{"id":21338,"date":"2014-11-17T00:00:00","date_gmt":"2014-11-16T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/21338\/hoerskole-ook-vol\/"},"modified":"2014-11-17T08:27:03","modified_gmt":"2014-11-17T06:27:03","slug":"hoerskole-ook-vol","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2014\/11\/17\/hoerskole-ook-vol\/","title":{"rendered":"Ho\u00ebrskole ook vol"},"content":{"rendered":"<p>Mnr. Martin Fourie (hoof, Ho\u00ebrskool Kanonkop) s\u00ea veral hul Engelse klasse is vol en staan al op tot 36 leerlinge. Hy het egter nog enkele plekke vir Afrikaanse leerlinge beskikbaar.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea sy skool is gebou om sowat 600 leerlinge te huisves. \u201cOns kan nie massas hanteer nie. Baie ouers vra, waarheen moet ons gaan? Ek weet nie. Ek het ook, soos baie ander skole, die waglys vir die departement aangestuur.\u201d<\/p>\n<p>Die ideaal is eintlik dat hy die leerlinge van Laerskole Dennesig en Kanonkop het as voedingsarea, maar ouers mag kies waar hul kinders ho\u00ebrskool toe gaan en word aangery na die ander skole, soos HTS Middelburg en Ho\u00ebrskool Middelburg.<\/p>\n<p>Mnr. Dolf Jonker (hoof, HTS Middelburg) s\u00ea hulle \u201cis besonder gese\u00ebnd en ons het ons doelwit bereik wat ons wou bereik. Ons kyk na \u2019n leerlingtal wat hanteerbaar en opvoedkundig verantwoordbaar is.\u201d<\/p>\n<p>Hul graad agt klasse vir 2015 is vol, maar hulle kan enkele kinders huisves.<\/p>\n<p>Hy het gemeld dat die meeste plattelandse dorpe stagneer het, maar dat die departement nie rekening gehou het met die geweldige groei van die dorp nie. \u201cDit gaan goed in Middelburg, want lewensnoodsaaklike nywerhede en industrie\u00eb is hier.\u201d<\/p>\n<p>Mnr. Johan Stronkhorst (Ho\u00ebrskool Middelburg hoof) stem saam dat die Departement van Onderwys so gou as moontlik na oplossings sal moet begin kyk.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea daar is nog net \u2019n paar plekke vir volgende jaar by sy skool beskikbaar.<\/p>\n<p>Wat hom bekommer is dat die graad sewe kinders van die plaaslike laerskole \u00e9n die leerlinge van die skole op die kragstasies en naby myne, soos Laerskole Koornfontein, Rietkuil en Kragveld, by die plaaslike ho\u00ebrskole gehuisves moet word.<\/p>\n<p>\u201cDit is onafwendbaar dat daar \u2019n laer- \u00e9n ho\u00ebrskool op die dorp gebou moet word!\u201d<\/p>\n<p>\u2022 Steelcrest High School se hoof, me. Ray Eksteen, het deur middel van haar sekretaresse aangedui dat hulle eers die saak met die beheerliggaam wil bespreek, alvorens hulle kommentaar oor die aangeleentheid wil lewer.<\/p>\n<p>\u2022 Die Observer het gaan kyk op die Departement van Onderwys se webtuiste, na die lys van geregistreerde skole (privaat en departementeel) wat onder Middelburg (Steve Tshwete Munisipaliteit) val en daar is 79 getel. Sowat 80% van di\u00e9 skole is van Mhluzi, myn- en kragstasie dorpe.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit is nie net by die laerskole waar daar te min plek is vir ons vinnig groeiende dorp se leerlinggetalle nie, ouers moet maande voor die tyd al seker maak hul graad agt kinders is ingeskryf.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":21339,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[2,10],"tags":[],"class_list":["post-21338","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-news-headlines","category-local-school-news"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Schools"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/21338","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=21338"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/21338\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/21339"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=21338"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=21338"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=21338"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}