{"id":16807,"date":"2014-08-23T00:00:00","date_gmt":"2014-08-22T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/16807\/buitelewe-skou-lok-4-000\/"},"modified":"2014-08-22T15:36:56","modified_gmt":"2014-08-22T13:36:56","slug":"buitelewe-skou-lok-4-000","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/uncategorized\/2014\/08\/23\/buitelewe-skou-lok-4-000\/","title":{"rendered":"Buitelewe Skou lok 4 000"},"content":{"rendered":"<p>&#8220;Met uitsondering van net een uitstaller, het \u00e1l die ander uitstallers reeds bespreek vir volgende jaar se Skou wat op 15-16 Augustus by De Voetpadkloof gehou sal word!&#8221; het hy opgewonde ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die Buitelewe Skou het gespog met 60 uitstallers (kosstalletjies ingesluit) en die meeste van die uitstallers was sommer al Saterdagaand uitverkoop. &#8220;Een ou is omtrent net met sy onderbroek hier uit, want hy het \u00e1lles in sy stalletjie verkoop!&#8221; Sommige van die ander uitstallers moes Sondag net bestellings neem vir aflewerings omdat ook hulle uitverkoop was.<\/p>\n<p>Mnr. Kleinsmith s\u00ea dat van die uitstallers aangedui het dat hulle volgende jaar sommer vier uitstalruimtes wil h\u00ea. Hy s\u00ea hy is oortuig daarvan dat hulle volgende jaar se skou kan uitbrei tot 80 uitstallers. Daar sal ook gekyk word om m\u00e9\u00e9r stalletjies te h\u00ea wat iets vir vroue bied.<\/p>\n<p>As hy terugkyk op die 2014 Buitelewe Skou, is sy stem deurspek met trots.<\/p>\n<p>&#8220;Die skou het sonder voorvalle verloop. Niemand was onder die prop nie en ek moes nooit iemand aanspreek nie. Dit was &#8216;n hengse fees met &#8216;n fantastiese karnaval-atmosfeer. Almal het saamgewerk.&#8221;<\/p>\n<p>Die 2014 Buitelewe Skou was vir almal &#8216;n leerskool en daar is klein goedjies waaraan hulle veral aandag sal moet gee, soos die kwessie van genoeg parkering.<\/p>\n<p>Hy voel ander oorde in die omgewing en die gemeenskap kan in 2015 ook m\u00e9\u00e9r saamwerk ten opsigte van akkommodasie, sodat mense van ander dorpe na die skou gebring kan word.<\/p>\n<p>En moenie dink hulle kan nou agteroor gaan sit en ontspan nie! Die eerste beplanningsvergadering vir die 2015 skou is al oor twee weke!<\/p>\n<p>&#8220;Ons bly in die beste dorp in die land! Ons staan nie terug vir enige ander skou in die stede nie!&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Sowat 4 000 mense het oor die naweek na die Buitelewe Skou by De Voetpadkloof gestroom en hooforganiseerder Koos Kleinsmith is in ekstase oor die dawerende sukses van die skou.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":16808,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naude","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[2704,2681],"tags":[],"class_list":["post-16807","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-entertainment-news","category-lifestyle-news"],"category_labels":{"Category":"Lifestyle","SubCategory":"Entertainment"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/16807","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=16807"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/16807\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/16808"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=16807"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=16807"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=16807"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}