{"id":30381,"date":"2015-06-12T00:00:00","date_gmt":"2015-06-11T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/30381\/opposisie-se-swak-bestuur-kniehalter-werkers-dienste\/"},"modified":"2015-06-15T15:24:37","modified_gmt":"2015-06-15T13:24:37","slug":"opposisie-se-swak-bestuur-kniehalter-werkers-dienste","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2015\/06\/12\/opposisie-se-swak-bestuur-kniehalter-werkers-dienste\/","title":{"rendered":"Video: Opposisie s\u00ea swak bestuur kniehalter werkers, dienste"},"content":{"rendered":"<p>Die DA en lede van die gemeenskap het Vrydag om 08:30 by die Tosca Sentrum in Kanonkop by mekaar gekom en vandaar die strate begin skoonmaak.<\/p>\n<p>\u201cOns sal nie die hele dorp kan skoonmaak nie, maar ten minste kan ons hier en daar \u2019n impak maak,\u201d s\u00ea die DA se Anthony Benadie.<\/p>\n<p>\u201cDis nou al weke wat inwoners Woensdae sms boodskappe kry wat s\u00ea daar is vertragings met die vullisverwydering,\u201d s\u00ea hy.<\/p>\n<p>\u201cNet verlede week was KykNet hier en is \u2019n groot bohaai gemaak oor die dorp as finalis in die Kw\u00eala Dorp van die Jaar kompetisie, en vandag lyk die dorp so!\u201d s\u00ea Benadie.<\/p>\n<p>DA raadslid, mnr. Jos Pretorius, s\u00ea dat daar talle onklaar vullistrokke is wat vervang moes word, maar dat dit nie gedoen is nie.<\/p>\n<p>Tydens \u2019n raadsinspeksie verlede jaar was altesaam vyf trokke onklaar, een het bloot net nuwe remskoene gekort.<\/p>\n<p>\u201cDie mense kan nie hulle werk doen in die toestand wat die voertuie is nie, dis so eenvoudig soos dit, en op die ou einde dui dit op swak bestuur,\u201d s\u00ea mnr. Pretorius.<\/p>\n<div class='tie-fluid-width-video-wrapper tie-ignore-fitvid' style='margin-bottom: 30px;'>\n\t\t\t<iframe style='width: 100%; min-height: 300px; aspect-ratio: 16\/9;' src='https:\/\/www.youtube-nocookie.com\/embed\/VPkI59wb12E' loading='lazy'><\/iframe>\n\t\t<\/div>\n<p>Die munisipale personeel het Woensdag begin staak weens die sny van oortyd betalings.<\/p>\n<p>Die personeel word egter gedwing om oortyd te werk weens die tekort aan vullistrokke.<\/p>\n<p>Me. Rehana Pilodia van die burgemeesterskomitee het Donderdagaand op Facebook laat weet dat die staking oor is en dat vullis Vrydag verwyder sal word.<\/p>\n<p>Sy s\u00ea daar is nege trokke wat loop en dat daar lankal besluit is om oortyd te sny, \u201comdat ons nie sal toelaat dat ons soos eMalahleni opeindig nie\u201d.<\/p>\n<p>Sy las by dat die munisipaliteit nie vir unies agteroor sal buig nie, en as dit moet, privaatdienste aangestel word om skoon te maak.<\/p>\n<p>Sy kon nie s\u00ea of privaat kontrakteurs wel aangestel is om die dorp Vrydag skoon te maak nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die DA het Donderdagaand inisiatief geneem, om die gemeenskap op Facebook en radiogroepe te mobiliseer om te help om die vullis, wat weens \u2019n staking van munisipale personeel nie verwyder is nie, self op te ruim.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":30386,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[8,2],"tags":[],"class_list":["post-30381","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-municipal-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Municipal"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/30381","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=30381"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/30381\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/30386"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=30381"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=30381"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=30381"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}