{"id":25865,"date":"2015-02-28T00:00:00","date_gmt":"2015-02-27T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/25865\/floppers\/"},"modified":"2015-02-27T13:42:40","modified_gmt":"2015-02-27T11:42:40","slug":"floppers","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/opinion-edition\/blogs\/2015\/02\/28\/floppers\/","title":{"rendered":"Flopsport"},"content":{"rendered":"<p>\u2022&#8221;Groete aan Heyneke se Blou Bokke en al die ander horingdraers, die Kaap is steeds asemrowend&#8221;. So word jy al vir twee weke tempteer deur Hermie Crous en kie. Die Man van die Basaar het nogal die vermetelgeit om te vra waarom groet jy nie. So al asof hy nou nie sal weet nie.<\/p>\n<p>\u2022Nou vaar die Bul ondersteuners al onder mekaar in: &#8220;Gaan slaap Kalfie dit is lankal verby jou bedtyd! Die mense kan seker f@#$ praat soos hulle wil, ons is moeg verloor dit is nie te s\u00ea ons drink as daar gevloek word nie ek kan jou verseker ek is 100% nigter en raak nie drank!&#8221; s\u00ea een op die Bulle se webblad, net so. As di\u00e9 ou nigter was het hy beslis nie aan die drank geraak nie, hy het dit met een slag, sonder om daaraan te raak, by sjy keel laat afglyyy&#8230;hik!<\/p>\n<p>\u2022Nog &#8216;n ondersteuner het sommer onthul waarom is Frans Ludeke nog nie afgedank nie:<\/p>\n<p>*Hy is bevrind met Jacob Zuma en dus untouchable<\/p>\n<p>*Die BB unie is bang Steve Hofmeyr word aangestel as afrigter<\/p>\n<p>*Ludeke gebruik die Super 15 as opwarming vir &#8216;n verbeterde aanslag op die Curriebeker<\/p>\n<p>*Hy is al verlede jaar afgedank, maar sy afdankingsbrief is vertraag deur die poskantoor staking.<\/p>\n<p>\u2022Pretoria het sy eie weergawe van Fifty Shades of Grey &#8211; hulle noem dit Fifty Shades of Pain &#8211; voel elke naweek as die Bulle speel, asof jy met &#8216;n sambok geslaat word.<\/p>\n<p>\u2022Ja-nee binne twee weke is die Protea Vuur geblus en ons nie meer lus. (En nou wag Gayle! Vat hom Steynremover).<\/p>\n<p>\u2022Dit was 24 Junie 1979, ek en Ma het in die sitkamer gesit en boks kyk, Gerrie Coetzee teen Leon Spinks. Spinks met sy hare wat lyk asof hy sy vinger in &#8216;n plug gedruk het. Gerrie tref met sulke wilde linker en regter haakhoue. Toe met &#8216;n reguit linker, &#8216;n regter, Spinks val, hy is weer op, nog &#8216;n linker, &#8216;n regter, Spinks is weer plat, dis net Gerrie, links-regs en Spinks word byna deur die toue geslaan. Spring op toe Spinks val en gil: &#8220;Hy&#8217;s uit, hy&#8217;s uit!&#8221;. Pa kom vervaard uit die kamer gestorm: &#8220;Wat gaan hier aan, wat&#8217;s fout!?&#8221; Sit Saterdagaand half een die oggend en kyk hoe boks die kleine Hekkie Budler links-regs, manjifiek! (Het nooit kans gehad om vir Pa skuus te s\u00ea dat ek hom so laat skrik het nie).<\/p>\n<p>\u2022Laat weet Gert la Grange hy sien daar speel &#8216;n Gupta in die Indiese Gholf Ope. &#8220;Wonder net of sy caddy &#8216;n Zoema is&#8221;.<\/p>\n<p>\u2022Steelcrest en Kanonkop het hulle groot derby Saterdag en net toe ons dink die misterie sal verdwyn, word dit erger. Steelcrest se rugbyseuns mag nie afgeneem word nie? Huh?<\/p>\n<p>\u2022S\u00ea iemand, terwyl ander spanne hulle beste spanne kies, kies Suid-Afrika kwotas. Sou Wayne Parnell in die span gewees het as hy nie &#8216;n kwotaspeler was nie?<\/p>\n<p>\u2022Nou het Suid-Afrikaanse rugby sy STP bekendgestel, Strategic Transformation Plan. En dit het glo niks met kwotas te doen nie, dit is &#8216;n padkaart. Padkaart? Waarheen?<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Sleep &#8216;n man hom met moeite na die rekenaar, voel soos &#8216;n Protea wat te veel samoesas ge\u00ebet het. Was darem &#8216;n samoerse pak wat hulle Sondag gekry het? En na Vrydagaand se Blou Bul slae, is jy nou glad niks lus vir storietjies skryf nie en veral nie vir so diep filosofiese rubriek nie. (Miskien moet AB vir Jannie vra om te gaan help soos in die Castle advertensie).<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":25878,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Tobie van der Bergh","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[17,508,2888],"tags":[],"class_list":["post-25865","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-blogs","category-editors-choice","category-opinion-edition"],"category_labels":{"Category":"Opinion","SubCategory":"Blogs"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/25865","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=25865"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/25865\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/25878"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=25865"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=25865"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=25865"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}