{"id":28261,"date":"2015-04-24T00:00:00","date_gmt":"2015-04-23T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/28261\/dawie-loots-oorlede\/"},"modified":"2015-04-24T09:48:44","modified_gmt":"2015-04-24T07:48:44","slug":"dawie-loots-oorlede","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2015\/04\/24\/dawie-loots-oorlede\/","title":{"rendered":"Dawie Loots oorlede"},"content":{"rendered":"<p>Mnr. Loots het verlede week \u2019n breukoperasie ondergaan, maar daar het komplikasies ingetree, waarna hy Woensdag in die intensiewe eenheid gesterf het.<\/p>\n<p>Hy was voltyds die eienaar van Cooling en Cleaning Services, maar die meeste mense het hom geken vir sy harde werk om minderbevoorregtes in die gemeenskap te help.<\/p>\n<p>Mnr. Loots was vir jare lid van die Rotari\u00ebr klub en was een van die sakemanne wat destyds hard gewerk het om die handmonument by die Loskop Damwal tot sy glorie te herstel.<\/p>\n<p>Sy dogter, Darelle, het Donderdagoggend ges\u00ea dat wanneer jy iets wou weet jy hom moes vra.<\/p>\n<p>\u201cPa was altyd gereed met \u2019n grappie en wou altyd almal help. Hy het die lekkerste kos gemaak en het soms baie vroeg opgestaan om deeg te knie en \u2019n broodjie gebak te kry vir ontbyt. Dan sou hy so ewe te vertel gehad het dat hy die hele nag deeg geknie het om brood te bak!\u201d<\/p>\n<p>Sy kleinkinders was baie trots, want as hulle in die dorp was, het almal hom gegroet en is daar graag vir hom ges\u00ea: \u201cOupa, jy ken die hele dorp!\u201d<\/p>\n<p>Mnr. Loots word oorleef deur sy vrou, Hettie (met wie hy 35 jaar getroud was), dogters Rozanne, Darelle en Leandri, skoonseuns en drie kleinkinders, Inge, Dan\u00e9 en Christo.<\/p>\n<p>\u2022 Daar is nog geen begrafnisre\u00eblings getref nie. Persone wat navraag het rakende die begrafnis, kan Darelle bel by 082 839 0817.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Welbekende inwoner, mnr. Dawie Loots (60) is Woensdagmiddag in die Kosmos Hospitaal (eMalahleni) oorlede.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":28262,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[],"class_list":["post-28261","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/28261","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=28261"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/28261\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/28262"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=28261"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=28261"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=28261"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}