{"id":22234,"date":"2014-12-01T00:00:00","date_gmt":"2014-11-30T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/22234\/klaer-het-rugoperasie-ondergaan-2\/"},"modified":"2014-12-01T10:40:56","modified_gmt":"2014-12-01T08:40:56","slug":"klaer-het-rugoperasie-ondergaan-2","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/uncategorized\/2014\/12\/01\/klaer-het-rugoperasie-ondergaan-2\/","title":{"rendered":"Opvolg: Klaer het rugoperasie ondergaan"},"content":{"rendered":"<p>Mnr. Nick (Nicolaas) van der Westhuizen, is op talle wapenverwante klagtes voor die hof gedaag, nadat hy in die middernagtelike ure van 21 Julie vanjaar, by die kroeg opgedaag, en daar &#8216;n onderonsie was oor motorfietsryers.<\/p>\n<p>Talle skote is afgevuur, gedurende &#8216;n woeste gestoei.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/15449\/skote-klap-in-tracers\/\">Die hele voorval is op CCTV kameras vasgel\u00ea en wys hoe die koe\u00ebls die kroeg se dak en pleisterwerk aan die mure, aan flarde skiet.<\/a><\/p>\n<p>Die saak teen Van der Westhuizen, is op Woensdag 12 November, van die rol verwyder, nadat mnr. Joubert w\u00e9\u00e9r nie by die hof was nie.<\/p>\n<p>Hy het egter op 4 November &#8216;n rugoperasie ondergaan, en is vir die volgende ses weke bedl\u00eaend, nadat hy ook in Oktober lank onaktief was weens pyn.<\/p>\n<p>Mnr. Joubert het Woensdag vir die Observer ges\u00ea dat hy dit wel aan die ondersoekbeampte ges\u00ea het, maar dat dit nooit aan die hof oorgedra is nie.<\/p>\n<p>Hy is dadelik deur die hof van die verwikkelinge verwittig, maar is kans gegun om skriftelik vertoe\u00eb te rig teen die besluit.<\/p>\n<p>Die hof sal volgende week met mnr. Joubert se regsverteenwoordiger ontmoet om die saak te beredder.<\/p>\n<p>Mnr. Joubert s\u00ea dat hy van die hof verwag om die saak weer op die rol te plaas.<\/p>\n<p>&#8220;Die hof kan nie met &#8216;n goeie gewete, &#8216;n man wat bereid was om dood te skiet, bloot laat loop, en nie minstens sy wapenlisensie terugtrek nie,&#8221; s\u00ea mnr. Joubert.<\/p>\n<p>Intussen het mnr. Van der Westhuizen &#8216;n teenklag van aanranding met die opset om ernstig te beseer, teen mnr. Joubert aanhangig gemaak.<\/p>\n<p>Mnr. Joubert s\u00ea egter hy mo\u00e9s die skieter katswink slaan, en sy wapen by hom afneem, om &#8216;n bloedbad te voorkom.<\/p>\n<p>Daar was talle ooggetuies in die kroeg ten tye van die voorval.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Tracers Kroeg-skietery, waartydens &#8216;n motorfietsryer, mnr. Jakes Joubert, rakelings twee kopskote vrygespring het, is op 12 November van die hofrol verwyder, weens mnr. Joubert se voortslepende afwesigheid by die hof.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":22235,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[],"class_list":["post-22234","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry"],"category_labels":null,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/22234","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=22234"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/22234\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/22235"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=22234"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=22234"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=22234"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}