{"id":23700,"date":"2015-01-18T00:00:00","date_gmt":"2015-01-17T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/23700\/plaasaanval-gefnuik\/"},"modified":"2015-01-22T13:10:03","modified_gmt":"2015-01-22T11:10:03","slug":"plaasaanval-gefnuik","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2015\/01\/18\/plaasaanval-gefnuik\/","title":{"rendered":"Plaasaanval gefnuik"},"content":{"rendered":"<p>Mev. Elmie Wessels het \u2019n verdagte voertuig ongeveer 05:00 op haar perseel opgemerk en ondersoek gaan instel. Sy het vier verdagtes in \u2019n voertuig betrap, wat ges\u00ea het dat hul opsoek is na werk.<\/p>\n<p>Mev. Wessels het nie gerus gevoel nie en dadelik hulp ontbied. WIPS (Wildlife Investigation and Protection Services) en Rudi Louw (swaer van mev. Wessels) is blitsig na die toneel. WIPS het die verdagtes vir betreding gearresteer en na Groblersdal SAPD geneem vir ondervraging.<\/p>\n<p>Volgens Piet Groenewald van WIPS het luitenant kolonel Venetia Masingi die verdagtes ondervra en nie gerus gevoel nadat hul stories nie ooreengekom het nie.<\/p>\n<p>Groblersdal SAPD is na die toneel en het die verdagtes gevra of hul die voertuig mag deursoek.<\/p>\n<p>Daar is twee vuurwapens in die paneel van die bestuurdersdeur gevind, waarop die polisie die mans gearresteer het vir onwettige besit van vuurwapens.<\/p>\n<p>Volgens kaptein Anton Willemse is die voertuig as gesteel aangemeld net buite Witbank in Desember 2014 en die vuurwapens in April 2014.<\/p>\n<p>\u201cEk is net dankbaar ek het my boerboel saam met my gevat en dat ek teen die deur van die voertuig gestaan en gesels het, wat die verdagtes gekeer het om die vuurwapens uit die paneel van die voertuig te kry,\u201d s\u00ea mev. Wessels.<\/p>\n<p>Volgens mnr. Groenewald het die verdagtes genoem dat hulle mev. Wessels wou beroof.<\/p>\n<p>\u201cEk het nie die erns van die saak besef tot die polisie die mans in hegtenis geneem het nie,\u201d s\u00ea mev. Wessels.<\/p>\n<p>Die Vallei is sedert September geteister met \u2019n aantal voorvalle op plase en die polisie stel ondersoek in wat moontlik die verdagtes kan koppel aan voorvalle by:<\/p>\n<p>\u2022Mnr. Wilhelm (oom Boet) Miessner en sy vrou, Sophie op 11 September 2014.<\/p>\n<p>\u2022Jan-Harm Venter op 25 November 2014.<\/p>\n<p>\u2022Annemarie en Johan van den Heever op 28 November 2014.<\/p>\n<p>\u2022 Lillian en Andries Kruger op 3 Desember 2014 en Stefan Barendse op 17 Desember 2014.<\/p>\n<p>Elson Hlatshovago (24), James Sibanyoni (26), Patrick Modau (27) en Lebogang Motau (22), het Maandag, 12 Januarie, in die hof verskyn en die saak is uitgestel tot Maandag, 19 Januarie, vir \u2019n formele borgaansoek.<\/p>\n<p>\u2022 Volgens a\/o Stanley Magaela (polisiewoordvoerder van Groblersdal SAPD) is die verdagtes tans in Bronkhorstspruit polisiestasie in aanhoudig na \u2019n polisie ondersoek wat moontlik die verdagtes kan koppel aan \u2019n voorval in Ekangala net buite Bronkhorstspruit.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vier verdagtes in besit van vuurwapens, is Donderdag, 8 Januarie, gearresteer toe hul op \u2019n plaas op die Loskopdampad vasgetrek is.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":23701,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Wapens in kardeur versteek","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[2885,2],"tags":[],"class_list":["post-23700","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-crime-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Crime News"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/23700","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=23700"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/23700\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/23701"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=23700"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=23700"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=23700"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}