{"id":18650,"date":"2014-09-20T00:00:00","date_gmt":"2014-09-19T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/18650\/flopsse3\/"},"modified":"2014-09-19T11:56:37","modified_gmt":"2014-09-19T09:56:37","slug":"flopsse3","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/opinion-edition\/blogs\/2014\/09\/20\/flopsse3\/","title":{"rendered":"Flopsport"},"content":{"rendered":"<p>\u2022Die Japanse stoeier, Sosuke Takatani, vrees hy gaan al sy hare verloor nadat &#8216;n teenstander kookwater oor sy kop uitgegooi het. &#8216;n Stryery tussen hom en die stoeier, Murad Gaidarov, het kookpunt bereik toe hy die water oor die kop gekry het. Plaas het Gaidarov hom net ge-Murad.<\/p>\n<p>\u2022Woep-woep slaat Stegmann &#8216;n King op die grond terwyl die skeidsregter &#8216;n meter weg staan. Kaptein Slegman!<\/p>\n<p>\u2022Boks is dood, lank lewe EFC. Word daar berig dat die dae van Charlie Weir, Johnny du Plooy, Gerrie Coetzee, Jimmy Abbott, Arthur Mayisela, Mike Schutte, Kallie Knoetze en Brian Mitchell, wat vol sale getrek het, verby is. Deesdae is dit EFC wat die toeskouers lok. (Skop hom Bokkie!).<\/p>\n<p>\u2022Die donkie is &#8216;n wonderlike ding, hy staan in die sand en hy vreet &#8216;n koerant&#8230;die langore by Pienaardam was Saterdag te spelerig tydens die Midack en Collisens wedlope. Veral die ouens by die waterpunte moes net bontstaan, met die donkies wat hulle neus in die waterpunt sake wou steek.<\/p>\n<p>\u2022Een van die voorste atlete het hom op &#8216;n knop geskrik, toe &#8216;n kameel skielik besluit het om saam te draf. (Wonder of dit dieselfde kameel is wat sy eienaar gegooi het dat hy hik?).<\/p>\n<p>\u2022Moet tog nou nie weer Saterdag onder die bed inkruip as julle &#8216;n ma-se geraas en vuvuzelas hoor nie, dis nie stakers nie, dis net Kaizer Chiefs en Pirates wat sokker speel.<\/p>\n<p>\u2022Met ons eie Mhluzi seun, Happy Jele, wat vir Pirates speel is dit: &#8220;Up the Buccaneers!&#8221;<\/p>\n<p>\u2022AAB &#8211; Alweer All Blacks, raak vervelig.<\/p>\n<p>\u2022Waar kom al die rysmiere skielik vandaan? Hulle wat uit gate kruip om te oefen.<\/p>\n<p>\u2022Lank-lank gelede staan Tonie van Tonder met &#8216;n banier wat Tilly Erasmus van OK Bazaars geteken het by die Comrades Marathon se wegspring. Op die geel en swart banier staan daar: &#8220;Middelburg Marathonklub 244 kilometer per uur&#8221;. Dit was in die tyd toe die hele land gegons het, nadat Steve Buys op die N4 gevang is, waar hy teen die vinnigste aangetekende spoed ooit in die land betrap is. Met die wegspring is die banier langs die pad weggegooi. Drie weke later praat Bruce Fordyce, die Comrades legende, by die Buiteklub met lede van Middelburg Marathonklub. Aan die einde van sy praatjie haal hy die einste banier uit en gee dit terug vir Tonie. Een van Fordyce se klublede het die banier opgetel en al die pad saamgebring terug Johannesburg toe en so beland dit uiteindelik weer op die dorp. Saterdag is Fordyce weer hier om aan die Park Run deel te neem. Enigeen vir &#8216;n banier wat s\u00ea: &#8220;Welcome Bruce&#8221;.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nou moeg vir Dolus, nie dollos nie, Dolus, dolus eventualis. Stap Vrydag by &#8216;n kuierplek in en dit is net Dolus. Televisie een, twee, drie en die res is net Dolusse Oscar. Geen sport nie, net Masepa.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":18672,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"xxxx","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[17,508,2888],"tags":[],"class_list":["post-18650","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-blogs","category-editors-choice","category-opinion-edition"],"category_labels":{"Category":"Opinion","SubCategory":"Blogs"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/18650","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=18650"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/18650\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/18672"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=18650"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=18650"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=18650"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}