{"id":17170,"date":"2014-08-28T00:00:00","date_gmt":"2014-08-27T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/17170\/seks-en-4x4-jaers-langs-rivier\/"},"modified":"2014-08-28T08:38:41","modified_gmt":"2014-08-28T06:38:41","slug":"seks-en-4x4-jaers-langs-rivier","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2014\/08\/28\/seks-en-4x4-jaers-langs-rivier\/","title":{"rendered":"Seks en 4&#215;4 jaers langs rivier"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Groot groep bejaardes het verlede week met gebalde vuiste langs die bord gaan staan wat aandui dat motorfietse en vierwielmotorfietse nie in die parkgedeelte (tussen Rivierpark en die Klein Olifantsrivier) toegelaat word nie.<\/p>\n<p>&#8216;n Ontstoke mnr. Jan van Helsdingen (70), het vertel hoe &#8216;n 4&#215;4 voertuig Donderdagoggend &#8220;doughnuts in die omgewing gegooi het.<\/p>\n<p>Al daardie stof het in ons woonstelle ingetrek. Dit brand soos vuur as mens dit inasem, want ek het &#8216;n longprobleem!&#8221;<\/p>\n<p>Bo en behalwe die stof, maak die lawaai hulle gedaan. Dag en nag is daar mense wat op en af jaag met voertuie en motorfietse en moet hulle tot in die vroe\u00eb oggendure na dronkies (wat in hul voertuie kuier) se doef-doef musiek luister.<\/p>\n<p>Slegs &#8216;n palissadeheining skei di\u00e9 oord van die veldgedeelte en die rivier en hulle kan alles sien wat daagliks in hierdie area aangaan.<\/p>\n<p>Is dit nie musiek, stof en lawaai nie, dan moet hulle noodgedwonge vaskyk in mense wat openlik seks het.<\/p>\n<p>&#8220;Hulle kom stop onder die boom, reg langs die heining. Gooi &#8216;n kombersie op die gras, trek kaalbas uit en gaan aan met hul sekskapades!&#8221;<\/p>\n<p>Die bejaardes s\u00ea dit gaan al s\u00f3 erg, dat hulle hierdie area &#8220;Spykerfontein&#8221; gedoop het.<\/p>\n<p>Daar is ook gemeld dat vreemde mans v\u00f3\u00f3r die o\u00eb van die bejaarde vroue die palissades gebruik om te urineer.<\/p>\n<p>Boonop stop mense gereeld hul voertuie langs die rivier en was hulle karre.<\/p>\n<p>&#8220;Niemand gee &#8216;n flenter vir ons senior burgers om nie. Dit gaan rof daar. Veral oor naweke. Ons w\u00e9\u00e9t dit is &#8216;n openbare park, maar kan ons nie vra dat hulle ons bejaardes net in ag kan neem nie?&#8221;<\/p>\n<p>\u2022 Me. Pamelia Mkosi (hoof, verkeer) het ges\u00ea dat sy reeds &#8216;n klagte van die inwoners van Rivierpark af gekry het. Sy het dadelik &#8216;n verkeersbeampte uitgestuur om te gaan ondersoek instel, maar met sy aankoms was die skuldiges skoonveld.<\/p>\n<p>\u2022 Die probleme in die nagte en persone wat kaalbas in die area opgemerk word, moet met die polisie opgeneem word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die bejaarde inwoners van Rivierpark Aftree-oord is siek en sat vir mense wat teen hul palissadeheinings seks het en 4&#215;4 jaers wat hul huise vol stof gooi.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":17171,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naude","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[],"class_list":["post-17170","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/17170","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=17170"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/17170\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/17171"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=17170"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=17170"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=17170"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}