{"id":25542,"date":"2015-02-25T00:00:00","date_gmt":"2015-02-24T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/25542\/konsessiekaartjies-geblok-of-foutief\/"},"modified":"2015-02-25T11:14:22","modified_gmt":"2015-02-25T09:14:22","slug":"konsessiekaartjies-geblok-of-foutief","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2015\/02\/25\/konsessiekaartjies-geblok-of-foutief\/","title":{"rendered":"Verkeer dam op by tolhek"},"content":{"rendered":"<p>Dit was die mening van me. Solange Soares, kommunikasie bestuurder van Trac.<\/p>\n<p>Die klaer, wat anoniem wou bly, het die koerant genader omdat hy by die tolhek se betaalpunt, eers &#8216;n vorm moet invul, sodat &#8216;n nuwe konsessiekaart uitgereik kan word.<\/p>\n<p>&#8220;Dan dam die verkeer op en betoon mense hul misnoe\u00eb deur op hul toeters te l\u00ea. Hulle mors nie net my tyd nie hulle mors ander mense agter my se tyd ook.&#8221;<\/p>\n<p>Me. Soares s\u00ea dat sy nog nooit enige klagtes oor foutiewe kaarte ontvang het nie, maar slegs oor kaarte wat geblok is.<\/p>\n<p>Volgens die klaer is hy nie die enigste slagoffer nie. &#8220;Die mense by die tolhekpunt het vir my ges\u00ea dat hulle gereeld foutiewe kaarte kry.&#8221;<\/p>\n<p>Me. Soares het ges\u00ea dat motoriste wat hul kaarte misbruik deur dit byvoorbeeld by &#8216;n ander tolhek of met &#8216;n ander voertuig (waarop die kaart nie geregistreer is nie) te gebruik, se kaarte summier gestop word. Dan word die motoriste toegang deur die tolhek geweier en moet hy eers &#8216;n vorm invul om verskoning te vra.<\/p>\n<p>Gereelde oortreders word op &#8216;n swartlys geplaas en die kaart word gestop.<\/p>\n<p>Motoriste wat aansoek doen en goedgekeur word om voordeel te trek uit die kaart hoef slegs R15 in plaas van die vasgestelde R47 tolhekgeld te betaal om deur te ry.<\/p>\n<p>Diegene wat die kaart misbruik sal tydelik of permanent op die swartlys geplaas word en sal moet heraansoek doen vir &#8216;n nuwe kaart.<\/p>\n<p>Gereelde oortreders sal vanselfsprekend, permanent geswartlys word.<\/p>\n<p>Motoriste wat vorms by die tolhek invul wat geblok is, betaal die volle bedrag tolhekgeld.<\/p>\n<p>Me. Soares moedig die klaer aan om na vore te tree en Trac te kontak by 080 087 2264 of via e-pos by helpdesk@tracn4.co.za of haar persoonlik te kontak by SSoares@tracn4.co.za.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die motoris wat by die Observer kom kla het omdat een van sy konsessiekaarte, oor en oor by die Middelburg tolhek &#8216;hernu&#8217; word en steeds nie werk nie&#8230; se kaart was waarskynlik geblok. <\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":25543,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Yolandi van den Berg","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[],"class_list":["post-25542","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/25542","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=25542"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/25542\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/25543"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=25542"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=25542"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=25542"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}