{"id":27288,"date":"2015-04-02T07:43:43","date_gmt":"2015-04-02T05:43:43","guid":{"rendered":"http:\/\/mobserver.co.za\/?p=27288"},"modified":"2015-04-02T07:43:43","modified_gmt":"2015-04-02T05:43:43","slug":"bankkaarte-vlieg-by-venster-uit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/uncategorized\/2015\/04\/02\/bankkaarte-vlieg-by-venster-uit\/","title":{"rendered":"Bankkaarte vlieg by venster uit"},"content":{"rendered":"<p>Louwrens du Plessis van Guardian s\u00ea dat een van sy wagte hom gebel het, nadat hy &#8216;n bekende kaartbedrie\u00ebr by &#8216;n vulstasie herken het.<\/p>\n<p>Hy en sy seun, Gerdus, het na die toneel gery en die verdagte voertuig, met drie insittendes, gekonfronteer.<\/p>\n<p>Die mans het na bewering kort voordat Guardian op die toneel aangekom het, &#8216;n kaart gesteel en het dadelik probeer vlug toe hulle gekonfronteer word.<\/p>\n<p>Pa en seun het die verdagtes agterna gesit in die rigting van eMalahleni. By die Middelburg Toll Plaza het hulle die hulp van &#8216;n verkeersman ingeroep.<\/p>\n<p>Mnr. Du Plessis (junior) het gesien hoe daar bankkaarte teen sy motor se venster vas waai wat deur die verdagtes by hul voertuig uitgegooi is.<\/p>\n<figure id=\"attachment_27290\" aria-describedby=\"caption-attachment-27290\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignnone\"><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2015\/04\/BJMRT84-2-15_1590143409.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-27290\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2015\/04\/BJMRT84-2-15_1590143409-300x400.jpg\" alt=\"Beeldmateriaal wys hoe een van die verdagtes, in 'n wit hemp, sy slagoffer bedrieg.\" width=\"300\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2015\/04\/BJMRT84-2-15_1590143409-300x400.jpg 300w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2015\/04\/BJMRT84-2-15_1590143409-152x203.jpg 152w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2015\/04\/BJMRT84-2-15_1590143409.jpg 720w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-27290\" class=\"wp-caption-text\">Beeldmateriaal wys hoe een van die verdagtes, in &#8216;n wit hemp, sy slagoffer bedrieg.<\/figcaption><\/figure>\n<p>Die voertuig waarin die verdagtes gery het, &#8216;n Volkswagen Polo, het hulle verskeie kere teen &#8216;n ho\u00eb spoed van die pad af probeer druk. Net voor die vurk waar die hoofweg in die N4 en N12 verdeel, het die verkeersman daarin geslaag om die Polo van die pad af te druk.<\/p>\n<p>Die bestuurder van die voertuig het uitgeklim met sy hande in die lug, maar oor die hoofweg gehardloop, voordat hy geboei kon word. Nog een van die verdagtes se deur is toegedruk, sodat hy nie kan vlug nie. Hy het egter deur die motor by &#8216;n ander deur uit gevlug.<\/p>\n<p>Mnr. Du Plessis het op sy Facebookblad ges\u00ea dat hulle een van die verdagtes erken het as Freddie Segeel. Segeel het tans twee hangende sake in die hof teen hom, een van bedrog in die streekhof en &#8216;n aanrandingklag in die distrikshof.<\/p>\n<p>Volgens mnr. Du Plessis is die bestuurder van die motor herken as Temba Magagula, oud Mhluzi speuder.<\/p>\n<p>Die polisie het op die toneel opgedaag en die kar deursoek. eMalahleni SAP het daarna ges\u00ea die voertuig moet na die Middelburg polisie gesleep word.<\/p>\n<figure id=\"attachment_27291\" aria-describedby=\"caption-attachment-27291\" style=\"width: 400px\" class=\"wp-caption alignnone\"><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2015\/04\/Skelmpolisiemaninhof_1590186582.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-27291\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2015\/04\/Skelmpolisiemaninhof_1590186582-400x400.jpg\" alt=\"Themba Magagula is deur mense op die toneel as die bestuurder van die verdagte motor ge\u00efdentifiseer.\" width=\"400\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2015\/04\/Skelmpolisiemaninhof_1590186582-400x400.jpg 400w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2015\/04\/Skelmpolisiemaninhof_1590186582-203x203.jpg 203w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2015\/04\/Skelmpolisiemaninhof_1590186582-800x799.jpg 800w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2015\/04\/Skelmpolisiemaninhof_1590186582-70x70.jpg 70w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2015\/04\/Skelmpolisiemaninhof_1590186582.jpg 870w\" sizes=\"auto, (max-width: 400px) 100vw, 400px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-27291\" class=\"wp-caption-text\">Themba Magagula is deur mense op die toneel as die bestuurder van die verdagte motor ge\u00efdentifiseer.<\/figcaption><\/figure>\n<p>Maar Middelburg polisie kon nie die voertuig in besit neem nie, omdat daar geen saak oopgemaak is nie en omdat die beplande klagte van roekelose en nalatige bestuur in die eMalahleni area plaasgevind het.<\/p>\n<p>eMalahleni polisie het geweier om die voertuig in te sleep en dit is net daar langs die pad gelos.<\/p>\n<p>Die manne van Guardian kon daarin slaag om die kaarte wat uit die motor gegooi is, in die donker op te spoor. Hulle s\u00ea dat hulle nou self gaan probeer om die slagoffer aan wie die kaarte behoort, op te spoor.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Daar was &#8216;n ho\u00eb spoed jaagtog op die N4 Saterdagoggend toe vermeende kaartdiewe probeer het om &#8216;n sekuriteitsmaatskappy te ontglip.<\/p>\n","protected":false},"author":2844,"featured_media":27289,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Jana Boshoff","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[],"class_list":["post-27288","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry"],"category_labels":null,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/27288","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2844"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=27288"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/27288\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/27289"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=27288"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=27288"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=27288"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}