{"id":30667,"date":"2015-06-24T00:00:00","date_gmt":"2015-06-23T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/30667\/ghana-en-die-amerikaanse-dollars\/"},"modified":"2015-06-24T09:16:16","modified_gmt":"2015-06-24T07:16:16","slug":"ghana-en-die-amerikaanse-dollars","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/uncategorized\/2015\/06\/24\/ghana-en-die-amerikaanse-dollars\/","title":{"rendered":"Ghana en die Amerikaanse dollars"},"content":{"rendered":"<p>Me. Judith Fick en mnr. Richard Troxell het &#8216;n versoek aan die gemeenskap, via &#8216;n e-pos aan die Observer gestuur, om saam met hulle hande te vat en &#8216;n seuntjie, wat glo tans in Ghana &#8220;onder haglike omstandighede leef&#8221;, aan te neem. En hiervoor benodig hulle fondse.<\/p>\n<p>Volgens me. Fick het &#8216;n vriend op Facebook, mnr. Richard Mata, van Ghana, haar van &#8220;Jack&#8221;, vertel en &#8216;n foto vir haar gestuur.<\/p>\n<p>Di\u00e9 vriend het vir haar ges\u00ea dat soldate hom by &#8216;n weermagbasis in Afganistan gevind het, wat aan hom kos en klere voorsien het.<\/p>\n<p>&#8220;Ek kan nie vir jou s\u00ea hoekom nie, maar die seuntjie op die foto het my hart diep geraak. Ek self het &#8216;n 28-jarige seun en het &#8216;n groot liefde vir kinders,&#8221; het me. Fick ges\u00ea.<\/p>\n<p>Hoe presies die seuntjie van Afganistan tot in Ghana gekom het, is &#8216;n raaisel.<\/p>\n<p>&#8220;Daar is vir my ges\u00ea dat die seuntjie beide sy ouers aan die dood afgestaan het in di\u00e9 oorloggeteisterde land en dat hy op &#8216;n baie jong ouderdom geleer is om vuurwapens te hanteer.&#8221;<\/p>\n<p>Volgens me. Fick is &#8220;Jack&#8221; tans onder &#8216;n &#8220;diplomaat&#8221;, met die naam Iddriss Fawaz se sorg geplaas, met wie sy in kontak bly.<\/p>\n<p>Die nodige re\u00eblings is, volgens me. Fick reeds getref om &#8220;Jack&#8221; onder hulle pleegsorg te plaas, deur middel van sy &#8220;geboorteland&#8221;, via di\u00e9 diplomaat wat ingestem het dat &#8220;Jack&#8221; beter daaraan toe is om na mense toe te gaan waar hy met liefde en sorg hanteer kan word.<\/p>\n<p>Me. Fick self weet nie wat die kind se van is nie. &#8220;Ek weet net sy naam is &#8220;Jack&#8221;.<\/p>\n<p>&#8220;Ons wil so min as moontlik inligting oor die kind deurgee totdat hy veilig by ons is.&#8221;<\/p>\n<p>Volgens me. Fick het iemand vanuit Ysland haar selfoon probeer kuberkraak nadat sy aansoek gedoen het om &#8220;Jack&#8221; aan te neem.&#8221;<\/p>\n<p>Luidens die e-pos wat aan die Observer gestuur is, gaan dit nagenoeg $500 (R6215) kos om al &#8220;Jack&#8221; se nodige dokumentasie te bekom en sy vliegtuigkaartjie na Suid-Afrika te kan bekostig.<\/p>\n<p>Daar is versoek dat die fondse in &#8216;n bankrekening in Amerika oorbetaal word aan die &#8220;diplomaat&#8221;, mnr. Fawaz, met verwysing na &#8220;Jack&#8221;.<\/p>\n<p>&#8220;Ons bid en vertrou dat daar &#8216;n positiewe uitkoms vir hierdie seuntjie is en dat ons hom die geleentheid kan gee wat hom toekom.&#8221;<\/p>\n<p>\u2022Is die storie geloofwaardig?<\/p>\n<p>&#8220;Die storie is baie geloofwaardig, ons is reeds besig om re\u00eblings te tref om &#8220;Jack&#8221; tot in Suid-Afrika te kry.&#8221;<\/p>\n<p>Die Observer het &#8216;n e-pos, na di\u00e9 vriend se e-pos adres, richard.mata38@yahoo.com, gestuur om verdere navrae te doen, maar het teen druktyd nog geen terugvoering ontvang nie.<\/p>\n<figure id=\"attachment_30668\" aria-describedby=\"caption-attachment-30668\" style=\"width: 520px\" class=\"wp-caption alignnone\"><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2015\/06\/Judith-Fic_658451727.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-30668\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2015\/06\/Judith-Fic_658451727-520x390.jpg\" alt=\"Me. Judith Fick versoek fondse vanaf die gemeenskap om 'n seuntjie met die naam van &quot;Jack&quot; veilig  tot in Suid-Afrika te kry om hom onder hulle veilige sorg te plaas.\" width=\"520\" height=\"390\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2015\/06\/Judith-Fic_658451727-520x390.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2015\/06\/Judith-Fic_658451727-270x203.jpg 270w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2015\/06\/Judith-Fic_658451727.jpg 800w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-30668\" class=\"wp-caption-text\">Me. Judith Fick versoek fondse vanaf die gemeenskap om &#8216;n seuntjie met die naam van &#8220;Jack&#8221; veilig tot in Suid-Afrika te kry om hom onder hulle veilige sorg te plaas.<\/figcaption><\/figure>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dis &#8216;n weeskind in Ghana&#8230; Amerikaanse Dollars en Afganistan wat gebuk gaan onder oorlog?&#8230; En dan is Ysland \u00f3\u00f3k nog deel van die hele storie?<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":30669,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Yolandi van den Berg","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[],"class_list":["post-30667","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry"],"category_labels":null,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/30667","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=30667"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/30667\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/30669"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=30667"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=30667"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=30667"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}