{"id":26560,"date":"2015-03-14T00:00:00","date_gmt":"2015-03-13T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/26560\/twee-grafte-op-brandwag\/"},"modified":"2015-03-26T08:12:22","modified_gmt":"2015-03-26T06:12:22","slug":"twee-grafte-op-brandwag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/uncategorized\/2015\/03\/14\/twee-grafte-op-brandwag\/","title":{"rendered":"Opvolg: Twee grafte op Brandwag"},"content":{"rendered":"<p>Me. Lubbe het Dinsdagaand, twee dae n\u00e1 \u2019n ongeluk op die<a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/26446\/opvolg-vrou-sterf-na-ongeluk\/\"> N4, gesterf.<\/a> Sy het ernstige kopbeserings opgedoen en nooit haar bewussyn herwin nie.<\/p>\n<p>Haar man, Jaco, wat self ook beseer is in die ongeluk, se bed is tydens besoektye langs haar ingestoot en hy kon haar hand vashou. Hy was ook daar toe sy gesterf het.<\/p>\n<p>Mnr. Lubbe gaan vir die tweede keer in vyf jaar langs die graf van sy vrou staan.<\/p>\n<figure id=\"attachment_26592\" aria-describedby=\"caption-attachment-26592\" style=\"width: 520px\" class=\"wp-caption alignnone\"><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2015\/03\/521988_127652644093146_260805883_n.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-26592\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2015\/03\/521988_127652644093146_260805883_n-520x346.jpg\" alt=\"Mnr. Jaco en me. Christelle Lubbe\" width=\"520\" height=\"346\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2015\/03\/521988_127652644093146_260805883_n-520x346.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2015\/03\/521988_127652644093146_260805883_n-270x180.jpg 270w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2015\/03\/521988_127652644093146_260805883_n-800x533.jpg 800w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2015\/03\/521988_127652644093146_260805883_n.jpg 960w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-26592\" class=\"wp-caption-text\">Mnr. Jaco en me. Christelle Lubbe<\/figcaption><\/figure>\n<p>Sy eerste vrou, Siska, het in Januarie 2010, sowat drie weke na die geboorte van hul seuntjie, Dian, gesterf. Siska was die dogter van dr. en me. Leon (bekende veearts) en Ri\u00ebtte Connoway.<\/p>\n<p>Na Siska se afsterwe het mnr. Lubbe \u2019n kerkhof op die plaas gevestig, Siska was die eerste wat daar begrawe is.<\/p>\n<p>Op 22 Maart sal hy sy tweede vrou in dieselfde kerkhof ter ruste l\u00ea.<\/p>\n<p>Mnr. Lubbe se broer, Japie, het emosioneel vertel dat Christelle \u201cbaie lief was vir die Here. Sy het \u2019n sagte gees gehad.\u201d<\/p>\n<figure id=\"attachment_26562\" aria-describedby=\"caption-attachment-26562\" style=\"width: 520px\" class=\"wp-caption alignnone\"><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2015\/03\/15i6-_553242892.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-26562\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2015\/03\/15i6-_553242892-520x390.jpg\" alt=\"Klein Jano Lubbe (16 maande) is ook uit die voertuig geslinger, maar hy het gelukkig nie ernstige beserings opgedoen nie.\" width=\"520\" height=\"390\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2015\/03\/15i6-_553242892-520x390.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2015\/03\/15i6-_553242892-270x203.jpg 270w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2015\/03\/15i6-_553242892.jpg 800w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-26562\" class=\"wp-caption-text\">Klein Jano Lubbe (16 maande) is ook uit die voertuig geslinger, maar hy het gelukkig nie ernstige beserings opgedoen nie.<\/figcaption><\/figure>\n<p>Hy het gemeld dat die diens gehou sal word by Sabie Valley Coffee\u2019s, wat reg oorkant die plaas gele\u00eb is. \u201cSiska se diens was ook daar gehou.\u201d<\/p>\n<p>Teen druktyd was daar nog nie \u2019n spesifieke tyd vir die begrafnis bevestig nie.<\/p>\n<p>Familie en vriende van regoor die land en selfs uit Itali\u00eb het hierdie week boodskappe van vertroosting op mnr. Lubbe se Facebookblad geplaas.<\/p>\n<p>Baie mense het hierdie week hul simpatie uitgespreek omdat mnr. Lubbe vir die tweede keer \u2019n jong baba, Jano (16 maande), asook sy twee ouer seuntjies Luan (8) en Dian (5), alleen sal moet grootmaak.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/26446\/opvolg-vrou-sterf-na-ongeluk\/\">\u2022 Die ongeluk het Sondag omstreeks 15:00, presies 29km buite Middelburg op die N4 plaasgevind. Mnr. Lubbe het uitgeswaai vir \u2019n voertuig wat in die aankomende verkeer voor hom beland het.<\/a><\/p>\n<p>Sy voertuig het die pad verlaat en verskeie kere gerol. Me. Lubbe en klein Jano is albei uit die voertuig geslinger. Jano het ligte beserings opgedoen, maar me. Lubbe het erge kopbeserings opgedoen en het twee dae later gesterf. Die twee ouer Lubbe-seuns was nie in die voertuig nie. Hulle het vir die naweek by hul ander grootouers, Japie en Ina Lubbe, gekuier.<\/p>\n<p>\u2022 \u2019n Ooggetuie wat die ongeluk sien gebeur het, se verhaal verskyn elders.<\/p>\n<figure id=\"attachment_26561\" aria-describedby=\"caption-attachment-26561\" style=\"width: 520px\" class=\"wp-caption alignnone\"><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2015\/03\/15i24-_550907541.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-26561\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2015\/03\/15i24-_550907541-520x390.jpg\" alt=\"\u2019n Foto van mnr. Jaco Lubbe en sy eerste vrou, Siska. Op haar skoot is hul oudste seuntjie, Luan (nou agt). Sy is drie weke na die geboorte van hul tweede seuntjie, Dian (nou vyf) oorlede. Siska is die dogter van die geliefde veearts, dr Leon Connoway.\" width=\"520\" height=\"390\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2015\/03\/15i24-_550907541-520x390.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2015\/03\/15i24-_550907541-270x203.jpg 270w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2015\/03\/15i24-_550907541.jpg 800w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-26561\" class=\"wp-caption-text\">\u2019n Foto van mnr. Jaco Lubbe en sy eerste vrou, Siska. Op haar skoot is hul oudste seuntjie, Luan (nou agt). Sy is drie weke na die geboorte van hul tweede seuntjie, Dian (nou vyf) oorlede. Siska is die dogter van die geliefde veearts, dr Leon Connoway.<\/figcaption><\/figure>\n<p>\u2022 Mnr. Lubbe is saam met sy broers, Japie en Jurgens, die mede-eienaars van Induna Adventures in die Hazyview omgewing, waar die plaas Brandwag, ook gele\u00eb is.<\/p>\n<p>\u2022 Mnr. Jurgens Lubbe is getroud met Edly, dogter van die welbekende pediater, dr. Derek Bissett.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Op die plaas Brandwag is daar net een graf, di\u00e9 van Siska Lubbe, wat vyf jaar gelede kort na die geboorte van haar kind oorlede is. Volgende Sondag sal daar \u2019n tweede graf wees&#8230;di\u00e9 van Christelle Lubbe.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":26563,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naude","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[],"class_list":["post-26560","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry"],"category_labels":null,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/26560","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=26560"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/26560\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/26563"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=26560"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=26560"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=26560"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}