{"id":20124,"date":"2014-10-18T00:00:00","date_gmt":"2014-10-17T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/20124\/baantjies-vir-boeties-met-boetes\/"},"modified":"2014-10-17T09:26:51","modified_gmt":"2014-10-17T07:26:51","slug":"baantjies-vir-boeties-met-boetes","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2014\/10\/18\/baantjies-vir-boeties-met-boetes\/","title":{"rendered":"Baantjies vir boeties met boetes"},"content":{"rendered":"<p>Die DA durf nie &#8216;n sitting sonder verskoning mis nie, anders is dit &#8216;n R1000 boete op die plek.<\/p>\n<p>Die ANC gebruik egter sy meerderheid om boetes teen die party se raadslede te omseil.<\/p>\n<p>Die DA koukusleier, mnr. Hennie Niemann, s\u00ea dit is blatante misbruik van &#8216;n meerderheidstem, wat &#8216;n skadu van vervuilde etiek op die ANC banke gooi.<\/p>\n<p>Van April tot Junie het raadslid Poppy Tau, 19 raadsittings en portefeuljevergaderings misgeloop, omdat sy &#8216;n tyd lank in aanhouding was weens klagtes van gewapende roof.<\/p>\n<p>Gedurende dieselfde tydperk het sewe ander ANC raadslede, insluitende die speaker, mnr. Robert Xaba, ook elk drie sittings gemis.<\/p>\n<p>Gedurende Donderdag se sitting, het die speaker betoog dat die R1000 boetes vir gemiste vergaderings voor verkiesingsdag op 7 Mei, teen alle ANC raadslede laat vaar word.<\/p>\n<p>Die ANC het glo aan beide die burgemeester en speaker opdrag gegee om geen raadsittings te re\u00ebl voor die verkiesing nie.<\/p>\n<p>Omdat die ANC weggebly het, was daar nie &#8216;n korum nie, en die sitting moes afgelas word.<\/p>\n<p>Die versoek het die opposisiegeledere in opstand gehad en die betoog is eindelaaste terugverwys, en sal derhalwe weer op die volgende raadsitting vir bespreking op die agenda pryk.<\/p>\n<p>Die ANC het egter tog sy meerderheid gebruik om die boetes teen raadslid E. F. Mathebula, raadslid E. A. Jele en raadslid M. T. E. Mnguni, wat almal elk drie sittings gemis het, te laat vaar.<\/p>\n<p>Di\u00e9 drie raadslede het almal in hul verto\u00eb aangevoer dat hulle deur die burgemeester aanges\u00ea is om &#8216;n geleentheid in Hendrina by te woon.<\/p>\n<p>Die DA het tydens vorige sittings, waar boetes ook ter sprake was, voorgestel dat boetes teen raadslede summier opgeskort word, maar die ANC het dit afgelag.<\/p>\n<p>&#8220;Dit is waarmee ons sit, &#8216;n meerderheidsparty wat die re\u00ebls maak en breek om die DA by te kom,&#8221; s\u00ea die DA koukusleier, mnr. Hennie Niemann.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die kwessie van boetes vir raadslede wat vergaderings en sittings sonder &#8216;n amptelike verskoning mis, het weer tot &#8216;n groot bekgeveg tussen die DA en ANC gelei by die raadsitting.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":20125,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[],"class_list":["post-20124","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/20124","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=20124"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/20124\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/20125"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=20124"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=20124"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=20124"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}