{"id":23004,"date":"2014-12-22T00:00:00","date_gmt":"2014-12-21T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/23004\/vrieskasmoorde-in-februarie-weer-voor\/"},"modified":"2014-12-22T16:50:18","modified_gmt":"2014-12-22T14:50:18","slug":"vrieskasmoorde-in-februarie-weer-voor","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2014\/12\/22\/vrieskasmoorde-in-februarie-weer-voor\/","title":{"rendered":"Vrieskasmoorde in Februarie weer voor"},"content":{"rendered":"<p>Tydens een van die beskuldigdes se getuienis vroe\u00ebr in die hof, het hy, Bongani Joseph Ncongwane (23), tesame met Irvin Brown Nkosi (19), en Sibusiso Charles Sibanyoni gedurende die nag van 8 en 9 Januarie 2013, by die egpaar se huis in Fitzgeraldstraat ingebreek.<\/p>\n<p>Die bejaarde egpaar is in hul bed deur die drie mans oorval en aangerand.<\/p>\n<p>Ncongwane het getuig dat Nkosi die egpaar geken het, en hulle derhalwe na di\u00e9 huis geneem het omdat hy gemeen het die slagoffers was maklike teikens.<\/p>\n<p>Ncongwane het ook getuig dat Nkosi mnr. Van Heerden met &#8216;n mes gesteek het voordat die egpaar vasgebind by die vrieskas ingegooi is.<\/p>\n<p>Mnr. Van Heerden, &#8216;n groot man, is bo-op sy vrou by die vrieskas ingedwing, het Ncongwane getuig.<\/p>\n<p>Weens sy lengte kon hy nie inpas nie, en volgens Ncongwane, het Nkosi toe sy kop met geweld by die vrieskas ingeskop, waarna hulle gevlug het met die egpaar se voertuig, wat later langs die N4 gevind is.<\/p>\n<p>Ncongwane wou aanvanklik skuldig pleit, maar weens druk van die ander twee het hy sy pleit verander, wat daartoe gelei het dat sy advokaat namens hom moes onttrek.<\/p>\n<p>Nkosi was &#8216;n tyd lank in die kinderhuis in Belfast maar is later weens sy gedrag, na &#8216;n inrigting vir probleemkinders gestuur.<\/p>\n<p>Kinderhuisrekords wys ook dat hy nie 19 is nie, maar reeds mondig is.<\/p>\n<p>Die saak teen die driestuks is uitgestel na 23 Februarie 2015.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die saak teen drie jeugdiges, wat aangekla is vir die vrieskasmoorde van mnr. Koffie en mev. Elna van Heerden in Belfast gedurende Januarie 2013, is Woensdag oudergewoonte uitgestel na volgende jaar.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":23005,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[],"class_list":["post-23004","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/23004","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=23004"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/23004\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/23005"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=23004"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=23004"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=23004"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}