{"id":26446,"date":"2015-03-11T09:39:39","date_gmt":"2015-03-11T07:39:39","guid":{"rendered":"http:\/\/mobserver.co.za\/?p=26446"},"modified":"2015-03-11T14:58:21","modified_gmt":"2015-03-11T12:58:21","slug":"opvolg-vrou-sterf-na-ongeluk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/uncategorized\/2015\/03\/11\/opvolg-vrou-sterf-na-ongeluk\/","title":{"rendered":"Opvolg: Vrou sterf na ongeluk"},"content":{"rendered":"<p>Me. Christelle Lubbe (30) het kort voor 18:00 in die intensiewe eenheid gesterf.<\/p>\n<p>Sy is sedert die ongeluk, wat Sondag kort voor 15:00 naby die Arnot afrit plaasgevind het, in di\u00e9 eenheid behandel. Haar man, Jaco, wat ook in die ongeluk beseer is, is gereeld vanaf \u2019n ander saal met sy bed by haar in die intensiewe eenheid ingestoot, om haar hand vas te hou.<\/p>\n<p>Die egpaar was vanaf Pretoria, waar hulle by \u2019n troue was, oppad terug na hul huis in Hazyview toe die ongeluk gebeur het. Saam met hulle in die voertuig was hul 16 maande oue baba, Jano, asook me. Lubbe se ouers, Chris en Jacky van der Burg.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/26418\/vrou-se-toestand-steeds-kritiek\/\">Die voertuig het die pad verlaat, waarop dit verskeie kere gerol het. Die baba, asook me. Lubbe is uit die voertuig geslinger. Almal is in die Life Midmed Hospitaal opgeneem, waarna die Van der Burgs en klein Jano Maandag ontslaan is.<\/a><\/p>\n<p>\u2022 Mnr. Lubbe is saam met sy twee broers die eienaars van die welbekende Induna Adventures (in die Hazyview omgewing).<\/p>\n<p>\u2022 Boodskappe van ondersteuning van reg oor die w\u00eareld het reeds van Sondag of ingestroom vir die familie. Kort nadat verneem is dat me. Lubbe oorlede is, het hordes simpatieboodskappe op mnr. Lubbe se Facebookblad ingestroom.<\/p>\n<p>Bernita Nel: Jaco ek so jammer, bid dat God jou en jou mense sal versterk, dra en genees.<\/p>\n<p>Andrea Musto?: I am very sad. I will always remember the kindness with which you welcomed me into your home. Jaco courage! A prayer from Italy.<\/p>\n<p>Thomas Johannes: God you are so great and good. Nothing is impossible for you and may your mercy and love just overflow on to our dear friend Jaco, the van der Burgh family, the Lubbe family and friends. Thank you for what you are going to do today in Jesus Name.<\/p>\n<p>Tonie van der Westhuizen?: Jaco, ons het nie woorde nie. Ons kan net bid dat ons Hemelse Vader, jou, Luan, Dian, Janu en die familie in die tyd sal toevou in sy arms.<\/p>\n<p>Sal inneem onder Sy vlerke en julle vrede gee wat alle verstand te bowe gaan, liefde en krag. Christelle was en is \u2019n beeldskone vrou nie net van buite nie, maar ook van binne, \u2019n voorbeeld aan so baie daar buite. Sy los \u2019n groot leemte.<\/p>\n<p>Ilse Malan?: Ek besef nou weer vanoggend&#8230;\u2019n mens kan net op jou knie\u00eb bly voor die Here&#8230;ek is innig jammer oor jul verlies Jaco. Geen woorde gaan jou seer beter maak nie&#8230;maar vertrou in God vir leiding &#8211; Sterkte.<\/p>\n<p>Darcelle Schouw?: Dear Jaco, Nadene, Japie and family&#8230;my heartfelt condolences to you all on the passing of Christelle. My hart treur met julle! At a loss for words&#8230;\u201cBe still and know that I am God\u201d. Praying you through the storm.<\/p>\n<p>Jancke van der Merwe: Christelle het die sagste hart gehad, sy het liefde uitgestraal. Die rukkie wat ek haar geken het was sy \u2019n baie mooi mens, binne en buite. Ons bid vir Jaco Lubbe en sy drie seuntjies &#8211; feeling heartbroken.<\/p>\n<p>Erich Kohrs?: Ek het die voorreg gehad om die twee pragtige mense se troufoto\u2019s te neem. Ek weet uit my eie verlies aan \u2019n boetie en \u2019n sussie en aan my Pa laas jaar, niks, maar niks, wat enige iemand nou s\u00ea, kan die pyn en hartseer beter maak nie. Al wat ek kan deel is Psalm 46:10&#8230;\u201cbe still and know that I am God&#8230;\u201d<\/p>\n<p>\u2022Die Middelburg Observer het \u2019n ooggetuie opgespoor van Sondag se ongeluk en publiseer haar weergawe in Vrydag se uitgawe van die Middelburg Observer.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die vrou wat Sondag ernstige hoofbeserings opgedoen het in \u2019n ongeluk op die N4, is gisteraand in die Life Midmed Hospitaal oorlede.<\/p>\n","protected":false},"author":2844,"featured_media":26447,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naude","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[],"class_list":["post-26446","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry"],"category_labels":null,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/26446","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2844"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=26446"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/26446\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/26447"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=26446"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=26446"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=26446"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}