{"id":29633,"date":"2015-06-03T00:00:00","date_gmt":"2015-06-02T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/29633\/hysbak-staan-na-wonderpark-slagting\/"},"modified":"2015-06-02T16:16:06","modified_gmt":"2015-06-02T14:16:06","slug":"hysbak-staan-na-wonderpark-slagting","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/uncategorized\/2015\/06\/03\/hysbak-staan-na-wonderpark-slagting\/","title":{"rendered":"Opvolg: Hysbak staan na Wonderpark slagting"},"content":{"rendered":"<p>Mnr. Briedenhann, teen wie &#8216;n beskermingsbevel deur me. Briedenhann verkry is kort voor die dodelike skietvoorval, het drie skote op haar gevuur, waarvan twee mis was.<\/p>\n<p>Hy het haar met die derde skoot in die kop gewond en daarna die wapen op homself gedraai.<\/p>\n<p>Die paartjie sou &#8216;n dag na die tragedie hul eerste huweliksherdenking vier.<\/p>\n<p>Die twee dwaalkoe\u00ebls wat me. Briedenhann gemis het, is vermoedelik verantwoordelik vir die gate in &#8216;n paneel.<\/p>\n<p>Volgens een van die sentrum eienaars, die Olifants apteker, mnr. Koos Snyman, is die hysbak erg beskadig in die skietery.<\/p>\n<p>Daar is twee koe\u00eblgate in een van die hysbak se panele, en die hele paneel moet vervang word om die hysbak te balanseer.<\/p>\n<p>Mnr. Snyman s\u00ea dat die deure van die hysbak ook in die skietery beskadig is.<\/p>\n<p>Toe die hysbak na die tragedie op die eerste vloer stilhou, het twee ooggetuies wat saam met die paartjie in die hysbak was, na veiligheid gevlug.<\/p>\n<p>&#8216;n Man wat toevallig buite die hysbak was, het gehelp om me. Briedenhann se liggaam uit die hysbak te sleep, waarna hy die deure &#8216;n geruime tyd lank met sy hande oop geforseer het, om te verhoed dat die hysbak met mnr. Briedenhann se lyk, na ander vloere beweeg.<\/p>\n<p>Stutte is later ingespan om die deure oop te sper, voordat die hysbak onaktief gestel is deur die onderhoudsmaatskappy.<\/p>\n<p>&#8220;Hierdie is ook &#8216;n unieke saak vir versekeraars, by wie die besluit nou l\u00ea,&#8221; s\u00ea mnr. Snyman.<\/p>\n<p>Bloedbank kollegas van me. Briedenhann, het Maandag ges\u00ea dat daar vir hulle ges\u00ea is dat die herstelwerk tot ses weke kan duur, hoewel mnr. Snyman s\u00ea moontlik selfs langer.<\/p>\n<p>&#8220;Ons weet nie hoe beskikbaar die parte plaaslik is nie,&#8221; motiveer hy.<\/p>\n<p>Hy skat die skade bo R50 000 maar wag nog op &#8216;n kwotasie vir die herstel van die hysbak.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/28305\/vrou-sterf-in-kollega-se-arms-3\/\">Vrou sterf in kollega se arms<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die hysbak waarin mnr. Jan Briedenhann homself en sy vervreemde vrou, Tanya-Louise, op 22 April vanjaar doodgeskiet het, staan sedert die bloedbad botstil.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":29634,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[],"class_list":["post-29633","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry"],"category_labels":null,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/29633","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=29633"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/29633\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/29634"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=29633"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=29633"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=29633"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}