{"id":22546,"date":"2014-12-05T00:00:00","date_gmt":"2014-12-04T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/22546\/dorp-kry-cambridge-akademie\/"},"modified":"2014-12-05T09:24:39","modified_gmt":"2014-12-05T07:24:39","slug":"dorp-kry-cambridge-akademie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2014\/12\/05\/dorp-kry-cambridge-akademie\/","title":{"rendered":"Dorp kry Cambridge Akademie"},"content":{"rendered":"<p>Die munisipaliteit was lank in hofsake gewikkel weens die verkoop van die grond, en die saak is na maande buite die hof geskik.<\/p>\n<p>Na die geregtelike rompslomp het die munisipaliteit dit egter goedhartiglik gedink om di\u00e9 stuk grond vir die ontwikkeling van &#8216;n Cambridge Kollege, op te rig.<\/p>\n<p>Die ooreenkoms was dat die akademie slegs die R250 000, wat die munisipaliteit gekos het om die terrein netjies te ommuur, sou kos maar die kollege het intussen aansoek gebring vir reserwes rondom die Geloftefeesterrein.<\/p>\n<p>&#8220;Ek het reeds &#8216;n verslag saamgestel, wat gedurende Desember se sitting voor die raad sal dien, oor die aansoek om &#8216;n groter stuk grond,&#8221; het die munisipale bestuurder, mnr. Willie Fouch\u00e9, Maandag bevestig.<\/p>\n<p>Mnr. Fouch\u00e9, wat Maandag nog net 59 amptelike dae as munisipale bestuurder oorgehad het, s\u00ea die vestiging van die kollege is vir Middelburg krities belangrik.<\/p>\n<p>Die dorp bars uit sy nate en bestaande skole sukkel reeds om plek te bied vir al die dorp se kinders.<\/p>\n<p>Die kollege, beoog om al drie vlakke, naamlik pre-prim\u00ear, junior en senior, aan te bied, en derhalwe is die aansoek vir &#8216;n groter stuk grond, gebring. &#8220;Hoe gouer die grondsake afgehandel word, hoe beter vir die dorp,&#8221; s\u00ea mnr. Fouch\u00e9.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea hy kan geen probleme voorsien, met die beplande vestiging van die skool nie.<\/p>\n<p>\u2022Groot gedeeltes van die R250 000 muur wat om die terrein opgerig is, het reeds gekantel of is weggedra. Die munisipaliteit is bewus hiervan, s\u00ea mnr. Fouch\u00e9.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Daar word al lank onderhandel met die munisipaliteit om &#8216;n Cambridge Kollege hier te vestig, en die Geloftefeesgrond, agter Krugerdam in Aerorand, is ge\u00efdentifiseer as &#8216;n gepaste area vir die onderwysinstelling.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":22547,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[],"class_list":["post-22546","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/22546","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=22546"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/22546\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/22547"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=22546"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=22546"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=22546"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}