{"id":18990,"date":"2014-09-27T00:00:00","date_gmt":"2014-09-26T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/18990\/kinders-veilig-tuis\/"},"modified":"2014-09-26T09:34:19","modified_gmt":"2014-09-26T07:34:19","slug":"kinders-veilig-tuis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2014\/09\/27\/kinders-veilig-tuis\/","title":{"rendered":"Kinders veilig tuis by huis"},"content":{"rendered":"<p>Die paartjie waar die kinders gevind is, is omstreeks 23:00 Woensdagaand, polisiestasie toe waar een van die seuns &#8216;n onderwyser wat toevallig ook daar was, herken het.<\/p>\n<p>Die onderwyser het die adjunk-hoof van die drama in kennis gestel wat die ouers op die spoor van die paartjie gesit het waar die kinders veilig aan hulle terugbesorg is.<\/p>\n<p>Die vrou, wat na die kinders omgesien het tot hulle versoen is met hul ouers, s\u00ea daar was geen maatskaplike werker aan diens wat deur die polisie gekontak kon word toe sy gaan hulp soek het nie.<\/p>\n<p>Sy is met die kinders huistoe, waar hulle versorg en in die bed gesit is.<\/p>\n<p>Intussen het die hel losgebars terwyl die vier boeties rustig l\u00ea en slaap het.<\/p>\n<p>Die hele w\u00eareld is deur die ouers op hol gejaag en inwoners het hulle tot Facebook gewend waar &#8216;n man verkeerdelik ge\u00efdentifiseer is as &#8220;ontvoerder&#8221;.<\/p>\n<p>Daar is beweer dat hy die kinders langs die pad opgelaai het en hulle vermis word.<\/p>\n<p>Die polisie het bevestig dat geen klagtes teen die paartjie ondersoek word nie.<\/p>\n<p>Die ouers van die kinders het egter onder kwaai kritiek deurgeloop, omdat die kinders sonder toesig was.<\/p>\n<p>Hulle identiteite word weerhou om die kinders te beskerm.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die vier kinders wat op Erfenisdag &#8220;ontvoer&#8221; is, is toe nooit ontvoer nie, maar het self by die huis van &#8216;n besorgde paartjie in Impalastraat opgedaag.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":19003,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[],"class_list":["post-18990","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/18990","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=18990"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/18990\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/19003"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=18990"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=18990"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=18990"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}