{"id":17269,"date":"2014-08-28T00:00:00","date_gmt":"2014-08-27T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/17269\/inwoners-tot-in-rooi-gerev-2\/"},"modified":"2014-08-28T13:49:47","modified_gmt":"2014-08-28T11:49:47","slug":"inwoners-tot-in-rooi-gerev-2","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2014\/08\/28\/inwoners-tot-in-rooi-gerev-2\/","title":{"rendered":"Video: Inwoners tot in rooi &#8216;gerev&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>&#8220;Die rumoer begin op &#8216;n Vrydag en hou regdeur die naweek aan, partymaal tot 02:00 op &#8216;n Maandagoggend,&#8221; s\u00ea Zylie Joubert, een van die bure.<\/p>\n<p>Nog &#8216;n inwoner, Christo van Schalkwyk, s\u00ea dat sy kinders van 10 en 11 Sondagaande tot watter tyd uit die slaap gehou word.<\/p>\n<p>&#8220;As dit op enige ander aand as &#8216;n Sondag gebeur sou ek nie so groot probleem daarmee gehad het nie,&#8221; s\u00ea mnr. Van Schalkwyk.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea dat besoekers by die kroeg wat hulle motorfietse en motors opwen, die grootste sondebokke is.<\/p>\n<p>Die geraas begin al op Sondagmiddae en hou dan deur die nag aan.<\/p>\n<p>Volgens mnr.Van Schalkwyk wen party van die motorfietsryers hul motorfietse so erg op dat die motors wat daar geparkeer staan se alarms afgaan van die vibrasie.<\/p>\n<p>Rene Oberholzer s\u00ea dat die geraas &#8216;n &#8220;nagmerrie&#8221; geword het.<\/p>\n<p>&#8220;Ons bly al sedert 2002 hier en dit is die ergste wat dit nog ooit was.<\/p>\n<p>Ons gee nie om dat hulle hier is nie, maar hulle moet ons darem in ag neem.&#8221;<\/p>\n<p>Sy vermoed dat dit dieselfde motorfietsryer is wat vir die leeueaandeel van die geraas sorg.<\/p>\n<p>&#8220;Ek kan nie meer op Sondagaande na &#8216;n kerkdiens luister nie, want die ou ref sy motorfiets tot in die hemel in.&#8221;<\/p>\n<p>\u2022Die eienaar van Stywe Lyne, Daleen Zwarts, s\u00ea dat niemand nog by haar kom kla het nie.<\/p>\n<p>&#8220;My nommer staan lewensgroot op die muur. Hoekom het niemand my nog ooit gebel nie?&#8221;<\/p>\n<p>Sy s\u00ea sy verstaan dat daar mense is wat luidrugtig is as hulle die plek verlaat, maar dat sy nie verantwoordelik gehou kan word vir die publiek se optrede nie.<\/p>\n<div class='tie-fluid-width-video-wrapper tie-ignore-fitvid' style='margin-bottom: 30px;'>\n\t\t\t<iframe style='width: 100%; min-height: 300px; aspect-ratio: 16\/9;' src='https:\/\/www.youtube-nocookie.com\/embed\/RFJSU4UInqg' loading='lazy'><\/iframe>\n\t\t<\/div>\n<p>&#8220;Mense wat s\u00ea dat dit tot op &#8216;n Maandagoggend aanhou is besig om blatant te jok.<\/p>\n<p>Ek voel 22:00 op &#8216;n Sondag is billik.<\/p>\n<p>Die karaoke hou nooit later as dit aan nie.<\/p>\n<p>Wat die mense doen as hulle daar uitstap kan ek ongelukkig nie beheer nie.&#8221;<\/p>\n<p>Mev. Zwarts s\u00ea dat Stywe Lyne haar brood en botter is, maar dat sy nie daar is om iemand onnodig te benadeel nie.<\/p>\n<p>&#8220;Ek probeer my bes om almal in ag te neem.<\/p>\n<p>Ek sal versoek dat daar voor toemaaktyd afgekondig moet word dat mense die perseel rustig moet verlaat, maar dit is omtrent al wat ek kan doen.&#8221;<\/p>\n<p>Mev. Zwarts s\u00ea dat sy vir 14 jaar die eienaar van Tracers was en dit verkoop het om weg te beweeg van die motorfiets gemeenskap en iets rustigers te doen.<\/p>\n<p>\u2022 Kyk en besluit self: Gaan kyk na die video van hoe &#8216;n motorfiets wat opgewen word, karalarms laat afgaan by www.mobserver.co.za en besluit self aan wie se kant jy is.<\/p>\n<p>\u2022Een inwoner het geen probleem met die geraas gehad nie maar met Spur. &#8220;Die reuke wat daar uitkom maak mens honger, jy moet kyk hoe lyk ek van die eet!&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die rumoer vanaf die Stywe Lyne kroeg maak nabygele\u00eb inwoners die&#8230;hoenders in.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":17277,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Jana Boshoff","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[],"class_list":["post-17269","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/17269","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=17269"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/17269\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/17277"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=17269"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=17269"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=17269"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}