{"id":21333,"date":"2014-11-11T00:00:00","date_gmt":"2014-11-10T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/21333\/cvo-gromar-hou-prysuitdeling\/"},"modified":"2014-11-11T10:21:27","modified_gmt":"2014-11-11T08:21:27","slug":"cvo-gromar-hou-prysuitdeling","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/sports-news\/school-sports-news\/2014\/11\/11\/cvo-gromar-hou-prysuitdeling\/","title":{"rendered":"CVO Gromar hou prysuitdeling"},"content":{"rendered":"<p>Hier het die graad O&#8217;e tydens hul gradeplegtigheid afskeid geneem van die kleuterskool, terwyl die 2014-matriekgroep afskeid geneem het van hul skoolloopbaan.<\/p>\n<p>Mev. Ronel Swart, die huidige graad 12\u2019s se heel eerste graad 0 juffrou by CVO Gromar, het met baie mooi woorde in \u2018n brief afskeid geneem van die graad 12\u2019s en hul voorspoed op hul lewenspad vorentoe toegewens.<\/p>\n<p>Daar is hierdie jaar weer eens baie goed presteer deur al die grade op die akademiese gebied, sowel as op kultuur- en sportvlak. Akademies is die hoogste toekennings gemaak aan Dani\u00eblle Aucamp wat weggestap het met die DUX-trofee vir graad 12. Sy was ook die dogter wat die KLAS-trofee ontvang het (waar \u2019n leerling op elke gebied van kultuur, leierskap, akademie en sport moes deelneem en presteer het), terwyl SM Roux die seun was wat die KLAS-trofee ontvang het.<\/p>\n<p>Jandr\u00e9 Terblanch\u00e9 ontvang die graad sewe DUX-trofee en hy is ook aangewys as die KLAS-leerling vir graad sewe.<\/p>\n<p>Op die kultuur-gebied het Miamien van der Ryst (graad een tot drie), Armin Smit (graad vier tot sewe) en Paula Wiggett (gr agt tot 12) die kultuurskilde ontvang. Quinten Eksteen is aangewys as die Redenaar van die jaar in die laerskool en Tina-Marie Pretorius in die ho\u00ebrskool.<\/p>\n<p>Op sportgebied is daar in elke fase \u2019n Victor en Victrix Ludorm aangewys soos volg:<\/p>\n<p>In die laerskool o\/6 tot o\/9 afdeling is Jurien Janse van Rensburg aangewys as Junior Prim\u00eare Victrix Ludorum en Wian Smit as die Junior Prim\u00eare Victor Ludorum.<\/p>\n<p>In die Laerskool o\/10 tot o\/13 afdeling is Carmen Brits aangewys as Senior Prim\u00eare Victrix Ludorum en Lean Vosloo as Senior Prim\u00eare Victor Ludorum.<\/p>\n<p>In die Ho\u00ebrskool o\/14 tot o\/16 afdeling is Marn\u00e9 de Jager aangewys as Junior Sekond\u00eare Victrix Lodorum en Jacques Vosloo as Junior Sekond\u00eare Victor Ludorum.<\/p>\n<p>In die Ho\u00ebrskool o\/17 tot o\/19 afdeling is Maryke de Jager aangewys as Senior Sekond\u00eare Victrix Lodorum en Dries Noeth as Senior Sekond\u00eare Victor Ludorum.<\/p>\n<p>Daar is ook in die onderskeie afdelings \u2019n sportman en -vrou aangewys. Hierdie leerlinge se sportprestasie word volgens \u2019n puntetabel bereken wat gebasseer is op die verskeidenheid sportsoorte en prestasie-vlak wat in elke sportsoort bereik is regdeur die jaar.<\/p>\n<p>Vir o\/6 tot o\/9 is die sportdogter vir die jaar Miamien van der Ryst en die sportman vir die jaar Wian Smit.<\/p>\n<p>Vir o\/10 tot o\/13 is die sportdogter vir die jaar Inelle Nieman en die sportman vir die jaar Lean Vosloo.<\/p>\n<p>Vir o\/14 tot o\/19 is die sportdogter vir die jaar Laurette Boshoff en die sportman vir die jaar Jacques Vosloo.<\/p>\n<p>Die laerskool en ho\u00ebrskool leiers is ook as hoogtepunt vir die aand aangewys.<\/p>\n<p>Die laerskoolleiers wat aangewys is, is Melissa Roesch, An\u00e9l Eksteen, Lean Vosloo en Ebert van der Ryst. Die ho\u00ebrskoolleiers is Marizaan Meyer (hoofmeisie), Dawie Womarans (hoofseun), Laurette Boshoff (onderhoofmeisie), Jaco van der Westhuizen (onderhoofseun) en Carien Wassermann.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Gromar se jaarlikse prysuitdelingsfunksie vir graad 0-12 was \u2019n spoggeleentheid waar leerlinge in verskeie kategorie\u00eb beloon is vir harde werk, onder andere akademie, sport, kultuur en die spesiale toekennings wat op \u2019n tabel bereken word volgens punte vir elke afdeling.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":21334,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[12,2886],"tags":[],"class_list":["post-21333","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-school-sports-news","category-sports-news"],"category_labels":{"Category":"Sport","SubCategory":"School sport"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/21333","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=21333"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/21333\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/21334"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=21333"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=21333"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=21333"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}