{"id":25504,"date":"2015-02-22T00:00:00","date_gmt":"2015-02-21T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/25504\/dokter-vertel-van-arrestasie\/"},"modified":"2015-02-23T10:31:17","modified_gmt":"2015-02-23T08:31:17","slug":"dokter-vertel-van-arrestasie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2015\/02\/22\/dokter-vertel-van-arrestasie\/","title":{"rendered":"Opvolg: Dokter vertel van arrestasie"},"content":{"rendered":"<p>Sy arrestasie, s\u00ea hy, het te doen gehad met \u2019n beskermingsbevel. \u201cEk het vir my eksvrou \u00e9n haar prokureur ges\u00ea het dat ek vir haar geld gaan vat. Maar as daar \u2019n beskermingsbevel teen jou is, mag nie eers die staatspresident vir jou toestemming gee om by die erf in te gaan nie.\u201d<\/p>\n<p>Dr. Kok is gearresteer vir oortreding van die bevel. \u201cDie polisie het my vinger gebreek toe hulle my gearresteer het. My vrou het nog die aand probeer om alles terug te trek.\u201d<\/p>\n<p>Omdat sy vinger so erg gebreek was, is dr. Kok deur die polisie hospitaal toe geneem. \u201cEk was met boeie aan \u2019n bed vasgemaak!\u201d<\/p>\n<p>Hy verduidelik verder dat hy ses maande onder huisarres geplaas is tot die verhoor.<\/p>\n<p>Tydens die verhoor is hy skuldig bevind aan die verbreking van die bevel (minagting van die hof), crimen injuria, intimidasie en aanranding \u201comdat ek aan haar arm gevat het. Laasgenoemde twee klagtes is egter tydens app\u00e9l uitgegooi, want daar was geen beserings nie.\u201d<\/p>\n<p>Op die een klagte het hy \u2019n boete betaal (crimen injuria) en op die ander klagte het hy \u2019n opgeskorte vonnis gekry.<\/p>\n<p>Die crimen injuria klagte was na aanleiding van die voorval waar sy eksvrou se vriendin op hom geskree het terwyl hy by sy eksvrou se huis was. \u201cEk het vir haar ges\u00ea ek het niks vir jou te s\u00ea nie, waarop sy aangehou het en ek haar toe vertel het wat ek daarvan dink.\u201d<\/p>\n<p>Hy s\u00ea hy was egter nog nooit aan iets anders, soos aanranding, skuldig bevind nie.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/24146\/video-dokter-met-mes-gesteek\/\">Video: Dokter met mes gesteek<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dr. Alan Kok ontken dat daar verskeie sake teen hom ondersoek was.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":25515,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naude","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[],"class_list":["post-25504","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/25504","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=25504"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/25504\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/25515"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=25504"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=25504"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=25504"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}