{"id":22773,"date":"2014-12-13T00:00:00","date_gmt":"2014-12-12T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/22773\/ons-eie-dramakoningin\/"},"modified":"2014-12-12T09:29:28","modified_gmt":"2014-12-12T07:29:28","slug":"ons-eie-dramakoningin","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/uncategorized\/2014\/12\/13\/ons-eie-dramakoningin\/","title":{"rendered":"Ons eie dramakoningin"},"content":{"rendered":"<p>En vandag is sy besig om &#8216;n kinderteater teks te skryf. Die opvoer van di\u00e9 drama gaan waarskynlik volgende jaar in Middelburg op &#8216;n verhoog uitgevoer word.<\/p>\n<p>Sy het dramaklasse geneem van haar laerskooldae af en op Laer- en Ho\u00ebrskool Middelburg skoolgegaan waar sy lewenslange vriende gemaak het.<\/p>\n<p>Haar oupagrootjie, mnr. Pierre Joubert, is in 1910 in die dorp gebore en hier begrawe. Die geslagte wat hierna gevolg het, het almal in Middelburg grootgeword en skoolgegaan.<\/p>\n<p>Stephanie het n\u00e1 skool vir vier jaar aan die Universiteit van Pretoria Drama studeer en haar honneursgraad verwerf. &#8220;Student wees verg min slaap, baie wegneemetes, dans tot die son opkom en baie, baie harde werk.&#8221;<\/p>\n<p>Stephanie was reeds betrokke by die Kr\u00eakvars Kunsfees op Tukkies se gronde, die Colver Aardklop fees in Potchefstroom, asook die Woordfees in Stellenbosch. &#8220;Die feeste waarby ek betrokke was, het my as akteur baie geleer en dit was &#8216;n ongelooflike ervaring. Ek dink &#8216;n professionele fees maak jou as akteur sterker en skerper.&#8221;<\/p>\n<p>Stephanie is by Kr\u00eakvars Kunsfees genomineer as die beste aktrise. Sy het ook &#8216;n teks vir haar honneursgraad geskryf en geredigeer genaamd, &#8220;Lop Lop&#8221;, wat genomineer is as een van die beste produksies. By die US Woordfees het sy die trofee ontvang vir &#8220;Uitskieter&#8221; vir haar spel in &#8220;Melusine van Arcadia&#8221;.<\/p>\n<p>Sy beoog om nog vele teaterstukke op die planke te sit, meer ondervinding op te doen en haar maatskappy te laat groei. Sy beoog ook om volgende jaar meer te leer in die televisie- en rolprentindustrie.<\/p>\n<p>\u2022 Stephanie is die dogter van die bekende sportsielkundige, Henning Gericke.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Stephanie Gericke (23), wat groot geword het in ons dorp, was al van kindsbeen af mal daaroor om stories oor te vertel en karakters na te boots.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":22774,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[2704,2681],"tags":[],"class_list":["post-22773","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-entertainment-news","category-lifestyle-news"],"category_labels":{"Category":"Lifestyle","SubCategory":"Entertainment"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/22773","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=22773"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/22773\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/22774"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=22773"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=22773"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=22773"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}