{"id":21594,"date":"2014-11-15T00:00:00","date_gmt":"2014-11-14T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/21594\/vrou-gooi-brandstof-betaal-nie\/"},"modified":"2014-11-14T10:48:16","modified_gmt":"2014-11-14T08:48:16","slug":"vrou-gooi-brandstof-betaal-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2014\/11\/15\/vrou-gooi-brandstof-betaal-nie\/","title":{"rendered":"Vrou gooi brandstof, betaal nie"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Saak van diefstal is Woensdag deur die vulstasie by die polisie gaan l\u00ea teen die vrou, Maria Carolina Johnstone, skynbaar &#8216;n Swazilandse burger.<\/p>\n<p>Of die Swazilandse identiteitskaart wat sy by die vulstasie ingehandig het juis is, is &#8216;n ope vraag, want sy gebruik minstens twee stelle vervalste nommerplate op haar wit en rooi Mazda 2 reeks motors.<\/p>\n<p>Sy het Maandag met &#8216;n wit Mazda 2 met die registrasie NUT 2388 by die vulstasie opgedaag. Die registrasienommer is in Utrecht in Natal geregistreer.<\/p>\n<p>Johnstone het glo R300 se brandstof Manadag by M&amp;Z ingegooi en toe dit by betaal kom, was haar beursie leeg.<\/p>\n<p>Sy het gevra om per debietkaart te betaal, wat die vulstasie nie normaalweg toelaat nie, maar wel op aandrang van die kli\u00ebnt met &#8216;n ekstra fooi op die transaskie, deurvoer.<\/p>\n<p>Toe die toonbankdame vra vir die kaart, was di\u00e9 ook glo per ongeluk nie in haar beursie nie.<\/p>\n<p>Sy het plegtig belowe om later die dag terug te kom met die geld, maar verdwyn.<\/p>\n<p>Om hul vertroue te wen, het die vrou haar Swazilandse identiteitskaart vir die vulstasie gegee, saam met haar selnommer.<\/p>\n<p>Die slim toonbankdame het egter aangedring dat die nommer geskakel word voor haar vertrek, maar die nommer het nie gewerk nie.<\/p>\n<p>Sy het &#8216;n ander nommer verskaf wat wel op haar selfoon in die vulstasie gelui het.<\/p>\n<p>Sedertdien is die foon af, en as hy aan is, bly hy onbeantwoord.<\/p>\n<p>Dinsdag is nog &#8216;n vulstasie so gevang deur &#8216;n vrou wat dieselfde modus operandi gevolg het. Mnr. Jannie Myburgh het namens die onge\u00efdentifiseerde vulstasie op die Middelburg Observer Facebook-blad gevra dat die vrou asseblief haar skuld kom betaal.<\/p>\n<p>Die vrou het di\u00e9 maal met &#8216;n wit Mazda 2, met die registrasie DHF 712 GP, by die vulstasie opgedaag waar sy R500 se brandstof ingegooi het.<\/p>\n<p>Die nommerplaat is egter di\u00e9 van &#8216;n silwer BMW.<\/p>\n<p>Sy&#8217;t nie kontant of haar debietkaart by haar gehad nie en die vulstasie het vertrou dat sy sou terugkom met die geld.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die eienaars van M&amp;Z Petroleum in Meyerstraat, waarku ander vulstasies om op die uitkyk te wees vir &#8216;n vrou wat honderde rande se brandstof ingooi, maar nie betaal nie.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":21595,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[2885,2],"tags":[],"class_list":["post-21594","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-crime-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Crime News"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/21594","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=21594"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/21594\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/21595"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=21594"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=21594"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=21594"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}