw het bevind dat, hoewel daar dwingende en wesenlike omstandighede was om af te wyk van die minimum vonnis van lewenslange tronkstraf, dit nie in die gemeenskap se belang sou wees dat sy \u2019n vry vrou uit die hof stap nie.<\/p>\n<p>Die hof het in die verhoor van sewe dae, wat op 16 Februarie afgeskop het, gehoor hoe me. Bothma en haar dogter Rozanne jare lank deur hom mishandel is.<\/p>\n<p>Regter Louw het in sy uitspraak bevind dat mnr. Ciciliato \u2019n \u201carrogante boelie was met geen respek vir enige iemand nie, hetsy tuis of by die werk\u201d.<\/p>\n<figure id=\"attachment_31211\" aria-describedby=\"caption-attachment-31211\" style=\"width: 520px\" class=\"wp-caption alignnone\"><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2015\/07\/TZ-Cicilliato-LL-ZN.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-31211\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2015\/07\/TZ-Cicilliato-LL-ZN-520x400.jpg\" alt=\"Mnr. Tizziano Ciciliato wat op 4 Februarie 2013 32 keer met \u2019n mes in sy Gholfsig huis gesteek is. Sy vrou Ronel, is Vrydag tot nege jaar gevangeninisstraf gevonnis vir haar erkende aandeel in sy gruwelik dood.\" width=\"520\" height=\"400\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-31211\" class=\"wp-caption-text\">Mnr. Tizziano Ciciliato wat op 4 Februarie 2013 32 keer met \u2019n mes in sy Gholfsig huis gesteek is. Sy vrou Ronel, is Vrydag tot nege jaar gevangeninisstraf gevonnis vir haar erkende aandeel in sy gruwelik dood.<\/figcaption><\/figure>\n<p>Hy het ges\u00ea dat die getuienes om die mishandeling te staaf, betroubaar was en dat daar hoegenaamd geen teenstrydige getuienes gelewer is deur die staatsgetuies, van intimiteit tussen die paartjie nie.<\/p>\n<p>Nietemin het hy bevind dat sy nie soos byvoorbeeld landelike vroue, geen toegang tot \u2019n foon, prokureur, haar kerkleier, persoonlike vriende, haar twee volwasse kinders Jaco en Vicky, of selfs kontant gehad het nie &#8211; \u201cjy kon sekerlik hulp uit enige van die oorde gekry het,\u201d het regter Louw ges\u00ea.<\/p>\n<p>Hy het haar beskryf as \u2019n waardige, opgevoede vrou, wat deurlopend \u2019n goeie indruk op die hof gemaak het.<\/p>\n<p>Hy het egter ges\u00ea dat hy geensins glo dat sy \u201cdie swak vrou is wat sy aan die hof probeer weergee nie\u201d.<\/p>\n<p>Regter Louw het ges\u00ea dat sy plig is om haar tot substansi\u00eble tronkstraf te vonnis, \u201cnie 18 of 20 jaar soos die staat vereis nie, maar ook nie bloot tot korrektiewe toesig soos die verdediging eis nie\u201d.<\/p>\n<p>Regter Louw het erken dat hy bewus is dat die nege jaar tronkstraf nog die staat, nog die verdediging sou pas.<\/p>\n<p>Beide die verdediging en staat het aansoek gedoen om verlof tot app\u00e9l waarvoor argumente teen 24 Julie geliasseer moet wees.<\/p>\n<p>\u2019n Volbank regters van die Noord Gautengse divisie, sal die saak app\u00e9lsaak aanhoor.<\/p>\n<p>Haar borg is tot dan verleng. <a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/30935\/opvolg-vermoorde-se-broer-getuig\/\" target=\"_blank\">Mnr. Ciciliato is op 4 Februarie 2013 <\/a>altesaam 32 keer met \u2019n mes gesteek deur huurmoordenaars wat deur me. Bothma vir die moord met R10 000 vergoed is.<\/p>\n<p>Sy het egter met die aanvang van die verhoor, skuldig gepleit op die moordklag en haar verhoor is geskei van di\u00e9 van haar medebeskuldigdes, Anna Mokwana, Dinah Mokwana, Doctor Jacob Tlou, Hendrik Chego, Tsietsi Letsebe en Mbuzo Kohza.<\/p>\n<p>Me. Bothma het aan die hof erken dat sy en Rozanne, terwyl die moord in aanvang was, saam met \u2019n vriendin gaan roomys eet het.<\/p>\n<p>Sy het die hek vir die moordenaars oopgemaak, het sy gebieg en was verlig toe sy tuiskom met die wete dat mnr. Ciciliato dood was.<\/p>\n<p>Die verhouding tussen mnr. Ciciliato en Rozanne was teen sy moord so sleg, dat almal, insluitende die staatsgetuies getuig het dat dit gelyk het of \u201csy partytjie hou op haar pa se begrafnis\u201d.<\/p>\n<p>Toe Vicky vir haar \u2019n roos gee om op mnr. Ciciliato se kis te gooi, het sy dit volgens getuies neergegooi en ges\u00ea \u201cf** dit\u201d.<\/p>\n<p>Lees vorige berigte hier:<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/25161\/opvolg-ronell-botma-moes-glo-aan-vurkhyser-hang\/\" target=\"_blank\">Opvolg: Ronel Botma moes glo aan vurkhyser hang<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/25147\/video-botma-skuldig\/\">Video: Botma skuldig<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/25282\/kinders-het-pa-gevrees\/\" target=\"_blank\">Opvolg: Kinders het pa gevrees<\/a><\/p>\n<p>Send a message to our SMS line 37 940 or add us onto <a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/MiddelburgObserver\" target=\"_blank\">Facebook<\/a> and <a href=\"https:\/\/twitter.com\/MOBSERV\" target=\"_blank\">Twitter<\/a> to receive your free daily news updates.<\/p>\n<p>Also check out our <a href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">Video\u2019s<\/a> on <a href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">Youtube<\/a> daily!<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Me. Ronel Bothma, wat skuldig gepleit het op die moord van haar man, mnr. Tizziano Ciciliato, is Vrydag tot nege jaar direkte gevangenisstraf gevonnis deur regter Andre Louw.<\/p>\n","protected":false},"author":2844,"featured_media":31210,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[2885,2],"tags":[],"class_list":["post-31209","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-crime-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Crime News"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/31209","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2844"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=31209"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/31209\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/31210"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=31209"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=31209"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=31209"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}