{"id":28879,"date":"2015-05-15T00:00:00","date_gmt":"2015-05-14T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/28879\/krokodille-leef-in-riooldamme\/"},"modified":"2015-05-15T11:49:40","modified_gmt":"2015-05-15T09:49:40","slug":"krokodille-leef-in-riooldamme","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2015\/05\/15\/krokodille-leef-in-riooldamme\/","title":{"rendered":"Poefedille? Wat maak die krok in die riooldam?"},"content":{"rendered":"<p>\u2019n Oproep vanaf me. Martchen en mnr. Ernst Jansen van Marble Hall ontvang oor vier krokodille wat in die sewe riooldamme van Marble Hall woon.<\/p>\n<p>\u201cDis net vir ons snaaks en sal ons graag wil weet hoe die krokodille in die riooldamme kan oorleef maar dat daar krokodille is wat sterf in die Olifantsrivier by die Krugerwildtuin,\u201d het me. Jansen gevra.<\/p>\n<p>Mnr. Hannes Botha, herpetoloog van Mpumalanga, \u2019n reptielkenner wat omsien na krokodille en visspesies in die Mpumalanga omgewing, doen ook veldwerk vir die besoedeling in die Olifantsrivier.<\/p>\n<p>Mnr. Botha vertel dat die riooldamme net rioolwater is wat gesirkuleer word, wat veroorsaak dat die ergste besoedeling op die bodem van die riooldamme gaan l\u00ea.<\/p>\n<p>Dus word die krokodille nie direk be\u00efnvloed deur die besoedeling nie, en word die gifstowwe nie deur sy vel opgeneem nie.<\/p>\n<p>Die krokodille staan wel \u2019n kans om siek te word oor \u2019n langtermyn deur van die rioolwater te drink.<\/p>\n<p>\u201cDie Olifantsrivier se besoedeling is dus \u2019n mengsel van besoedeling, soos rou riool wat by die rivier ingestort word, suurwater vanaf die myne, asook industri\u00eble besoedeling soos metale wat vanuit die fabrieke gestort word.<\/p>\n<p>Die rioolwater veroorsaak dat alge uitermatig in die rivier groei en word die riviere groen, die wolk van suurwater besoedeling veroorsaak dat die alge sterf en op die bodem van die rivier ontbind, wat suurstoflose water veroorsaak.<\/p>\n<p>Wat dan weer op sy beurt die visse laat sterf en visse bak deur die son op die oppervlak van die rivier wat die vis galserig maak en veroorsaak Pansteatitis in krokodille wat die die visse eet.<\/p>\n<p>Pansteatitis ontsteek die krokodille se liggaam en veroorsaak dat die vet in hul liggaam, wat meestal in hul sterte voorkom, oksideer, die vet in hul liggaam word so hard soos seep.<\/p>\n<p>Dit veroorsaak dat krokodille nie hul sterte kan gebruik om te swem nie, dis \u2019n vreeslike pynlike siekte, hulle kruip dan uit die water en veroorsaak dit dat hul nie hul tempratuur kan reguleer nie omdat hul nie in die water wil wees nie.<\/p>\n<p>Dit maak dit vir hul moeilik om te jag, en gaan die krokodille dood van blootstelling,\u201d s\u00ea mnr. Botha.<\/p>\n<p>Volgens mnr. Jansen oorleef die krokodille in die riooldamme moontlik van vo\u00ebls, aangesien daar nie visse in die riooldamme voorkom nie.<\/p>\n<p>Mnr. Botha en Die Daller is deur mnr. Jansen na die riooldamme geneem, waar \u2019n krokodil van ongeveer twee meter lank op die oewer van een van die riooldamme gel\u00ea het.<\/p>\n<p>\u201cDie riooldamme se water kan nie te sleg wees nie, want daar is genoeg vo\u00ebllewe en die krokodil lyk gesond en was nie vuil van die water nie,\u201d het mnr. Botha opgemerk.<\/p>\n<p>Volgens mnr. Botha is die krokodille nie \u2019n bedreiging vir mense nie, en sal hy voorstel dat die krokodille daar bly, al word die krokodille daar verwyder sal die volgendes, vanaf die rivier ongeveer drie tot vier kilometre vanaf die riooldamme, net weer hulself daar huisves.<\/p>\n<p>\u201cDis vir my en my vrou ons Sondagmiddag treat om na die krokodille te gaan kyk wat by die riooldamme woon,\u201d s\u00ea mnr. Jansen.<\/p>\n<div id='gallery-1' class='gallery galleryid-28879 gallery-columns-3 gallery-size-thumbnail'><figure class='gallery-item'>\n\t\t\t<div class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2015\/05\/15\/krokodille-leef-in-riooldamme\/attachment\/img_7860r_560991754\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"270\" height=\"203\" src=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2015\/05\/IMG_7860r_560991754-270x203.jpg\" class=\"attachment-thumbnail size-thumbnail\" alt=\"\" aria-describedby=\"gallery-1-28881\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2015\/05\/IMG_7860r_560991754-270x203.jpg 270w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2015\/05\/IMG_7860r_560991754-520x390.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2015\/05\/IMG_7860r_560991754.jpg 800w\" sizes=\"auto, (max-width: 270px) 100vw, 270px\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<figcaption class='wp-caption-text gallery-caption' id='gallery-1-28881'>\n\t\t\t\tDie ongeveer twee meter lange krokodil by die riooldamme van Marble Hall.\n\t\t\t\t<\/figcaption><\/figure><figure class='gallery-item'>\n\t\t\t<div class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2015\/05\/15\/krokodille-leef-in-riooldamme\/attachment\/martchen-en-ernst-_563504895\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"270\" height=\"203\" src=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2015\/05\/Martchen-en-Ernst-_563504895-270x203.jpg\" class=\"attachment-thumbnail size-thumbnail\" alt=\"\" aria-describedby=\"gallery-1-28882\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2015\/05\/Martchen-en-Ernst-_563504895-270x203.jpg 270w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2015\/05\/Martchen-en-Ernst-_563504895-520x390.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2015\/05\/Martchen-en-Ernst-_563504895.jpg 800w\" sizes=\"auto, (max-width: 270px) 100vw, 270px\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<figcaption class='wp-caption-text gallery-caption' id='gallery-1-28882'>\n\t\t\t\tMe. Martchen en Ernst Jansen.\n\t\t\t\t<\/figcaption><\/figure>\n\t\t<\/div>\n\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vier krokodille leef in Marble Hall se riooldamme, terwyl die krokodille in die Olifantsrivier in die Krugerwildtuin sterf.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":28880,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Janine van Staden","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[],"class_list":["post-28879","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/28879","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=28879"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/28879\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/28880"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=28879"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=28879"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=28879"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}