{"id":21226,"date":"2014-11-10T00:00:00","date_gmt":"2014-11-09T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/21226\/loskoppad-wilder-by-die-dag\/"},"modified":"2014-11-10T08:50:49","modified_gmt":"2014-11-10T06:50:49","slug":"loskoppad-wilder-by-die-dag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2014\/11\/10\/loskoppad-wilder-by-die-dag\/","title":{"rendered":"Loskoppad wilder by die dag"},"content":{"rendered":"<p>Die heinings is jare lank in stand gehou deur die munisipaliteit, maar met oorname van Botshabelo deur die Botshabelo Gemeenskapsontwikkelings Trust, is die instandhouding van die heinings nou die verantwoordelikheid van die eisers.<\/p>\n<p>Mnr. Vic Luw, eienaar van Waenhuiskraal Gastehuis, reg oorkant Botshabelo, s\u00ea hulle vind gereeld rondloper diere op die pad, wat \u2019n ernstige gevaar skep vir motoriste.<\/p>\n<p>Rondloper vee word ook in die veld langs Dennesig en selfs so ver as Kees Taljaardpark opgemerk.<\/p>\n<p>Dit is algemeen bekend dat die Botshabelo eisers ni\u00e9 die finansi\u00eble vermoe\u00eb het, om die heining in stand te hou nie.<\/p>\n<p>Die voormalige direksie van die trust word ook verdink van finansi\u00eble wanbestuur, omdat daar steeds nie verslag gedoen kan word oor meer as R8 miljoen wat deur die Lotto aan hulle gegee is nie.<\/p>\n<p>Die voormalige premier en huidige adjunkminister van justisie, mnr. Thabang Makwetla, wat self \u2019n eiser is, het tydens \u2019n vroe\u00ebre onderhoud ruiterlik erken, dat die direksielede geen ondervinding het van bate- of finansi\u00eble bestuur nie.<\/p>\n<p>Hy het verder erken dat daar miljoene rande soek is, en weens die feit dat daar nie deeglik boek gehou is nie, trek almal net skouers op oor die verliese.<\/p>\n<p>Die vliegveld, wat deel is van Botshabelo en die eis, word deur die munisipaliteit oor langtermyn gehuur en \u2019n tender is reeds uitgesit vir die opgradering van die drade daar.<\/p>\n<p>Die res van Botshabelo is egter die verantwoordelikheid van die eisers en sal nie gou herstel word nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Mense wat langs die N11 boer en woon, is raadop met Botshabelo se wild en vee van Mhluzi, wat toegang tot die besige pad kry oor Botshabelo se lendelam wildsheinings.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":21227,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[],"class_list":["post-21226","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/21226","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=21226"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/21226\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/21227"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=21226"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=21226"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=21226"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}