{"id":30859,"date":"2015-06-29T00:00:00","date_gmt":"2015-06-28T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/30859\/n-schutterende-prestasie\/"},"modified":"2015-06-29T11:10:59","modified_gmt":"2015-06-29T09:10:59","slug":"n-schutterende-prestasie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/sports-news\/local-sports\/2015\/06\/29\/n-schutterende-prestasie\/","title":{"rendered":"&#8216;n Schutte(rende) prestasie"},"content":{"rendered":"<p>Druk nou die versnelknoppie na 2015 en meeste van die land se top-rugbyspelers gaan soek hul heil by oorsese klubs. Schutte bring egter steeds die medaljes huis toe.<\/p>\n<p>In een van die moeilikste Afrika Kampioenskappe n\u00f3g &#8211; uit die 16 Suid-Afrikaanse manstoeiers is daar net sewe medaljes gewen &#8211; het die onderwyser van Laerskool Staatspresident C.R. Swart met &#8216;n brons medalje van Egipte teruggekeer.<\/p>\n<p>Schutte het die silwer in sy Grieks\/Romeinse-kategorie (98 kilogram tot 130 kilogram) met &#8216;n enkele punt misgeloop. &#8220;Ek het egter reeds vir my teenstander &#8216;n pakslae belowe wanneer ek hom volgende by die Afrika Spele in Brazzaville te\u00ebkom!&#8221; s\u00ea hy laggend.<\/p>\n<p>Hy vertel dat sy pa hom aangemoedig het om te stoei &#8211; hoofsaaklik om met sy rugby te help.<\/p>\n<p>&#8220;Ek onthou ek het destyds op &#8216;n Donderdag begin stoei. Drie dae later was ek in aksie by my eerste wedstryd &#8211; ek het hom darem gewen!&#8221;<\/p>\n<p>Sedertdien was hy al junior Afrika-kampioen (2008), vierde by die Grand Prix-toernooi in Spanje, &#8216;n silwermedaljewenner by die Statebond Kampioenskap en sesde by die 2010 Statebondspele in Indi\u00eb.<\/p>\n<p>Schutte stoei vir die Inyathi Stoeiklub in eMalahleni. Hy staan soggens 04:00 (selfs in die wintermaande) op om te oefen en na sy skoolafrigterspligte keer hy terug na die gimnasium of mat. Een keer per maand woon hy &#8216;n nasionale stoeikamp in Pretoria by.<\/p>\n<p>Oefeninge sluit optrekke, sowel as krag- en spoedwerk in.<\/p>\n<p>&#8220;Ek is nie die beste stoeier wat daar is nie, &#8221; s\u00ea hy beskeie.&#8221;Ek probeer om my teenstander se gelyke te wees wat krag betref en hom dan uit te oorl\u00ea met fiksheid en stamina.&#8221;<\/p>\n<p>&#8220;My afrigter leer my stoei en my pa gee vir my kragoefeninge.&#8217;n Natuurlike sportman is ek nie &#8211; ek is gedril om &#8216;n stoeier te wees!&#8221;<\/p>\n<p>Die talle medaljes vertel egter &#8216;n ander prentjie: Schutte is &#8216;n gebore sportman.<\/p>\n<p>\u2022 Die Afrika Spele is Septembermaand in Brazzaville, Kongo.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In 1995 het Francois Pienaar die IRB-w\u00eareldbeker omhoog gehou. Andr\u00e9 Schutte het ook in die einste jaar begin stoei.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":30906,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Johann Gresse","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[11,2886],"tags":[],"class_list":["post-30859","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-sports","category-sports-news"],"category_labels":{"Category":"Sport","SubCategory":"Local sport"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/30859","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=30859"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/30859\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/30906"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=30859"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=30859"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=30859"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}