{"id":25514,"date":"2015-02-21T00:00:00","date_gmt":"2015-02-20T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/25514\/monsters-uitspraak-uitgesaai\/"},"modified":"2015-02-23T11:03:12","modified_gmt":"2015-02-23T09:03:12","slug":"monsters-uitspraak-uitgesaai","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2015\/02\/21\/monsters-uitspraak-uitgesaai\/","title":{"rendered":"&#8216;Middelburg Monsters&#8217; uitspraak uitgesaai"},"content":{"rendered":"<p>Die nuus kom nadat &#8216;n aansoek om die hofverrigtinge via die <a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/\">www.mobserver.co.za<\/a> webtuiste uit te saai, suksesvol was.<\/p>\n<p>Enige iemand met &#8216;n internet konneksie sal dus kan toekyk wanneer landdros Deon Minnie die egpaar, gedoop die &#8220;Middelburg Monsters&#8221;, vonnis.<\/p>\n<p>Landdros Minnie het in sy uitspraak ges\u00ea dat die aansoek die koppelvlak tussen die behoorlike funksionering van die strafregstelsel en die soeke na media en persdeelname beklemtoon.<\/p>\n<p>Hy het bevind dat die aansoek nie inbreuk kan maak op die beskuldigdes en die staat se reg op &#8216;n regverdige verhoor nie, omdat die verhoor reeds so ver gevorderd is. Die egpaar is reeds in 2014 skuldig bevind.<\/p>\n<p>Daar is egter beklemtoon dat die identiteit van die beskuldigdes, wat die biologiese ouers van die slagoffers is, nie bekend gemaak mag word nie.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/16812\/middelburg-monsters\/\">Middelburg Monsters<\/a><\/p>\n<p>Landdros Minnie het ges\u00ea die grondwet bepaal dat almal die reg tot vryheid van spraak het wat onder andere media en persvryheid insluit.<\/p>\n<p>Die Middelburg Observer sal toegelaat word om op die dag van die vonnis, &#8216;n videokamera en klanktoerusting in die hofsaal op te rig.<\/p>\n<p>Vereistes bepaal dat dit staties is en op die landdros gerig bly, dat daar nie opnames gemaak word as die hof nie in sitting is nie, dat geen stilfoto&#8217;s geneem of van videomateriaal gemaak word nie en dat die beskuldigdes, slagoffers, en enige ander persone teenwoordig se identiteite ten alle koste beskerm moet word.<\/p>\n<p>Hierdie sal die eerste keer in die geskiedenis van gemeenskapskoerante in Suid Afrika wees wat so iets gedoen word.<\/p>\n<p>Hou die koerant dop vir verdere inligting oor wanneer die uitsending sal plaasvind.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die hele w\u00eareld sal kan toekyk wanneer die egpaar wat skuldig bevind is van die seksuele misbruik van hul eie dogtertjies, gevonnis word.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":25523,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Jana Boshoff","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[2885,2],"tags":[],"class_list":["post-25514","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-crime-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Crime News"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/25514","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=25514"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/25514\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/25523"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=25514"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=25514"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=25514"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}