{"id":28150,"date":"2015-04-26T00:00:00","date_gmt":"2015-04-25T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/28150\/polisie-se-dit-is-nie-gevaarsones\/"},"modified":"2015-04-24T10:03:44","modified_gmt":"2015-04-24T08:03:44","slug":"polisie-se-dit-is-nie-gevaarsones","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2015\/04\/26\/polisie-se-dit-is-nie-gevaarsones\/","title":{"rendered":"Opvolg: Polisie s\u00ea dit is ni\u00e9 gevaarsones"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Vrou (wat anoniem wil bly) het bleek geskrik by die Observer se kantore ingehardloop en ges\u00ea dat sy pas ook &#8216;n slagoffer van die groep was wat vroue in voertuie teiken by verkeersligte.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/28095\/gewurg-by-verkeerslig\/\">Sy het voor in die ry by die verkeerslig in Cowen Ntulistraat gestaan om links te draai in Lilian Ngoyi. Die volgende oomblik het iemand geweldig hard teen die passasiersvenster begin klop.<\/a><\/p>\n<p>Die vrou wou nie oogkontak maak nie en met die waai van haar hand vir hom beduie dat hy moet geepad. Hy het egter net n\u00f3g harder teen haar venster geklop. Dit was s\u00f3 hard, dat sy bang geword het hy gaan haar venster breek.<\/p>\n<p>Die oomblik toe die lig groen slaan, het sy vinnig weggetrek, net om te sien dat hy vir haar &#8216;n middelvinger wys.<\/p>\n<p>\u2022 Op die Dinsdagkoerant se voorblad is daar berig oor drie vroue wat slagoffers was van booswigte wat nie net aan vensters geklop het nie, maar ook deure oopgeruk het.<\/p>\n<p>Verlede Dinsdag is me. Vida Labuschagn\u00e9 op presies dieselfde plek oorval. Een het by haar venster geskreeu hy gaan haar doodmaak en twee ander het by haar in die voertuig gespring. Een van die twee het haar van agter af gewurg, terwyl sy makker haar selfoon en beursie gebuit het.<\/p>\n<p>Donderdag was twee vroue slagoffers by die verkeerslig op die hoek van Cowen Ntuli- en John Magagulastraat.<\/p>\n<p>\u2022 Me. Janine Paterson moes veg om die voertuigdeure toe te hou, toe hulle beide kante die deure oopgeruk het.<\/p>\n<p>\u2022 Me. Esmerelda Brits s\u00ea een het met &#8216;n mes teen haar venster gekap en sy het oor die rooi lig gejaag om weg te kom.<\/p>\n<p>Sy is bly hy het nie die deur oopgekry nie, aangesien hul visums en paspoorte in haar handsak in die voertuig was. Hulle het twee dae later na Phuket gevlieg en sou nie oorsee kon gaan as hul dokumente gesteel is nie.<\/p>\n<p>By navraag aan die polisie se mediakantoor, het kapt. Khanyisile Zwane ges\u00ea dat hierdie verkeersligte nie as misdaadbrandpunte gesien word nie, aangesien die voorvalle nie op &#8216;n gereelde basis plaasvind nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>N\u00f3g &#8216;n vrou was Woensdagmiddag die slagoffer van &#8216;n booswig wat teen haar venster gehamer het by &#8216;n verkeerslig, maar die polisie s\u00ea hierdie areas is nie misdsaad brandpunte nie en dat die voorvalle toevallig plaasvind.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":28151,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[],"class_list":["post-28150","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/28150","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=28150"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/28150\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/28151"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=28150"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=28150"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=28150"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}