{"id":20776,"date":"2014-11-02T00:00:00","date_gmt":"2014-11-01T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/20776\/drie-deel-wenprys-gelykop\/"},"modified":"2014-10-31T10:50:47","modified_gmt":"2014-10-31T08:50:47","slug":"drie-deel-wenprys-gelykop","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/sports-news\/local-sports\/2014\/11\/02\/drie-deel-wenprys-gelykop\/","title":{"rendered":"Drie deel wenprys gelykop"},"content":{"rendered":"<p>Dit mag dalk soos iets klink wat Jacob en Wilhelm Grimm sou neerpen, maar dit is presies wat die naweek tydens die Baberfees by Forever Resorts Loskopdam plaasgevind het.<\/p>\n<p>Reuben Dickason, Skonnie de Beer en Stiaan Duvenage het Saterdag met die R50 000 prysgeld vir die swaarste baber weggevaar, na Duvenage &#8216;n knewel van 11.96kg uitgetrek het. Boonop met &#8216;n stok wat hy vir R139 (&#8220;sal vir jou &#8216;n foto stuur om dit te bevestig&#8221;) by Pick &#8216;n Pay gekoop het!<\/p>\n<p>Volgens Dickason het die vis 12.5 kilogram geweeg toe hulle hom die oggend gevang het, maar weens al die stresvolle gespartel, het hy &#8216;n paar gram verloor.<\/p>\n<p>Die wenbaber is met &#8216;n swartbaar se stert uitgetrek. &#8220;Ons ander twee het die koppe gebruik, maar toe raak Stiaan lui om die koppe af te sny en gebruik sommer die stert.&#8221;<\/p>\n<p>Dit was ook nogal &#8216;n storie om die baber met die P&#8217;nP-stok in te katrol. &#8220;Ons het seker vir 45 minute met hom gespook. Op &#8216;n stadium het die lyn opgeraak en ek moes met die boot al agter die baber aanry, om die lyn op te wen. Ons het later op mekaar begin skree,&#8221; erken Dickason laggend.<\/p>\n<p>Di\u00e9 baber-en-muisspeletjie het die aandag van die beamptes getrek en op &#8216;n stadium het hele &#8216;n paar amptelike bote al agter die kronkelende visvangstoet aangery!<\/p>\n<p>Die driemanskap het die hele dag net die een baber gevang. &#8220;Soms het mens geluk ook nodig!&#8221;<\/p>\n<p>Hoe dan met die wengeld gemaak?<\/p>\n<p>&#8220;Ons het voor die tyd ges\u00ea dat ons die wengeld gelykop tussen mekaar sou verdeel.&#8221;<\/p>\n<p>En dit is presies wat hulle gedoen het.<\/p>\n<p>\u2022 Dickason se boot het nog nie &#8216;n naam nie, maar hy het beloof om hom nou &#8220;vinnig te doop&#8221;.<\/p>\n<p>\u2022 Duvenage en sy vrou het verlede jaar gekamp toe hulle die visstokkie gekoop het. Hy is egter nooit gebruik nie en het sy goue buiging by die Baberfees gemaak!<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Di\u00e9 is die legende van drie vriende, &#8216;n boot sonder &#8216;n naam, &#8216;n goedkoop visstok en &#8216;n baber wat sy gewig in goud werd is&#8230;<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":20777,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Johann Gresse","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[2887,11,2886],"tags":[],"class_list":["post-20776","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-general-sport","category-local-sports","category-sports-news"],"category_labels":{"Category":"Sport","SubCategory":"General"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/20776","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=20776"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/20776\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/20777"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=20776"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=20776"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=20776"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}