{"id":22380,"date":"2014-12-06T00:00:00","date_gmt":"2014-12-05T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/22380\/flop\/"},"modified":"2014-12-04T12:01:49","modified_gmt":"2014-12-04T10:01:49","slug":"flop","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/opinion-edition\/blogs\/2014\/12\/06\/flop\/","title":{"rendered":"Flop"},"content":{"rendered":"<p>Die Walliesers het uit volle bors laat waai, terwyl die Bokke gelyk het soos ons wat in standerd vyf moes sing vir \u2019n plek in die koor. Die liedjie was die Blinkvos Perd: \u201cO, ek het \u2019n perd, \u2019n blinkvos perd en ek kom om jou te haal&#8230;want jy het ges\u00ea, as ek jou wil h\u00ea&#8230;\u201d.<\/p>\n<p>En toe mompel ons: \u201cHo hettek \u2019n pert \u2019n blinkvos p\u00ea\u00ea\u00eard, en ek kom om jou te h\u00e1\u00e1\u00e1l, wantjyhette ges\u00ea, as ek jou wil h\u00ea\u00ea\u00ea&#8230;\u201d. Want sien, die koor het grootpouse geoefen en grootpouse was ons belangrikste rugbywedstryde.<\/p>\n<p>Nie een van Manie Horn en sy boetie Adriaan, Neels du Toit, Derick van der Merwe en die res van die span, het ooit die koor gehaal nie.<\/p>\n<p>\u2022Laat weet Lammie Engelbrecht die krag was meer opwindend as die rugby. Op die selfone het dit so gegaan: \u201cDie krag is af, die krag is aan, die krag is af, die krag is aan, die krag is&#8230;\u201d.<\/p>\n<p>\u2022Gee my krag! Vir Jan Potgieter was die spanning van beurtkrag een te veel. Kanonkop en Dennesig se beurt was tot vier uur en die afskop was half vyf. Sou die munisipaliteit vertrou kon word om die krag betyds aan te kry? het hy gewonder.<\/p>\n<p>\u2022Dankie tog! Die Bulle het pragtige blou truie vir die Superreeks en \u2019n bul se kop op die kant. In hulle persverklaring oor die truie s\u00ea die Bulle: \u201cThe positioning of the Bulls head on the men\u2019s replica jersey is different to that of the women\u2019s and kids jersey, so that when the Bulls family is walking side by side, the full head of the Bull is visible.\u201d Wanneer die Bulle kringetjie maak, gaan dit pure lyk soos \u2019n bultrop. (Geen bul blerts volgende jaar nie).<\/p>\n<p>\u2022Die Haaie se truie het glo \u2019n see-effek en wanneer hulle kringetjie maak gaan dit lyk soos Finding Nemo. (Under the sea!).<\/p>\n<p>\u2022Die Lions gaan \u2019n verlangende leeu op sy bors kry, amper iets soos Lion King wat na die beloofde bekers tuur.<\/p>\n<p>\u2022Siestog, die Tjietas sal weer iets oranje h\u00ea, p\u00eapoen!<\/p>\n<p>\u2022Daar is Vrydagaand in die nag gehol. Kry ons \u2019n foto van die organiseerders wat s\u00ea \u201chier kom al die flitse\u201d. Behalwe al die flitse het ons ook \u2019n paashaas en die tandemuis op die foto uitgemaak.<\/p>\n<p>\u2022Jy kry manne wat erg is oor visvang en jy kry manne wat erg is oor gholf. Wanneer jy sien hoe staan \u2019n man en swaai en swaai op die grasperk voor die koshuis, daar langs Samora Machelstraat, dan weet jy hy eet en slaap gholf. Moet dalk sy naam verander na Hendrik Swaaiepoel.<\/p>\n<p>\u2022Middelburgers net waar jy kyk. Staan Donderdagaand in Pretoria by Henning Gericke se boekbekendstelling, toe die jong uitgewer van BK Publishers homself voorstel: \u201cBenoit Knox!\u201d Dink toe, vanwaar di\u00e9 Fransman? En toe stel sy vrou haarself voor: \u201cAntoinette\u201d. \u201cEk is \u2019n meisie van Middelburg en het met die Observer grootgeword\u201d.<\/p>\n<p>En daar skuur Gerhard Swarts skouer met Cameron van der Burgh. Ria Joubert, wyle dr. Leon, se vrou staan nader. En daar is oud Middie Stefanie Gericke. Seg mev. Knox: \u201cJa-nee, ons Middelburgers maak ons merk oral waar ons kom\u201d. So waar mev. Knox, so waar.<\/p>\n<p>\u2022Gaan ons die naweek beurtkrag bekruip doen? Dis nou amper soos pub crawling. As jou krag af is gaan kuier jy by jou vriend in Aerorand, as sy krag af is ry julle na Dennesig toe en so kuier julle agter die krag aan.<\/p>\n<p>\u2022Nou goed, so groet ons die jaar, al sy floppies, sy vreugdes, sy kwotas, die Bulgespot (Met die spotters sal daar volgende jaar gespot word), besmerings (Soos oom Jan Botha sou s\u00ea), sport bly koning, mooiloop My Kroon, Hamba Kahle, tot volgende jaar, nou gaan Pappa eers bietjie rus.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2022Nou goed dis \u2019n ou grappie, maar hoe weet jy \u2019n man is oud? Jy sien dit aan sy hol, hy hol al stadiger. Saterdag kon jy aan die Bokke se sing sien hulle is nie lus nie.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":22409,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Tobie van der Bergh","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[17,508,2888],"tags":[],"class_list":["post-22380","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-blogs","category-editors-choice","category-opinion-edition"],"category_labels":{"Category":"Opinion","SubCategory":"Blogs"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/22380","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=22380"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/22380\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/22409"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=22380"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=22380"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=22380"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}