{"id":24677,"date":"2015-02-08T00:00:00","date_gmt":"2015-02-07T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/24677\/dokter-het-al-met-gereg-gebots\/"},"modified":"2015-02-06T10:44:06","modified_gmt":"2015-02-06T08:44:06","slug":"dokter-het-al-met-gereg-gebots","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/uncategorized\/2015\/02\/08\/dokter-het-al-met-gereg-gebots\/","title":{"rendered":"Dokter het al met gereg gebots"},"content":{"rendered":"<p>Daar was sedert 2009 al verskeie klagtes teen dokter Kok aanhangig gemaak, van onder andere aanranding en intimidasie, maar in al die gevalle is die sake teruggetrek.<\/p>\n<p>Hy is in Maart 2008 skuldig bevind aan roekeloos nalatige bestuur en &#8216;n boete van R300 opgel\u00ea.<\/p>\n<p>Gedurende Augustus 2010 is dr. Kok skuldig bevind aan minagting van die hof en ses maande tronkstraf opgel\u00ea wat opgeskort is vir &#8216;n jaar.<\/p>\n<p>\u2022 Een van die persone wat jare gelede &#8216;n klagte van aanranding teen dr. Kok aanhangig gemaak en teruggetrek het, het aan die Observer ges\u00ea &#8220;dat hy geen beheer oor sy aggressie het nie.&#8221; (Die persoon wil nie ge\u00efdentifiseer word nie, aangesien die dokter hulle ken).<\/p>\n<p>Hulle het later die klagte teruggetrek, omdat hulle nie kans gesien het vir &#8216;n uitgerekte hofsaak nie.<\/p>\n<p>\u2022 Nog een van die destydse klaers s\u00ea hulle het dr. Kok baie goed geken en hom opgesom as &#8216;n &#8220;baie aangename man.&#8221;<\/p>\n<p>Daar het egter &#8216;n geveg uitgebreek tussen die twee mans &#8220;en ons was geskok oor hoe kwaad hy kan word. Alan is &#8216;n fantastiese dokter en &#8216;n goeie ou, maar hy raak soos &#8216;n wilde ding as hy kwaad is.&#8221; In di\u00e9 geval het hulle ook die saak teruggetrek om hul gesin en familie &#8220;al die drama in die hof te spaar.&#8221;<\/p>\n<p>\u2022 Die man wat &#8216;n onderhoud met die Observer toegestaan het omdat &#8220;die dokter ook &#8216;n verhouding met my vrou gehad het,&#8221; het &#8216;n klagte van intimidasie by die eMalahleni polisie aanhangig gemaak in Junie 2012.<\/p>\n<p>Volgens hom het dr. Kok ook gedreig dat hy hom gaan doodmaak, nadat die man uitgevind het dat dr. Kok saam met sy vrou by &#8216;n Roxette konsert is.<\/p>\n<p>Hy het later die saak teruggetrek op aandrang van sy gesin.<\/p>\n<p>\u2022 Nie dr. Kok \u00f3f mnr. Liam Niemandt het tot op hede enige klagtes aanhangig gemaak na die voorval op 23 Januarie 2015 waar dr. Kok met &#8216;n mes gesteek is nie.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/24361\/dokter-begin-geveg\/\">Opvolg: Dokter begin geveg<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dr. Alan Kok het al met die gereg gebots.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":24678,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[],"class_list":["post-24677","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry"],"category_labels":null,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/24677","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=24677"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/24677\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/24678"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=24677"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=24677"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=24677"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}