{"id":29108,"date":"2015-05-19T00:00:00","date_gmt":"2015-05-18T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/29108\/waar-was-rooies-se-helikopter\/"},"modified":"2015-05-19T11:12:36","modified_gmt":"2015-05-19T09:12:36","slug":"waar-was-rooies-se-helikopter","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2015\/05\/19\/waar-was-rooies-se-helikopter\/","title":{"rendered":"Waar was Rooies se helikopter?"},"content":{"rendered":"<p>Die MHS beheerliggaam, wat verantwoordelik was vir die organisasie, s\u00ea dat die registrasie van die byeenkoms vereis het dat enige verbyvlugte verbied word.<\/p>\n<p>Thys de Beer, wat verantwoordelik was vir die veiligheid en organisasie, s\u00ea dat die borge vereis het dat dit &#8216;n lae-risiko byeenkoms moes wees. Sodra die helikopter sy verskyning sou maak, sou die byeenkoms egter as ho\u00eb risiko geklassifiseer moes word wat ekstra veiligheid en nooddienste sou vereis.<\/p>\n<p>Burgerlugvaart re\u00ebls bepaal dat daar nie nader as 1 000 voet aan die hoogste gebou gevlieg mag word nie.<\/p>\n<p>&#8220;Ons was nie jaloers nie, ons het nie probeer snaaks wees nie, dit is bloot wat die wet van ons vereis. Dit is wetgewing wat al in 2010 bekragtig is, maar niemand het hulle ooit daaraan gesteur nie,&#8221; s\u00ea mnr. De Beer.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea dat hy in gesprek met beide skole se hoofde was en die wetgewing wat deur burgerlugvaart aan hom deurgestuur is na die Middelburg vliegklub aangestuur het.<\/p>\n<p>&#8220;Ek hou ook van tradisies, en die rooi helikopter is &#8216;n tradisie, maar ek staan met my hande afgekap as die wet s\u00ea dit mag nie gebeur nie.&#8221;<\/p>\n<p>Pa en seun Nico en Attie van den Berg, wat die alombekende rooi helikopter besit, s\u00ea dat hulle dit ernstig oorweeg het om tog maar te vlieg.<\/p>\n<p>&#8220;As ons binne die burgerlugvaart re\u00ebls sou hou, sou niemand ons iets kon maak nie. Maar ons het toe maar besin en besluit kom ons los die vlie\u00ebry. Ons sal Middies wen sonder die rooi helikopter,&#8221; skerts Nico.<\/p>\n<p>\u2022 Daar was wel &#8216;n vliegtuig wat sonder toestemming oor die verrigtinge gevlieg het. Die vliegtuig se registrasienommer is reeds aan burgerlugvaart deurgegee, sodat verdere stappe geneem kan word. Dit is nie duidelik aan wie die vliegtuig behoort nie.<\/p>\n<p>Lees nog stories hier:<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/29070\/gees\/\">Video: MHS vs HTS geesvang!<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/29063\/rooi-bulletjie-bloedneus-geduik\/\">Video: Rooi Bulletjie bloedneus geduik<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/28995\/video-groen-en-rooi-ry-deur-dorp\/\">Video: Groen en Rooi ry deur dorp<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die afgelope naweek se Classic Clash tussen Ho\u00ebrskool Middelburg en die HTS Middelburg was vol naelbyt aksie, rasieleiers en gelukbringers. Een ding het egter hierdie jaar gekort: die gedoep-doep-doep van die rooi helikopter.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":29109,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[],"class_list":["post-29108","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/29108","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=29108"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/29108\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/29109"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=29108"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=29108"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=29108"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}