{"id":18149,"date":"2014-09-14T00:00:00","date_gmt":"2014-09-13T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/18149\/juffrou-dreig-om-hom-uit-te-stal\/"},"modified":"2014-09-12T12:00:03","modified_gmt":"2014-09-12T10:00:03","slug":"juffrou-dreig-om-hom-uit-te-stal","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2014\/09\/14\/juffrou-dreig-om-hom-uit-te-stal\/","title":{"rendered":"Blixem steel beursie"},"content":{"rendered":"<p>Di\u00e9 tong-in-die-kies tirade van die hemelsbesem, me. Pauli Maritz, wat kop en skouers bo die meeste van haar manlike kollegas uittroon, is geloods nadat haar beursie uit haar klas gesteel is.<\/p>\n<p>Sy verwys na die &#8220;blixem&#8221; as &#8216;n seun, maar identifiseer hom nie.<\/p>\n<p>Hopelik is &#8220;blixem&#8221; se bene so lank soos sy vingers want juffrou Pauli gee een tree waar ons ander vyf gee.<\/p>\n<p>Juffrou Pauli waarsku hom, spelfoute en al &#8211; &#8220;Vir die klein blixem (geonderstreep, bold en 50x vergroot) wat my beursie gesteel het vandag&#8230;in my klas&#8230;ja jy&#8230;wat &#8216;n wit vel dra vir die grap&#8230;ek hoop jy het d@nners mooi opgelet toe ek jou van laboratoriumsure en fenolftaleien geleer het&#8230;want more gaan juffrou jou vieslike vuil vingertjies in &#8216;n bak vol suur druk tot dat jou handjies tot by jou skouers opgelos het&#8230;en daarna gaan jy lekker fenolftaleien suip sodat jou derms preserveer&#8230;en ek gaan dit wat van jou oor is in &#8216;n bottel fenolftaleien in forseer en jou in my klas uitstal vir die volgende 100 jaar&#8230;sodat almal kan sien hoe lyk &#8216;n klein krimineel soos jy!! S\u00ea mooooooi tatta vir die maaitjies!&#8221;.<\/p>\n<p>Juffrou Pauli gaan #-tag dan die volgende: #geejoulaastesentevirdieblixemsvirsnoepiedankryjydit, #gatvolverby, #diemoerin, #besigom&#8217;nkrokodilteborsvoed, #asjyniejoukindmanierekanleernie&#8230;moeniekindersh\u00eanie en laastens #manierekomvandiehuisaf.<\/p>\n<p>Die suur-juffrou waarsku dan &#8220;As jy die bostaande status enigsins as onaanvaarbaar\/brutaal\/kru beskou&#8230;my hart bloei regtig vir jou! Niemand het jou gedwing om dit te lees nie! Klim van Facebook af en gaan leer jou kind maniere!&#8221;.<\/p>\n<p>Sy sluit haar plasing af met di\u00e9 wenk: &#8220;As jy &#8216;n beursie wil steel&#8230;dude&#8230;selfs &#8216;n 3jarige kleuter se spaarbussie het meer geld in as &#8216;n onderwyser s&#8217;n! Dom drol!! #Geluk&#8230;jy wen &#8216;n opblaas breinsel!!&#8221;.<\/p>\n<p>Die Observer het vlugtig met haar gesels om te hoor presies hoeveel sent in haar beursie was, maar juffrou Pauli wou nie s\u00ea nie.<\/p>\n<p>Sy het toegegee dat sy nie &#8216;n benul het wie haar beursie uit haar handsak onder haar tafel uitgesteel het nie.<\/p>\n<p>Sy wou niks meer s\u00ea nie omdat sy vrees &#8220;dat die hoof my keel gaan afsny!&#8221;.<\/p>\n<p>Mnr. Martin Fourie, hoof van die skool, het Donderdag ges\u00ea dat die skool &#8216;n sosiale-media beleid het en dat &#8220;juffrou Pauli&#8221; ongelukkig buite di\u00e9 beleid opgetree het met di\u00e9 plasing.<\/p>\n<p>&#8220;Mense moet onthou dat plasings, selfs in jou persoonlike hoedanigheid, oor jou werkplek, nagevolge het,&#8221; het mnr. Fourie ges\u00ea en bygelas dat hy die voorval van aangesig-tot-aangesig met die betrokke personeellid sal bespreek.<\/p>\n<p>Hy het egter begrip vir haar frustrasie en woede en kon nie help om self uit te bars van die lag oor sekere stellings in die plasing nie.<\/p>\n<p>Al wenk wat die Observer vir mnr. Fourie het: Mens foeter nie met &#8216;n suur vrou nie!<\/p>\n<p>\u2022Daar was egter inwoners wat woedend was oor die plasing en dit aan nasionale koerante en Radio Jacaranda gestuur het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Onderwyseres van Ho\u00ebrskool Kanonkop het meer as 40 &#8220;likes&#8221; gekry na sy Dinsdag op Facebook gedreig het om &#8216;n leerling se arms in suur te druk en sy ingewande te balsem vir uitstalling in haar klas.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":18150,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[2885,2],"tags":[],"class_list":["post-18149","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-crime-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Crime News"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/18149","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=18149"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/18149\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/18150"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=18149"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=18149"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=18149"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}