{"id":23584,"date":"2015-01-14T00:00:00","date_gmt":"2015-01-13T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/23584\/geswets-uit-die-datsun\/"},"modified":"2015-01-14T11:50:09","modified_gmt":"2015-01-14T09:50:09","slug":"geswets-uit-die-datsun","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2015\/01\/14\/geswets-uit-die-datsun\/","title":{"rendered":"Geswets uit die Datsun"},"content":{"rendered":"<p>&#8220;Ek gaan jou hof toe vat as jy &#8216;n foto neem. F-off!&#8221; het hy Maandagoggend gebulder.<\/p>\n<p>Die Middelburg Observer het gaan ondersoek instel nadat inwoners navraag gedoen het oor die geel Datsun wat al vir twee maande in die omgewing is.<\/p>\n<p>Die motor is eers langs die boonste dammetjie oorkant Ho\u00ebrskool Kanonkop se rugbyveld opgemerk. Dit het egter nou getrek na die onderpunt van die park langs Piet Groblerstraat.<\/p>\n<p>Die motor kon as die een waarin Rassie verlede jaar gebly het ge\u00efdentifiseer word, met behulp van vorige foto&#8217;s.<\/p>\n<p>Van agter die getinte vensters, waarvan die voorste passasiers venster op &#8216;n skrefie oopgemaak is om met die joernaliste te praat, is daar bulderend geskree dat die joernaliste hul uit die voete moet maak.<\/p>\n<p>&#8216;n Vroue stem en die dowwe geblaf van &#8216;n hond was hoorbaar.<\/p>\n<p>Die skimme agter die venster wou niks anders s\u00ea behalwe dat hulle besig is om hul motor te herstel nie. Terwyl die voorste gedeelte van die motor heeltemal donker is, is die agterste gedeelte van die motor amper tot by die dak gepak met verskeie goed soos visstokke.<\/p>\n<p>\u2022 Rassie Erasmus is in April vir die eerste keer opgemerk toe hy voor &#8216;n vulstasie in Midwater gesit het. Daar is verneem dat hy &#8216;n dwelmslaaf is en dat sy vrou, Janetta, destyds in eMalahleni in aanhouding was vir dwelmbesit.<\/p>\n<p>\u2022 In Junie 2014 is Rassie voor &#8216;n kleuterskool in Laverstraat opgemerk. Hy het vertel dat hy vir sy vrou wag voordat hulle sou huistoe gaan. Waar sy &#8220;huis&#8221; is wou hy nie s\u00ea nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die sagmoedige Rassie wat die Middelburg Observer in April 2014 voor die Midwater Engen vulstasie ontmoet het, het in &#8216;n bulderende swetsende stem van agter &#8216;n donker venster ontaard.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":23585,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Jana Boshoff","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[],"class_list":["post-23584","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/23584","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=23584"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/23584\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/23585"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=23584"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=23584"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=23584"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}