{"id":20946,"date":"2014-11-04T00:00:00","date_gmt":"2014-11-03T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/20946\/was-ongelooflike-familieman\/"},"modified":"2014-11-11T10:19:39","modified_gmt":"2014-11-11T08:19:39","slug":"was-ongelooflike-familieman","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2014\/11\/04\/was-ongelooflike-familieman\/","title":{"rendered":"Motorfietsryer sterf"},"content":{"rendered":"<p>&#8220;Die neuroloog het by die hospitaal vir ons ges\u00ea Stephen was al op die ongelukstoneel breindood,&#8221; het me. Colleen de Lange (sy skoonma) Maandagoggend hartseer ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die ongeluk het omstreeks 07:15 in Zuidstraat plaasgevind toe mnr. Stephen Briggs se Yamaha die voertuig van mnr. Shannon Kruger getref het. Mnr. Kruger het ingedraai by &#8216;n besigheid toe die motorfiets sy kar op die deur getref het.<\/p>\n<p>Mnr. Briggs (&#8216;n werknemer van Jeff Drill &amp; Blast) het sy vrou, Melissa, die oggend by die werk gaan aflaai en was oppad huistoe, toe die ongeluk gebeur het. Dit was betaalnaweek en hy was af.<\/p>\n<p>&#8220;Ons weet nie hoekom hy in Zuidstraat afgery het nie, want hy ry nooit daardie pad nie,&#8221; het me. De Lange ges\u00ea.<\/p>\n<p>Me. Briggs het haar na die ongeluk gehaas en het saam met haar man in die ambulans tot by die hospitaal gery.<\/p>\n<p>Kort na aankoms by die Life Midmed Hospitaal, het die dokters me. Briggs en familielede in kennis gestel dat mnr. Briggs erge breinbeserings en &#8216;n nekbesering opgedoen het.<\/p>\n<p>Hy is dadelik aan lewensonderhoudende masjiene gekoppel en me. Briggs was by haar man in die intensiewe eenheid totdat hy omstreeks 16:45 oorlede is.<\/p>\n<p>Mnr. Briggs is beskryf as &#8220;&#8216;n staatmaker en &#8216;n ongelooflike liefdevolle familieman, wat sy gesin altyd eerste gestel het. Hy was &#8216;n stunning, awesome mens.&#8221;<\/p>\n<p>Me. De Lange het ges\u00ea dat sy &#8220;een van die skoonma&#8217;s wat werklik kan s\u00ea ons het &#8216;n goeie verhouding gehad. Ek was baie lief vir di\u00e9 skoonseun van my!&#8221;<\/p>\n<p>Mnr. Brigs sou op 13 November sy 29ste verjaardag gevier het.<\/p>\n<p>Hy word oorleef deur sy vrou, Melissa, kinders Arno (8) en Cailey, ouers Colin en Helen, broers Lionel en Jhonty en suster, Cindy.<\/p>\n<p>Teen druktyd was daar nog geen begrafnisre\u00eblings getref nie en vir navrae kan me. De Lange gebel word by 072 988 1667.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Sowat agt ure na &#8216;n ongeluk in die industri\u00eble gebied, is &#8216;n motorfietsryer oorlede.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":20947,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naude","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[1025,1448,2231,2579,2201,2196,2580,2578],"class_list":["post-20946","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-accident","tag-crash","tag-death","tag-dood","tag-fatal","tag-motorbike","tag-motorbikes","tag-sterf"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["accident","crash","death","dood","fatal","motorbike","motorbikes","sterf"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/20946","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=20946"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/20946\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/20947"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=20946"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=20946"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=20946"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}